Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Greenpoint

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Cornelia H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

What a gem! Mark's Casas are designed like boutique hotel suites, with exquisite linen, art, a compact clever kitchenette, a serene outdoor space and very convenient garage space and location. We loved it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi F
1 nag
5.0
Apr 2024

Fantastiese verblyf in Groenpunt. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzabe L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Ons is so welkom en behulpsaam hanteer. Dit is die vriendelikste eienaar. Ja, vir seker. Baie gasvry en so menslik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tessa K
1 nag
4.8
Jul 2024

En pointe! Excellent. Enjoyed the beautiful garden and view of Signal Hill, as well as the tastefully designed room and big TV.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veroeska S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Uitstekende ligging en blyplek. Casa Greenpoint was heerlik, veral die feit dat daar 'n aircon was! Netjies en skoon. Ons kon huis toe stap van die stadion af.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Casa Greenpoint
Waardeer dit

Sbusiso N
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Great location. Great customer service, clean and peaceful. It is within walking distance of Green Point Stadium, which is perfect for sports occasions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Alles was soos wat op julle webwerf gelyk het. Uitstekend. Parkering in die motorhuis was 'n groot pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jack B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

It was fantastic. Mark was a fabulous host. Upon arrival, he helped us with our bags and even gave us a lift to the stadium because we had heavy bags to carry. We were received in such a friendly way. He is a considerate and kind person and his dog is a little sweetheart. We will definitely be returning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quintus K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Fantastiese verblyf. Mark, die eienaar, was verskriklik vriendelik en behulpsaam. Toe ons uitklok en Tafelberg toe gaan het hy aangedring dat ons ons tasse by hom los en later kom haal net vir veiligheid. Wat 'n mense mens. Uitstekende diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alrick M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Great place Will be going back soon. Mark is a nice person.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cheviot Place 32, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA161767a1de263838830bf1a34856971d0054b14317f628ac7d47609181dfe2486ea3eb6a0f171110fd8dfe59663b577cfb02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 32 Cheviot Place Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 11:00 -33.91013 18.40681

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang