Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa la Gracia

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Chonelle S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Comfortable and friendly host. Very pleasant and the host was super friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

René T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Perfek, veilig, baie netjies en skoon. Smaakvol gemeubileerde eenheid met alles wat nodig is. Lida het ons vriendelik ontvang en is baie behulpsaam. Puik akkommodasie, sal dit beslis aanbeveel en self weer gebruik maak daarvan. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renee S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantasties. Dit was baie lekker, ons het rus en vrede geniet. Saans laat met oopdeur die koelte van die aand geniet, sowel met verkoeler. Baie rustige plekkie, met baie vriendelike gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dave H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Lida was an attentive and thoughtful host. The units were well-appointed and conveniently located. An all-round positive experience and one to certainly be repeated should my family and I be in the area again. Many thanks, Lida. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elise L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Lekker geslaap. Vinnige diens, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi J
1 nag
5.0
Apr 2023

Vriendelike ontvangs deur Lida. Lida was behulpsaam en vriendelik. Die kamers is groot en gerieflik. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Friendly service. Very neat, clean and very comfortable. Lida was an excellent host, and we thoroughly enjoyed our visit. The unit was comfortable and spacious, and the service was excellent. We would gladly recommend this guesthouse to anyone, and we'll stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lida
Casa la Gracia
Baie dankie, Johan. Ek waardeer jul terugvoering. Groete

Riaan B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2023

Goeie waarde vir geld, naby aan skole. Vriendelike ontvangs, met die netjieste geriewe wat goeie waarde vir geld bied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hesti W
Kort verblyf
4.4
Mei 2023

Heerlik gerus! Het heerlik gerus. Stil en rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabé S
1 nag Besigheidsreis
4.2
Feb 2023

Hartlike gasvrou - goeie diens. Heerlike bed, netjiese kamer, alles wat nodig is was beskikbaar.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lida
Casa la Gracia
Dankie Elsabe, voorspoed vir jou.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sample Froneman-straat 13, Elandia, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0yuwfM8bJmtixH61zvpTadv4gW3bghBKoK6fD7gVmSa2kLrqXZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 13 Sampie Froneman Street Elandia 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.63385 27.23891

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang