Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Felice

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Marnette V
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Wat 'n vakansie! Ons vakansie by Casa Felice verdien 5 sterre! Die huis is gerieflik en goed toegerus. Ligging is perfek naby geleë vakansiedorpe. Die gasheer/vrou was vriendelik en het dadelik gereageer op navrae. Bespreek met 'n geruste hart vir 'n ontspanne wegbreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Stil veilige omgewing. Heerlike verblyf. Ons het die verblyf baie geniet. Alles wat nodig is, was in die huis beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jos R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Gemalike huis met die eienaars baie naby vir enige vrae of hulp! Die verblyf was goed en baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Paul
Casa Felice
Baie dankie vir jou positiewe resensie, ook dankie dat jy by ons gebly het. Ons is baie bly jy het jou verblyf geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R4 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R4 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Loopstraat 33, Longacres-landgoed, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39d3a331d3360d7e0b24e359109a18b0d9fe6e6b531be58f08ac9d2294efa8f43ec17b2a1bdc104106a16b421d26243deb8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 750 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 33 Loop Street Longacres Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.049282499957 18.06429217377

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang