Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Leah's

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Sanet G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Baie lekker Ursela en Gustav was baie gaaf en hul is vriendelik. Hul het uit hul pad gegaan om dit vir ons lekker en aangenaam te maak en ek sal weer gaan kuier by hul. My viervoetkind het dit ook baie gelike. Baie dankie aan jul.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ursula
Casa Leah's
Hallo Sanet Baie dankie vir die resensie en jul ondersteuning. Was baie aangenaam om jul te ontmoed en was hartseer toe hul vertrek. Sien uit om jul en ou Stompie woef lyfie weer te sien. Geseënde week vir jul.

Beverley C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Cozy, clean and comfortable. Our hosts were friendly and very accommodating. The location was great, and everything is in close proximity. Would certainly recommend Casa Leah for a quiet, relaxing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ursula
Casa Leah's
Thank you so much Beverley. It was great meeting you and hope to see you again. All the best.

Ilne L
Lang verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2022

Rustige omgewing. Baie skoon en netjiese plekkie. Ursula en Gustav is baie gaaf en vriendelike mense. Dit is ongelukkig ver van die see maar ons het heerlik gekuier, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ursula
Casa Leah's
Baie dankie vir jou resensie en die lekke geselsies met julle. Dit was baie aangenaam om jul te ontmoed Net die beste vorentoe.

Johan D
Kort verblyf
5.0
Nov 2021

Gemaklik en bekostigbaar. Die eenheid is netjies en gemaklik met al die nodige toestelle. Lekker gebly en die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Dit is so 1.5km van die strand af en 'n klipgooi van die gholfbaan af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ursula
Casa Leah's
Baie dankie vir jou resensie, Johan. Dit was baie aangenaam om jou te ontmoed. Jyt sommer dadelik soos 'n vriend gevoel. Dankie ook vir die netjiese plek wat jy gelos het..mens kon nie eers sien daar was mense nie. Hoop om jou binnekort weet te sien.

Wony D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Des 2021

Family holiday. Ursula was very welcoming. Unit had everything we needed and the yard was perfect for the kids to play in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Ursula
Casa Leah's
Thank you for your review Wony. It was great meeting your lovely family. All the best to you.

Anthea O
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2021

Urshela was great! Her husband /partner wasn't very approachable and friendly. We had privacy and Urshela went the extra mile to make us feel at home. Would have been nice to have a shower gel or soap in the bathrooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Ursula
Casa Leah's
Hallo Anthea. Thank you for your review, I appreciate your input and it was nice meeting you and your lovely family. Hope to see you again. All the best

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ursula Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary-weg 36, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ee83f3691ba9fb314c1b3bd3ee799e0f5c4e98b37beee8ba7856f64f50b9382b776363c8cf6698b308c9ba48b421b30e35e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 36 Boundary Road Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.603314067082 26.878404774445

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang