Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Leitao Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Marietjie U
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Lekker naby Kruger hek. Baie naby aan Kruger hek. Vriendelike diens en netjiese kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alex
Casa Leitao Lodge
Good day, Marietjie. Thank you for trusting us with your accommodation needs. We hope you will consider staying with us when you are in town. Best regards

Leon W
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Goeie oornag. 'n Goeie en bekostigbare plek om vir 'n nag oor te slaap. Van die ander gaste het in die nag (na 01:30) baie lawaai ten spyte van kennisgewings dat dit nie moet gebeur nie. Daar is baie kamers met baie gaste en 'n toergroep het blykbaar laat daar aangekom en lawaai veroorsaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alex
Casa Leitao Lodge
Hi Leon, thank you for staying with us. We deeply apologise for the inconvenience that may have been caused by the noise. We hope to accommodate you again under better circumstances.

Nanique L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Goeie rusplek. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alex
Casa Leitao Lodge
Hello Nanique, thank you for staying at Casa Leitao Lodge. We hope to see you again when you are in Phalaborwa.

Jacky V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2024

Clean and comfortable. Perfect for an overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Schalk G
1 nag Besigheidsreis
4.0
Jan 2024

Vriendelike ontvangs, skoon en netjiese geriewe. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Alex
Casa Leitao Lodge
Good day, Schalk, thank you for choosing to stay with us. Thank you for the positive review; we hope to see you again.

Elmarie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Gerieflike oornag naby Krugerwildtuin. Dit was baie gerieflik naby Phalaborwahek. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alex
Casa Leitao Lodge
Good day, Elmarie, thank you for trusting us with your accommodation needs. We loved hosting you, and we are grateful that we were part of your most cherished experience. We hope to see you again.

Nando O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie mooi en netjies. Ons het baie lekker gebly. Dis skoon en netjies. Ons was baie vriendelik ontvang en diens was vinnig en puik. Ons sal vir seker weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alex
Casa Leitao Lodge
Good day, Nando. Thank you for trusting us with your accommodation needs. We hope to see you again when you are in town.

Mart L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Wonderlike plek om oor te slaap as jy die Kruger vir die dag besoek. Casa Leitao Lodge is 'n bekostigbare en netjiese plek om oor te slaap as jy die Kruger vir die dag besoek. Lekker restaurante ook in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alex
Casa Leitao Lodge
Hi Mart, thank you for choosing to stay at Casa Leitao Lodge. We would like to host you again when you visit Phalaborwa. We appreciate you taking the time to write this review. Best regards.

William V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Goeie ontvangs, lekker uitgerus. Met load shedding het hul kragopwerker ingeskop om die TV en ligte te geniet. Kamer 6 is 'n gerieflike, ruim kamer, 'n goeie bed en mooi kombuis. Nadat ons vertrek het na Tshipise, het ek 'n SMS ontvang dat ek dringend Casa Leitao Lodge moet kontak. Die manlike bestuurder het my ingelig dat ons ons kamera en 'n baadjie in die kamer vergeet het. Sulke na-diens gaan 'n mens nie sommer kry nie. Die personeel is eerlik. Hulle het ook gereël dat die goed 4 dae later by Tshipise afgelewer word. Ons sal beslis weer daar oornag. Dankie Casa Leitao Lodge!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alex
Casa Leitao Lodge
Goeiedag Meneer, baie dankie dat jy by ons gebly het en ons waardeer dat jy die tyd geneem het om hierdie resensie te skryf. Ons wil jou graag huisves wanneer jy weer in die dorp is.

Rina S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Skoon en netjies. Ons het lekker geslaap, beddens is gemaklik, die kamer en badkamer is skoon en baie netjies. Al wat ek raakgesien het wat dalk 'n probleem kan wees, is dat die kombuisvenster dalk 'n blinding benodig, want ek kon in die kamer insien. Die prys van die eenheid is ook regtig baie bekostigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alex
Casa Leitao Lodge
Goeie dag, dankie dat jy by ons gebly het. Ons waardeer dat jy die tyd geneem het om hierdie resensie te skryf. Ons sal jou voorstel oor die kombuisvenster in ag neem.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Alex Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 57

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 53 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soetdoringstraat 1, Phalaborwa, 1390, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA445ec0576452d16a8beeb89bf75f2a6aaccafa059a076d0c5b29fb55e43ad6d8703ae1d26d54a131c9849abb58f60052ec2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 1 Soetdoring Street Phalaborwa 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.946351929498 31.149910186508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang