Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa la Gracia

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 57 resensies vir Casa la Gracia
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Chonelle S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chonelle S

Comfortable and friendly host.

Very pleasant and the host was super friendly.

René T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René T

Perfek, veilig, baie netjies en skoon.

Smaakvol gemeubileerde eenheid met alles wat nodig is. Lida het ons vriendelik ontvang en is baie behulpsaam. Puik akkommodasie, sal dit beslis aanbeveel en self weer gebruik maak daarvan. Baie dankie.

Renee S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee S

Fantasties.

Dit was baie lekker, ons het rus en vrede geniet. Saans laat met oopdeur die koelte van die aand geniet, sowel met verkoeler. Baie rustige plekkie, met baie vriendelike gasvryheid.

Dave H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave H

Lida was an attentive and thoughtful host. The units were well-appointed and conveniently located. An all-round positive experience and one to certainly be repeated should my family and I be in the area again. Many thanks, Lida.

See stars.

Elise L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise L

Lekker geslaap.

Vinnige diens, skoon en netjies.

Naomi J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi J

Vriendelike ontvangs deur Lida.

Lida was behulpsaam en vriendelik. Die kamers is groot en gerieflik. Baie dankie.

Johan W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W

Friendly service. Very neat, clean and very comfortable.

Lida was an excellent host, and we thoroughly enjoyed our visit. The unit was comfortable and spacious, and the service was excellent. We would gladly recommend this guesthouse to anyone, and we'll stay here again.

Casa la Gracia se terugvoer

Baie dankie, Johan. Ek waardeer jul terugvoering. Groete

Casa la Gracia
Riaan B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B

Goeie waarde vir geld, naby aan skole.

Vriendelike ontvangs, met die netjieste geriewe wat goeie waarde vir geld bied.

Hesti W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hesti W

Heerlik gerus!

Het heerlik gerus. Stil en rustige omgewing.

Elsabé S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabé S

Hartlike gasvrou - goeie diens.

Heerlike bed, netjiese kamer, alles wat nodig is was beskikbaar.

Casa la Gracia se terugvoer

Dankie Elsabe, voorspoed vir jou.

Casa la Gracia
Marelise E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelise E

Onverbeterlik.

Wat 'n pragtige plekkie en Lida het beslis agteroor gebuig om dit in 'n fantastiese verblyf te verander. Beslis 'n plekkie wat ek weer en weer van gebruik sal maak.

Casa la Gracia se terugvoer

Dankie Marelise, wat 'n voorreg was dit nie om julle hier by my te he nie. Alles wat mooi is vir julle.
Groete
Lida

Casa la Gracia
Sophia B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia B

Jy voel jy kom tuis by Casa La Gracia.

Baie vriendelike en behulpsame ontvangs deur Lida, jy voel jy kom tuis! Die kamer is baie goed ingerig, skoon en netjies met genoeg pakplek in die kamer en badkamer. Die gastehuis is goed geleë en ons het heerlik daar gebly, ons sal die gastehuis aanbeveel en weer daarvan gebruikmaak.

Casa la Gracia se terugvoer

Baie dankie Sophia, ek waardeer jou terugvoer.
Groete
Lida

Casa la Gracia
Donald W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donald W

Great.

Great place, Lida is a very friendly lady, used to stop over in Bloemfontein en route to Kruger Park, will stop over in Kroonstad instead.

Johan F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F

Gemakik, baie vriendelik en behulpsaam.

Eienaar het ons uitgehelp met 'n ekstra bed na 'n klein misverstand met die bespreking. Baie vriendelike diens en behulpsaam. Sal enige tyd aanbeveel.

Casa la Gracia se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer Johan, ek waardeer dit opreg.
Groete
Lida

Casa la Gracia
Bernie And ANNETTE F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernie And ANNETTE F

Very friendly, extremely nice.

We have stayed over here 3 times.

Jh C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jh C

Voel soos ’n huis weg van huis.

Baie vriendelike, hulpvaardige gasvrou wat ekstra myl vir ons geloop het. Sal beslis weer daar oornag.

Elsabe W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe W

Baie lekker.

Vriendelike ontvangs met plattelandse vriendelikheid en moet nie vir Hendrik vergeet nie. Dierbaar!

Annatjie F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie F

Beste nagrus ooit!

Ons gasvrou het ons ingewag, al was dit reeds na 10:00 in die nag. Die blyplek was baie netjies en ruim. Die kamer was toegerus met 'n kombuis met alles wat jy nodig het en selfs beskuit gehad wat ons saam met ons koffie en tee kon geniet. Die bed was die gemaklikste waarin ek in 'n lang tyd geslaap het. Ek en my man het albei saamgestem, dit was die diepste en lekkerste slaap ooit. Ek kan Casa la Gracia met 'n geruste hart aanbeveel.

Casa la Gracia se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi terugvoering Annatjie, ek waardeer dit opreg.
Groete,
Lida

Casa la Gracia
Grant W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant W

Awesome.

Clean and neat, most helpful lady!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome.

Skoon en netjies, baie behulpsame vrou.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Desire K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire K

An absolute pleasure to stay at Casa la Gracia.

Everything was perfect and when I return to Kroonstad I will definitely book there again. Lida is a wonderful and caring hostess and I am so glad to have enjoyed her company.

Petra T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra T

Vriendelik ontvang, netjies en gerieflik, perfek vir een nag se oorslaap op sakereis.

Ek het net een nag se oorslaap benodig op 'n sakereis. Beter waarde vir geld kan jy nie kry nie! Die blyplek was pragtig skoon en baie gerieflik en ek het baie welkom gevoel. Baie dankie!

Heidi V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V

Puik! Dierbare gasvrou!

Baie dankie vir 'n heerlike verblyfervaring, Lida. Jou vriendelikheid en hulp word hoog op prys gestel en alles was keurig en netjies.

Erna R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna R

Excellent.

Very pleasant to stay at!

Lucia G - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia G

Heerlik gebly.

Heerlik gebly! Volg net die gasvrou se aanwysings om daar te kom en nie jou motor se GPS nie! Die GPS het ons en ons vriende ontsettend laat verdwaal!

Craig A - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig A

Fantastic. Great value for money.

Fantastic and great value for money. Wonderful and friendly host.

Jeandre S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeandre S

Dis te mooi!

Regtig baie mooi kamers en die area is mooi.

Fanie K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie K

Baie aangenaam, sal beslis weer gaan.

Baie lekker gebly, dame baie vriendelik en behulpsaam, kamer was pragtig.

Casa la Gracia se terugvoer

Dankie Fanie, dit was aangenaam om julle te ontmoet.
Groete,
Lida

Casa la Gracia
Hermann H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermann H

Die eienaar is gasvry en die eenheid is baie goeie waarde vir geld.

Sien sterre.

Susari N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susari N

Lovely landlady, lovely place!

We thoroughly enjoyed our stay at this establishment, will definitely be back next year. Lida went to great lengths to make sure that we had everything we needed. Affordable and neat accommodation.

Casa la Gracia se terugvoer

Susari en Vriende,
Baie dankie vir julle besoek en goeie wense. Voorspoed vir julle op julle pad vorentoe.

Groete
Lida

Casa la Gracia
Pauline V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline V

Netjies en gerieflik kamers met 'n baie vriendelike gasvrou.

Ons was baie beïndruk met kamers sowel as die gasvryheid van Lida. Sy het ons baie tuis last voel.

Glenn G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenn G

Skoon, netjies met alles wat mens benodig, geleë in 'n rustige omgewing.

Ons was aangenaam verras deur die vriendelikheid van die gasvrou, die skoon en netjiese eenheid, aantal DStv-kanale, rustige omgewing en onderdakparkering agter 'n sekuriteitshek. Sal enige toekomstige kliënte aanbeveel om gebruik te maak van die akkommodasie. Baie goeie waarde vir geld.

Casa la Gracia se terugvoer

Baie dankie Glenn, dit was 'n plesier om jul te huisves, kom kuier gerus weer.
Groete,
Lida

Casa la Gracia
Nelia V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nelia V

Netjiese bekostigbare verblyf met baie vriendelike gasvrou.

Ons is baie vriendelik ontvang deur Lida, selfs al het ons baie laat die nag eers aangekom. Pragtige kamer, alles wat ons nodig gehad het was daar. Sal beslis nie weer verder soek as ons deur Kroonstad reis.

Casa la Gracia se terugvoer

Baie dankie vir jul besoek. Dit was 'n plesier om julle te ontvang en dit was geen moeite om laat wakker te bly nie, ek doen dit met graagte.
Voorspoed vir julle.
Groete
Lida

Casa la Gracia
Henriette Anne D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henriette Anne D

Veilige oornagbestemming.

Kamer gerieflik en skoon.

Lorna B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna B

Baie gerieflik.

Puik, netjies, veilig, sal beslis aanbeveel.

Leonie J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie J

Ons sal enige tyd weer daar gaan bly.

Lida is 'n besonderse mens en gee om vir haar gaste en gaan uit haar pad om te help. Ons kan net goeie dinge van die gastehuis se. Die ligging is ook baie goed, veral waar ons spesifiek wou wees.

Casa la Gracia se terugvoer

Baie dankie, Leonie. Dit was n voorreg om julle te ontmoet. Seenwense vir julle op jul pad vorentoe.
Groete
Lida

Casa la Gracia
Elize V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V

Home away from home.

I love staying over at Casa la Gracia. As neat as a pin, safe, secure parking, lovely environment. Lida is such a warm, lovable person. I can truly recommend Casa la Gracia.

Casa la Gracia se terugvoer

Baie dankie vir jou besoek, Elize. Dit is altyd 'n plesier om jou hier te ontvang.
Seënwense op jou pad vorentoe.
Lida

Casa la Gracia
Suzani E - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzani E

Baie gasvry.

Baie gasvry en goeie diens.

Casa la Gracia se terugvoer

Baie dankie vir jul besoek. Kom kuier gerus weer.
Groete
Lida

Casa la Gracia
Beatrix V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrix V

Baie netjies en gerieflik.

Ons het heerlik gekuier en lekker gebly. Sal definitief in die vervolg gebruik van Casa la Gracia.

Casa la Gracia se terugvoer

Julle was sulke aangename gaste en n groot plesier om julle te leer ken.
Groete
Lida

Casa la Gracia
Anton L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton L

Vriendelik en netjies. Hoogs aanbeveel.

Baie vriendelik en het my dadelik tuis laat voel. Binnehekse parkering is baie velig. Al die nodige geriewe binne die kamer. Baie netjies. Ek sal vir seker weer by julle oorslaap!

Casa la Gracia se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Anton. Kom kuier gerus weer.
Groete
Lida

Casa la Gracia
Christa K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christa K

Cosy, clean and comfortable.

We felt very at home, was exactly what we needed for an overnight stay. Will recommend it to anyone. The rusks were so tasty, enough coffee and tea.

Casa la Gracia se terugvoer

Baie dankie Christa, julle was baie aangename gaste. Kom gerus weer.
Groete,
Lida

Casa la Gracia
Pk S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pk S

Die eienaar is baie vriendelik en gasvry.

Ons was baie moeg en uitgeput teen die tyd wat ons by Casa la Gracia aangekom het en die eienaar se vriendelikheid het die moegheid verdryf. Iets wat ek voel wel verbeter kan word, is die privaatheid van die badkamer en toilet van kamer 3. Daar is geen skeiding tussen die kamer en die badkamer/kombuis nie, dus is die toilet in direkte sig vanaf die kamerdeur.

Casa la Gracia se terugvoer

PK,
Baie dankie vir jul besoek en ondersteuning asook die positiewe terugvoer. Ek antwoord graag op jul bekommernis oor die privaatheid van die badkamer: Kamer 3 het 'n kamerverdeler (room divider) wat gebruik kan word om die kamer meer privaat te maak en dit is dus die gaste se keuse om daarvan gebruik te maak. Die kamer het ook blinders en gordyne wat toegemaak kan word vir privaatheid en weereens is dit die gaste se keuse hoe hul die fasiliteite wil gebruik.
Nogmaals dankie vir jul terugvoer.
Groete,
Lida

Casa la Gracia
Corlia L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corlia L

Was rustig gewees.

Die verblyf was netjies. Die toilet net dalk nie privaat. Geen verdere klagtes.

Marelize D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marelize D

Die netheid was goed.

Die ingang na die verblyf is aan die ander kant van die huis. Ontvangs was vriendelik. Blyplek was skoon. Die TV en lugverkoeler het nie gewerk nie.

Casa la Gracia se terugvoer

Marelize,
Baie dankie vir jul besoek en ondersteuning. Dit is jammer dat jul nie die TV en lugreeling se probleme met my gedeel het nie. Soos jul weet was ek altyd beskikbaar en by die huis. Die TV werk elke dag en niemand het voor of na julle daaroor gekla nie. Die lugreeling is ook in 'n werkende toestand, maar dit is ongelukkig nie ingesluit by die lae pryse wat ek vra nie, daarom was daar twee waaiers tot jul beskikking in die kamer.
Voorspoed vir 2019 vir julle.
Groete,
Lida

Casa la Gracia
Chris B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

Hartlik ontvang en heerlik geslaap in 'n netjiese en stylvolle kamer met al die geriewe wat ek nodig gehad het.

Goeie ligging naby aan die N1 hoofweg in die mooi buurt van Elandia. Baie vriendelik ontvang deur eienares. Al was ek eers laat in die bed na 'n troue en weer vroeg op die pad die volgende oggend, het ek heerlik gebly en toe oë geslaap. Baie dankie!

Casa la Gracia se terugvoer

Baie dankie, Chris. Voorspoed vir jou op jou pad vorentoe!

Groete,
Lida

Casa la Gracia
Leonard H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard H

Lida is 'n innemende en werklik gasvrye gasvrou.

Baie aangenaam en Hendrik, die Dobermann Pincher maak die ervaring sommer spesiaal.

Casa la Gracia se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoering. Julle is altyd welkom.
Groete
Lida

Casa la Gracia
William K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William K

It's a nice place and I wouldn't mind going back to the place again.

The environment is very good for peace sake.

Casa la Gracia se terugvoer

Thanks, William, You're more than welcome!
Regards
Lida

Casa la Gracia
Elize V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V

Fantastic to stay at Lida's beautiful home.

I had a fantastic stay at Casa la Gracia. Her place is as neat as a pin, safe undercover parking, beautiful room, lovely garden. It felt like home.

Casa la Gracia se terugvoer

Baie dankie, Elize,
Kom kuier gerus weer.
Groete
Lida

Casa la Gracia
Shantel J - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shantel J

Netjies, gerieflik, veilig en beste waarde vir geld.

Tannie Lida se gasvryheid en vriendelik het geen gelyke nie. Haar kos sal jou huis toe laat verlang na jou Ma. Kamer is netjies, ligging veilig en beste waarde vir geld.

Casa la Gracia se terugvoer

Baie dankie, Shantel. Voorspoed met jou nuwe werk en veilig reis.
Groete
Lida

Casa la Gracia
Wilma W - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma W

Die eenheid is skoon en netjies.

Ons het lekker geslaap. Dit is lekker stil en rustig. Maklik om te kry vanaf die N1.

Candice P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice P

Perfect stop over.

Perfect stop over between JHB and Bloem. Everything you need, clean and easy to find. Thank you.

Casa la Gracia se terugvoer

Candice,
Thank you for your positive comment. Please feel free to make use of my facilities again.
Kind regards,
Lida

Casa la Gracia
Vivian S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vivian S

Oorstopverblyf.

Werklik netjiese verblyf en die blomme op die bed was 'n goeie gebaar.

Casa la Gracia se terugvoer

Baie dankie vir jul kommentaar. Dit was lekker om sulke interessante mense te ontmoet.
Groete
Lida

Casa la Gracia
Corne H - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corne H

Ongelooflik lekker en baie netjies.

Dit was baie aangename verblyf en hoogs aanbeveelbaar. Uitstekende waarde vir geld.

Christo D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo D

Excellent

Lovely place with friendly staff. What a pleasure to visit. Next year most definitely again.

Casa la Gracia se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoering, ek waardeer dit opreg. Julle is altyd welkom!
Groete
Lida

Casa la Gracia
Willem M - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem M

Ons het lekker gebly en Lida kry volpunte by ons.

Ons is met aankoms deur Lida verwelkom en sy het geen moeite ontsien om ons tuis te laat voel nie. Verblyf was netjies en skoon en ons sal met volgende besoek aan Kroonstad beslis weer by Casa la Gracia oorbly.

Werner W - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner W

Doeltreffend.

Gerieflik, netjies, skoon, goed geleë, vriendelik, bekostigbaar - regtig waarde vir geld.

Elaine B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine B

Heerlik gekuier, pragtige plek met warm ontvangs

Heerlike kuierplek. Pragtig, netjies en skoon. Sal wel aanbeveel dat daar 'n groter naambord en beter aanwysings na die gastehuis aangebring word. Ons het taamlik na die plek gesoek.

Vanesse N - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanesse N

Baie gerieflik en uitstekende gasvryheid.

Casa le Gracia bied 'n warm, huislike atmosfeer met ruim kamers. Die gasvrou vind kreatiewe maniere om mens op 'n daaglikse basis te bederf. Sy het ook uit haar pad gegaan om enige van ons versoeke te akkomodeer. Die personeel is beleefd en het hulle goed van hulle taak gekwyt. Die ligging is gerieflik naby winkels geleë. Ons sal definitief Casa la Gracia aanbeveel vir enige iemand wat Kroonstad besoek of net 'n plekkie nodig het om oor te slaap.

Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sample Froneman-straat 13, Elandia, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0yuwfM8bJmtixH61zvpTadv4gW3bghBKoK6fD7gVmSa2kLrqXZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 13 Sampie Froneman Street Elandia 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.63385 27.23891

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang