Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Kruger

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Riaan B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Wou langer bly. Mal oor die plek. Het lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie gerieflik. Lieflike uitsig. Die slaapbank in die leefarea sal egter nie aanbeveel word vir slaap nie. Baie hard en ongemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justine A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Peace and tranquility. Ons het baie lekker gebly by die Krugers. Hul eenheid is goed toegerus met die mooiste uitsig! Die free WiFi en smart TV het ons verblyf nog meer fantasties gemaak. Coenie en Juliaan is vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief weer by jul kom bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Rustig en ontspanne. Rustig en ontspanne met die mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christian S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Goeie verblyf vir 'n jong gesin, of selfs vir besigheid. Ons het die kuier baie geniet. Die plek is baie netjies, en het alles wat benodig word. Ons sal vir seker weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Netjiese verblyf met 'n mooi uitsig. Die plek is goed toegerus en baie netjies. Ideaal vir besigheidsreisigers of 'n gesin. Die eienaars lig mens goed in van reëlings vir inklok en is baie gawe mense. Ons sal weer daar oorbly as ons in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elschke B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2023

Aangename verblyf. Die eienaars was baie gaaf en behulpsaam en het ons baie welkom laat voel. Baie skoon en netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Coenie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosrug-weg 16B, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0dfba5a60bab51289840ae29c52cc1b51a82fff553726362d715eb30ed9d5dce514a878c8d51e3b46ed1cd2b12e80ab8c2b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense 7 5 1 5 16B Bosrug Road Great Brak River 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.056176136656 22.217526393502

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang