Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Greenpoint

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Casa Greenpoint 1
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Dié ateljeewoonstel is op die grondverdieping en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, stoofplaat, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Matras vir 'n kind kan op versoek voorsien word.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Kindermatras vir 1

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Gaste moet asb. kennis neem dat daar 'n klein hond op die perseel is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Casa Greenpoint 2
Vanaf
Vanaf R 1 220
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Dié ateljee-eenheid is op die boonste verdieping en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, stoofplaat, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid word via trappe bereik. 'n Matras vir 'n kind kan op versoek voorsien word.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Kindermatras vir 1

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Gaste moet asb. kennis neem dat daar 'n klein hond op die perseel is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cheviot Place 32, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4280cc3e6788e74a930379a45a6aea25d2839ec89a7c64d881063c6430ea541ec52991e0096853bffb0d796c138f3e0ff44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 32 Cheviot Place Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 11:00 -33.91013 18.40681

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang