Casa Kruger
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bosrug-weg 16B, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Casa Kruger is 'n smaakvol gemeubileerde woonstel wat selfsorgverblyf op die grondvloer van die gasheer se eiendom in Groot-Brakrivier, 'n kusdorpie naby Mosselbaai, bied. Die eiendom spog met lieflike uitsigte oor die rivier en is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n rustige seevakansie.
Dié tweeslaapkamerwoonstel het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamers is albei ingerig met 'n dubbelbed en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Dubbelslaapbank word in die sitkamer voorsien om 2 kinders te akkommodeer. 'n Gastetoilet is beskikbaar.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, ketel en lugbraaier. Bykomende geriewe sluit gratis WiFi en 'n TV met toegang tot sekere DStv-kanale, Netflix en YouTube in. Die balkon het lieflike uitsigte oor die omgewing en het houtskoolbraaigeriewe wat gaste welkom is om te gebruik.
Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Coenie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Bosrug-weg 16B, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Casa Kruger het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bosrug-weg 16B, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang