Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Flora

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Henry H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Fantastic in every respect. The service was friendly, from each and every one we encountered. Requests were attended to promptly and efficiently. Security is good. I cannot think of anything that was not top.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renette
Casa Flora
Thank you sir. It was such a honor to host you and your wife at Casa Flora guesthouse. Have a safe trip back home and trust to see you again in the near future.

Volker F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2022

Just beautiful. Very friendly and accommodating staff, very nice set-up, beautiful garden, great pool!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlo P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Excellent. Very kind people and a good clean room, it was a lovely stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun W
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2020

Outstekend. Persoonlike diens. Great verblyf in 'n pragtige gastehuis met vriendelike gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jessica V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

Dit was rustig. Skoon en netjies. Casa Flora is sentraal geleë. Hulle diens is puik. Die plek is skoon en netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2019

Eersteklas gastehuis in pragtige omgewing. Gastehuis baie netjies. Kamers is luuks en ruim. Geleë in pragtige kompleks met gholfbaan en stap paadjies. Toegang by hek problematies. Vir gastehuis-gaste behoort 'n "multi entry" kode vir toegang voorsien te word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Soekie D
1 nag
4.8
Aug 2019

Skoon en vriendelike diens. Daar kort bietjie aandag aan die kleiner goedjies. Die parkeer area is klein en moeilik om groot voertuie in die area te draai. Die bome by die in- en uitgang se blare hang baie laag en krap die voertuig met inkom en uitgang by die hekke. Daar is prente verwyder van die mure, maar die merke bly agter en dan kan jy sien iets kort. Verder is die mense vriendelik en gaan uit hulle pad om jou te akkommodeer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Festha E
1 nag
5.0
Des 2018

Ek is tevrede en was vriendelik ontvang. Ek het baie lekker geslaap. Ek het bespreek vir enkelpersoonverblyf en met my aankoms is ek opgegradeer na 'n dubbelkamer. 'n Ruim slaapkamer en ruim badkamer met bad en stort. Die bed het heerlik geslaap. Baie stil en huislike atmosfeer. Die ontbyt was ook van hoogstaande gehalte. Goeie sekuriteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Ons het welkom gevoel en die plek het alle vorige verblyf in Pretoria oortref. Kliëntediens 100%. Konstant seker gemaak of ons alles het wat ons nodig het. Ontbyt voortreflik. Die huis woef het ons harte gesteel. Selfs woef het elke oggend kom groet. Veiligheid voorteflik. Baie streng by ingang van estate. Dit laat mens sommer veilig voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2018

Gasvry en pragtig. Vriendelik ontvang, heerlike ontbyt, loopafstand van restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Renette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Castle Pine-straat 12A, Silver Lakes, Pretoria, 0081, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a2ef739f0698ba199889a1d99b609f30df725afd02254956a247552de09b34f112f6e5fde8aee5fb653f826244343ea4bf9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 12A Castle Pine Street Silver Lakes 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.768575556123 28.369375072421

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang