Casa la Gracia
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lida Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 57
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Chonelle S - Aug 2024
Algehele gradering
Comfortable and friendly host.
René T - Apr 2024
Algehele gradering
Perfek, veilig, baie netjies en skoon.
Renee S - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Dave H - Aug 2023
Algehele gradering
Lida was an attentive and thoughtful host. The units were well-appointed and conveniently located. An all-round positive experience and one to certainly be repeated should my family and I be in the area again. Many thanks, Lida.
Elise L - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Naomi J - Apr 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs deur Lida.
Johan W - Feb 2023
Algehele gradering
Friendly service. Very neat, clean and very comfortable.
Casa la Gracia se terugvoer
Baie dankie, Johan. Ek waardeer jul terugvoering. Groete
Riaan B - Jul 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld, naby aan skole.
Hesti W - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlik gerus!
Elsabé S - Feb 2023
Algehele gradering
Hartlike gasvrou - goeie diens.
Casa la Gracia se terugvoer
Dankie Elsabe, voorspoed vir jou.
Marelise E - Jul 2022
Algehele gradering
Onverbeterlik.
Casa la Gracia se terugvoer
Dankie Marelise, wat 'n voorreg was dit nie om julle hier by my te he nie. Alles wat mooi is vir julle.
Groete
Lida
Sophia B - Apr 2022
Algehele gradering
Jy voel jy kom tuis by Casa La Gracia.
Casa la Gracia se terugvoer
Baie dankie Sophia, ek waardeer jou terugvoer.
Groete
Lida
Donald W - Mrt 2022
Algehele gradering
Great.
Johan F - Apr 2022
Algehele gradering
Gemakik, baie vriendelik en behulpsaam.
Casa la Gracia se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer Johan, ek waardeer dit opreg.
Groete
Lida
Bernie And ANNETTE F - Mrt 2022
Algehele gradering
Very friendly, extremely nice.
Jh C - Mei 2021
Algehele gradering
Voel soos ’n huis weg van huis.
Elsabe W - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Annatjie F - Sep 2020
Algehele gradering
Beste nagrus ooit!
Lees meerCasa la Gracia se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi terugvoering Annatjie, ek waardeer dit opreg.
Groete,
Lida
Grant W - Jan 2020
Algehele gradering
Awesome.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Awesome.
Skoon en netjies, baie behulpsame vrou.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Desire K - Jan 2020
Algehele gradering
An absolute pleasure to stay at Casa la Gracia.
Petra T - Des 2019
Algehele gradering
Vriendelik ontvang, netjies en gerieflik, perfek vir een nag se oorslaap op sakereis.
Heidi V - Des 2019
Algehele gradering
Puik! Dierbare gasvrou!
Erna R - Aug 2019
Algehele gradering
Excellent.
Lucia G - Jul 2019
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Craig A - Jul 2019
Algehele gradering
Fantastic. Great value for money.
Jeandre S - Jul 2019
Algehele gradering
Dis te mooi!
Fanie K - Jan 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam, sal beslis weer gaan.
Casa la Gracia se terugvoer
Dankie Fanie, dit was aangenaam om julle te ontmoet.
Groete,
Lida
Hermann H - Mei 2019
Algehele gradering
Die eienaar is gasvry en die eenheid is baie goeie waarde vir geld.
Susari N - Apr 2019
Algehele gradering
Lovely landlady, lovely place!
Casa la Gracia se terugvoer
Susari en Vriende,
Baie dankie vir julle besoek en goeie wense. Voorspoed vir julle op julle pad vorentoe.
Groete
Lida
Pauline V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netjies en gerieflik kamers met 'n baie vriendelike gasvrou.
Glenn G - Feb 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies met alles wat mens benodig, geleë in 'n rustige omgewing.
Casa la Gracia se terugvoer
Baie dankie Glenn, dit was 'n plesier om jul te huisves, kom kuier gerus weer.
Groete,
Lida
Nelia V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netjiese bekostigbare verblyf met baie vriendelike gasvrou.
Casa la Gracia se terugvoer
Baie dankie vir jul besoek. Dit was 'n plesier om julle te ontvang en dit was geen moeite om laat wakker te bly nie, ek doen dit met graagte.
Voorspoed vir julle.
Groete
Lida
Henriette Anne D - Mrt 2019
Algehele gradering
Veilige oornagbestemming.
Lorna B - Okt 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Leonie J - Jul 2018
Algehele gradering
Ons sal enige tyd weer daar gaan bly.
Casa la Gracia se terugvoer
Baie dankie, Leonie. Dit was n voorreg om julle te ontmoet. Seenwense vir julle op jul pad vorentoe.
Groete
Lida
Elize V - Mei 2018
Algehele gradering
Home away from home.
Casa la Gracia se terugvoer
Baie dankie vir jou besoek, Elize. Dit is altyd 'n plesier om jou hier te ontvang.
Seënwense op jou pad vorentoe.
Lida
Suzani E - Apr 2018
Algehele gradering
Baie gasvry.
Casa la Gracia se terugvoer
Baie dankie vir jul besoek. Kom kuier gerus weer.
Groete
Lida
Beatrix V - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Casa la Gracia se terugvoer
Julle was sulke aangename gaste en n groot plesier om julle te leer ken.
Groete
Lida
Anton L - Jan 2018
Algehele gradering
Vriendelik en netjies. Hoogs aanbeveel.
Casa la Gracia se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Anton. Kom kuier gerus weer.
Groete
Lida
Christa K - Feb 2018
Algehele gradering
Cosy, clean and comfortable.
Casa la Gracia se terugvoer
Baie dankie Christa, julle was baie aangename gaste. Kom gerus weer.
Groete,
Lida
Pk S - Okt 2018
Algehele gradering
Die eienaar is baie vriendelik en gasvry.
Casa la Gracia se terugvoer
PK,
Baie dankie vir jul besoek en ondersteuning asook die positiewe terugvoer. Ek antwoord graag op jul bekommernis oor die privaatheid van die badkamer: Kamer 3 het 'n kamerverdeler (room divider) wat gebruik kan word om die kamer meer privaat te maak en dit is dus die gaste se keuse om daarvan gebruik te maak. Die kamer het ook blinders en gordyne wat toegemaak kan word vir privaatheid en weereens is dit die gaste se keuse hoe hul die fasiliteite wil gebruik.
Nogmaals dankie vir jul terugvoer.
Groete,
Lida
Corlia L - Sep 2018
Algehele gradering
Was rustig gewees.
Marelize D - Des 2018
Algehele gradering
Die netheid was goed.
Casa la Gracia se terugvoer
Marelize,
Baie dankie vir jul besoek en ondersteuning. Dit is jammer dat jul nie die TV en lugreeling se probleme met my gedeel het nie. Soos jul weet was ek altyd beskikbaar en by die huis. Die TV werk elke dag en niemand het voor of na julle daaroor gekla nie. Die lugreeling is ook in 'n werkende toestand, maar dit is ongelukkig nie ingesluit by die lae pryse wat ek vra nie, daarom was daar twee waaiers tot jul beskikking in die kamer.
Voorspoed vir 2019 vir julle.
Groete,
Lida
Chris B - Nov 2017
Algehele gradering
Hartlik ontvang en heerlik geslaap in 'n netjiese en stylvolle kamer met al die geriewe wat ek nodig gehad het.
Casa la Gracia se terugvoer
Baie dankie, Chris. Voorspoed vir jou op jou pad vorentoe!
Groete,
Lida
Leonard H - Okt 2017
Algehele gradering
Lida is 'n innemende en werklik gasvrye gasvrou.
Casa la Gracia se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoering. Julle is altyd welkom.
Groete
Lida
William K - Sep 2017
Algehele gradering
It's a nice place and I wouldn't mind going back to the place again.
Casa la Gracia se terugvoer
Thanks, William, You're more than welcome!
Regards
Lida
Elize V - Sep 2017
Algehele gradering
Fantastic to stay at Lida's beautiful home.
Casa la Gracia se terugvoer
Baie dankie, Elize,
Kom kuier gerus weer.
Groete
Lida
Shantel J - Apr 2017
Algehele gradering
Netjies, gerieflik, veilig en beste waarde vir geld.
Casa la Gracia se terugvoer
Baie dankie, Shantel. Voorspoed met jou nuwe werk en veilig reis.
Groete
Lida
Wilma W - Mrt 2017
Algehele gradering
Die eenheid is skoon en netjies.
Candice P - Jul 2017
Algehele gradering
Perfect stop over.
Casa la Gracia se terugvoer
Candice,
Thank you for your positive comment. Please feel free to make use of my facilities again.
Kind regards,
Lida
Vivian S - Apr 2017
Algehele gradering
Oorstopverblyf.
Casa la Gracia se terugvoer
Baie dankie vir jul kommentaar. Dit was lekker om sulke interessante mense te ontmoet.
Groete
Lida
Corne H - Jan 2017
Algehele gradering
Ongelooflik lekker en baie netjies.
Christo D - Des 2016
Algehele gradering
Excellent
Casa la Gracia se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoering, ek waardeer dit opreg. Julle is altyd welkom!
Groete
Lida
Willem M - Sep 2016
Algehele gradering
Ons het lekker gebly en Lida kry volpunte by ons.
Werner W - Sep 2016
Algehele gradering
Doeltreffend.
Elaine B - Aug 2016
Algehele gradering
Heerlik gekuier, pragtige plek met warm ontvangs
Vanesse N - Jul 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik en uitstekende gasvryheid.
Lees meer- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sample Froneman-straat 13, Elandia, Kroonstad, 9499, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang