Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Happy

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skuinsbankstraat 168, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Casa Happy is 'n pragtige 1-slaapkamer hut wat perfek geleë is in die natuur en binne stapafstand van die see af.

Die eenheid is pragtig gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en kasspasie en bied slaapplek aan 2 gaste. Die eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die hoofleefarea beskik oor gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n oopplan-kombuis wat toegerus is met 'n stoof, yskassie, mikrogolfoond, basiese breekware en eetgerei, en eetarea. Die leefarea loop uit op die patio wat sitplek en asemrowende uitsigte oor die natuur bied waar gaste net die ongerepte omgewing kan geniet. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is op die perseel beskikbaar.

Doendinge soos begeleide voetslaan, bergfietsry, staan-roeiplankry en branderplankrylesse is op versoek beskikbaar.
Dit is die perfekte wegbreek vir 'n persoon of paartjie wat die natuur en vrede wat Heroldsbaai bied aanbid.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir Casa Happy
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ivan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Skuinsbankstraat 168, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
  • Gaste dink Casa Happy het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skuinsbankstraat 168, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2e0bdee8dcbd3ac038e69377c8cc2ad341207c6f35ff473fda43d77a9ec18d0c63eb129a539761c744a889a85c6486655fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 168 Skuinsbank Street Heroldsbay 6615 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.050144370453 22.395834974205

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang