Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Leitao Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Alex Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 57

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 52 resensies vir Casa Leitao Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Marietjie U - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie U

Lekker naby Kruger hek.

Baie naby aan Kruger hek. Vriendelike diens en netjiese kamers.

Casa Leitao Lodge se terugvoer

Good day, Marietjie. Thank you for trusting us with your accommodation needs. We hope you will consider staying with us when you are in town.

Best regards

Casa Leitao Lodge
Leon W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon W

Goeie oornag.

'n Goeie en bekostigbare plek om vir 'n nag oor te slaap. Van die ander gaste het in die nag (na 01:30) baie lawaai ten spyte van kennisgewings dat dit nie moet gebeur nie. Daar is baie kamers met baie gaste en 'n toergroep het blykbaar laat daar aangekom en lawaai veroorsaak.

Casa Leitao Lodge se terugvoer

Hi Leon, thank you for staying with us. We deeply apologise for the inconvenience that may have been caused by the noise. We hope to accommodate you again under better circumstances.

Casa Leitao Lodge
Nanique L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanique L

Goeie rusplek.

Ons het baie lekker gebly.

Casa Leitao Lodge se terugvoer

Hello Nanique, thank you for staying at Casa Leitao Lodge. We hope to see you again when you are in Phalaborwa.

Casa Leitao Lodge
Jacky V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacky V

Clean and comfortable.

Perfect for an overnight stay.

Schalk G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk G

Vriendelike ontvangs, skoon en netjiese geriewe.

Sien sterre.

Casa Leitao Lodge se terugvoer

Good day, Schalk, thank you for choosing to stay with us. Thank you for the positive review; we hope to see you again.

Casa Leitao Lodge
Elmarie B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B

Gerieflike oornag naby Krugerwildtuin.

Dit was baie gerieflik naby Phalaborwahek. Netjies en skoon.

Casa Leitao Lodge se terugvoer

Good day, Elmarie, thank you for trusting us with your accommodation needs. We loved hosting you, and we are grateful that we were part of your most cherished experience. We hope to see you again.

Casa Leitao Lodge
Nando O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nando O

Baie mooi en netjies.

Ons het baie lekker gebly. Dis skoon en netjies. Ons was baie vriendelik ontvang en diens was vinnig en puik. Ons sal vir seker weer teruggaan.

Casa Leitao Lodge se terugvoer

Good day, Nando. Thank you for trusting us with your accommodation needs. We hope to see you again when you are in town.

Casa Leitao Lodge
Mart L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mart L

Wonderlike plek om oor te slaap as jy die Kruger vir die dag besoek.

Casa Leitao Lodge is 'n bekostigbare en netjiese plek om oor te slaap as jy die Kruger vir die dag besoek. Lekker restaurante ook in die omgewing.

Casa Leitao Lodge se terugvoer

Hi Mart, thank you for choosing to stay at Casa Leitao Lodge. We would like to host you again when you visit Phalaborwa. We appreciate you taking the time to write this review. Best regards.

Casa Leitao Lodge
William V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William V

Goeie ontvangs, lekker uitgerus. Met load shedding het hul kragopwerker ingeskop om die TV en ligte te geniet.

Kamer 6 is 'n gerieflike, ruim kamer, 'n goeie bed en mooi kombuis. Nadat ons vertrek het na Tshipise, het ek 'n SMS ontvang dat ek dringend Casa Leitao Lodge moet kontak. Die manlike bestuurder het my ingelig dat ons ons kamera en 'n baadjie in die kamer vergeet het. Sulke na-diens gaan 'n mens nie sommer kry nie. Die personeel is eerlik. Hulle het ook gereël dat die goed 4 dae later by Tshipise afgelewer word. Ons sal beslis weer daar oornag. Dankie Casa Leitao Lodge!

Casa Leitao Lodge se terugvoer

Goeiedag Meneer, baie dankie dat jy by ons gebly het en ons waardeer dat jy die tyd geneem het om hierdie resensie te skryf. Ons wil jou graag huisves wanneer jy weer in die dorp is.

Casa Leitao Lodge
Rina S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina S

Skoon en netjies.

Ons het lekker geslaap, beddens is gemaklik, die kamer en badkamer is skoon en baie netjies. Al wat ek raakgesien het wat dalk 'n probleem kan wees, is dat die kombuisvenster dalk 'n blinding benodig, want ek kon in die kamer insien. Die prys van die eenheid is ook regtig baie bekostigbaar.

Casa Leitao Lodge se terugvoer

Goeie dag, dankie dat jy by ons gebly het. Ons waardeer dat jy die tyd geneem het om hierdie resensie te skryf. Ons sal jou voorstel oor die kombuisvenster in ag neem.

Casa Leitao Lodge
Johnnie P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johnnie P

Sal weer daar slaap.

Sal weer die gastehuis gebruik.

Casa Leitao Lodge se terugvoer

Hi Johnnie, Thank you for staying with us. We look forward to welcoming you into our home again. We appreciate you taking the time to write this review.

Casa Leitao Lodge
Sune M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sune M

Relaxing.

Perfect for a quick overnight stop.

Casa Leitao Lodge se terugvoer

Hi Sune, thank you for staying with us. We would love to host you again when you are in Phalaborwa. We appreciate your support.

Casa Leitao Lodge
Marieke S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marieke S

Perfek vir oornagverblyf.

Baie netjiese kamers.

Casa Leitao Lodge se terugvoer

Good day Marieke, thank you so much for staying with us and we look forward to hosting you again.

Casa Leitao Lodge
Marlies B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlies B

Netjies, funksioneel.

Netjiese kamers, goed vir 'n oornag. Lugversorging in die eenhede en 'n klein kombuisie was goed. Ek het net anti-mozzie gemis (myne vergeet).

Casa Leitao Lodge se terugvoer

Good day Marlies, thank you so much for staying with us. We hope to see you again soon.

Casa Leitao Lodge
Karla O - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Karla O

Ek het nie ons eenheid geniet nie.

Die eenheid waarin ons gesin was het netjies en skoon vertoon, maar die beddegoed in beide kamers was nie skoon nie. Die bank in die leefarea was ook baie vuil. Ons vriende (2 volwassenes) was in een van die oopplan-eenhede en hulle het dit netjies gevind. Hulle het egter nie hul beddegoed nagegaan nie en kan dus nie daarop kommentaar lewer nie.

Casa Leitao Lodge se terugvoer

Good day, Karla. We deeply apologise for the inconvenience caused. Thank you so much for the detailed report; we will look into the matter and rectify it with our housekeeping department. I want to apologise once again.

Casa Leitao Lodge
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Chris S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Chris S

Oornag op pad Krugerwildtuin toe.

Die eenheid is ruim, maar die oppervlaktes was nie skoon nie (vloere en blaaie).

Casa Leitao Lodge se terugvoer

Hello Chris, thank you for bringing this to our attention. We apologise for the inconvenience caused. We will try by all means to correct our mistakes. We hope you will consider us again when you are in town.

Casa Leitao Lodge
Ronel O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel O

Oornag op pad na Krugerwildtuin.

Die eenheid wat ek bespreek het, is nie die eenheid waarin ons geplaas is nie. Ons is in 'n huis langs die perseel geplaas. Daar is geen reëlings vooraf getref nie, ek het dit eers later die aand besef toe ons rustig raak, dat dit is nie wat ek bespreek het nie. Ek sal aanbeveel dat daar skottelgoedseep, 'n sponsie en afdroogdoek in die kombuis moet wees. Die glase in die kas was nie droog nie en eetgerei was ook nie skoon nie. Daar is ook 'n dreinreuk in die opwasarea waaraan hulle kan aandag gee.

Casa Leitao Lodge se terugvoer

Hello Renel, we apologise for the misunderstanding and the inconvenience caused. We appreciate you taking the time to let us know where we need improvement. Thank you so much for staying with us.

Casa Leitao Lodge
Johann K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Johann K

Die tipe kliënte wat dit lok is uiters rumoerig - ook geen rugsteun itv beurtkrag nie.

Ons het die Vrydag voor ons die Wildtuin ingegaan het daar ingeboek en die geraas het ongeveer eers 2 uur die môre opgehou - ek het op pad terug ook 'n bespreking gehad maar nie eers moeite gedoen om terug te gaan nie - ten spyte van die netheid en gerief by die Wildtuin hek sou ek dit glad nie aanbeveel nie! Fotos is uiters misleidend!

Casa Leitao Lodge se terugvoer

Hallo, dankie dat jy by ons gebly het. Ons vra opreg om verskoning vir die ongerief wat veroorsaak is. Neem asseblief kennis dat ons ons diens sal verbeter op grond van hierdie resensie.

Casa Leitao Lodge
Kobus N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus N

Rustig, mooi, skoon, perfekte ligging.

'n Juweel, ruim, skoon, vol DSTV, naby Spar, groot garage en 2 minute van die Phalaborwa hek. Hier sal ek permanent kan bly.

Casa Leitao Lodge se terugvoer

Good day Kobus, thank you so much for staying with us and we appreciate you writing this review. We hope to see you again soon.

Casa Leitao Lodge
Hendre J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendre J

Heerlike oornagstop in Phalaborwa.

Die verblyf was baie goed, goeie diens en baie goeie waarde vir geld, sal weer daar oorbly.

Casa Leitao Lodge se terugvoer

Hi Hendre, thank you for staying with us. we appreciate you writing this review. We hope you will visit us again soon.

Casa Leitao Lodge
Charles R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles R

Quite comfortable and peaceful.

The place is so beautiful with clean rooms. The weather was perfect without the need of warm clothes in June. The place is close to everything (Shops, Garages, Banks etc). Phalaborwa's Kruger National Park Gate is a few meters from Casa Leitao Lodge. Spacious rooms, and to top that it has WiFi and DStv. I will definitely be staying here again in winter.

Casa Leitao Lodge se terugvoer

Hi Charles, thank you for staying with us and we appreciate you taking the time to write this review. We hope to see you again soon.

Casa Leitao Lodge
Amanda N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda N

Geriefljke en veilige akkommodasie met vriendelike personeel.

Mooi skoon en netjies. Baie naby die Palaborwa Hek en personeel was vriendelik en behulpsaam. Restaurantjie op die perseel.

Casa Leitao Lodge se terugvoer

Hi Amanda, thank you very much for choosing to stay with us and we appreciate you for taking the time to write this review. We hope to see you gain soon.

Casa Leitao Lodge
Elsie D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie D

Vriendelike personeel, skoon en netjies.

Oulike restaurant op die perseel met heerlike koffie en ontbyt.

Casa Leitao Lodge se terugvoer

Good day Elsie, thank you so much for choosing to stay with us. We thank you for writing this review. We hope to see you again soon.

Casa Leitao Lodge
Elna V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna V

I was very pleased with our stay at Casa Leitao Lodge will definitely recommend it to all my friends.

Very friendly reception guy, very neat, very clean, very comfortable.

Casa Leitao Lodge se terugvoer

Good day, Elna, thank you for staying with us; we appreciate your support and for taking a chance on us. We hope to see you again soon.

Casa Leitao Lodge
Michael M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michael M

It was a great experience to be repeated.

The room with its kitchen and bathroom are very clean.

Casa Leitao Lodge se terugvoer

Good day Micheal, thank you for trusting us with your accommodation needs. we hope you will visit again soon.

Casa Leitao Lodge
Lara V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lara V

Enjoyable and definitely a prime spot!

We enjoyed our stay at Casa Leitão, the staff were helpful and friendly and the place was clean. Wonderfully close to the gate into the Kruger!

Casa Leitao Lodge se terugvoer

Hi Lara, thank you so much for writing this review and we appreciate your support. Best of regards

Casa Leitao Lodge
Jacobus Hamman V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus Hamman V

Ons het net 'n oornag-plek gesoek voordat ons in die KNP kon ingaan, en Casa Leitao het nie teleurgestel nie.

Die eenheid was skoon en netjies, geen probleme gehad nie.

Casa Leitao Lodge se terugvoer

Hi Jacobus, thank you so much for staying with us and we would like to thank you for taking the time to write this review.

Casa Leitao Lodge
Nicky V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nicky V

Aangenaam, maar.

Baie gerieflik en netjies voorlangs. Die dames wat skoonmaak het 'n stoffer nodig om al die spinnerakke met spinnekoppe (daddy-longlegs) bo in kamer se dak, onder houttafel en kombuisstoele) uit te kry. Dakwaaier werk net op stadige stelling en een van bedliggies het nie gewerk nie. Opgelet dat vloer by ingang van kombuis baie sanderig was.

Casa Leitao Lodge se terugvoer

Good day, Nicky thank you for staying with us. We apologize for the inconvenience and we will take all your suggestions into consideration thank you for putting them on our radar. Have a wonderful day.

Casa Leitao Lodge
Theo N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Theo N

Totale gemors.

Die volgende wil ek noem. Ons is om 3:30 die oggend toe ons ry om kamer te verander, verkeerde kamer toegedeel. Geen vurke en skottelgoedlappies. Een aircon remote was weg. Kry hom toe in een van die beddens. Braaier nie skoongemaak na ons aand 1 braai nie, moes dit self doen aand 2 en maaiers in asblik.

Casa Leitao Lodge se terugvoer

Good day, thank you for staying with us and I would like to apologize for the inconvenience that we may have caused you. We have looked into the matter and we implemented ways to improve our service. We hope to see you again.

Casa Leitao Lodge
Tallies T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tallies T

Rustig en baie veilig.

Goed geleë naby die Phalaborwa-hek van die Krugerwildtuin. Veilig en personeel is baie vriendelik. Kamers is baie gerieflik en netjies.

Casa Leitao Lodge se terugvoer

Hi Tallies, thank you for staying with us and we appreciate you taking the time to write this review. We hope to see you again soon. Have a great day.

Casa Leitao Lodge
Amanda M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M

Pleasant stay and smiles all around.

We stayed two days at the lodge and really enjoyed our stay there. The room was set up really nicely, not too small, but snug. Also the room was very clean. The room also came with plates and glasses, AC, WiFi, a pool and a TV and other things. No disturbances whatsoever and the staff was quitw friendly. Overall, we enjoyed our stay at Casa Leitao.

Casa Leitao Lodge se terugvoer

Good day, thank you for staying at casa leitao lodge. We look forward to seeing you again when you are in town. Have a wonderful day.

Casa Leitao Lodge
Sonette L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette L

Baie goed geleë.

Vir die vinnige reisiger is dit baie goed geleë, veral as jy die Wildtuin besoek. Dit is minder as 2 min se ry tot by die Phalaborwahek.

Casa Leitao Lodge se terugvoer

Hi Sonette, thank you for choosing to stay with us. we look forward to seeing you again soon. Thank you for taking the time to write this review.

Casa Leitao Lodge
Salome E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome E

Baie hulpvaardig, vriendelik en alles was netjies en skoon. Baie lekker en stil omgewing.

Ek gaan verseker weer daar tuisgaan.

Casa Leitao Lodge se terugvoer

good day Salome, thank you for staying with us. We appreciate the positive review. W hope to see you again soon. best regards.

Casa Leitao Lodge
Theo T - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo T

Baie lekker geslaap, ten spyte dat daar baie ander gaste was, was alles doodstil.

Alles was soos geadverteer, die dik houttoonbank was nogal spesiaal.

Casa Leitao Lodge se terugvoer

Thank you so much for the kind review.
We hope we can welcome you again soon!

Casa Leitao Lodge
Marthi R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthi R

Gerieflik en netjies.

Ideale ligging en kamers goed ingerig met Wifi vir almal (veral groot kinders), sal beslis weer kom oorbly. Lekker gebraai en gekuier.

Casa Leitao Lodge se terugvoer

Hi Marthi, thank you for staying with us and we appreciate you taking the time to write this review. We appreciate your support and we hope to see you again when you are in town. best of regards

Casa Leitao Lodge
John N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
John N

Baie gasvry en behulpsaam.

Hek staan permanent oop net in aand toe van 10 uur af nie veilig nie, andersins uitstekend.

Casa Leitao Lodge se terugvoer

Hello sir, thank you for your kind review. We have taken attention to your request and will be installing an automatic gate closer this week.
Hopefully, we can welcome you again.

Casa Leitao Lodge
Corrie D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie D

Skoon, netjiese en gerieflike verblyf teen 'n bekostigbare prys.

Ons was heel tevrede met die akkommodasie, maar het voor ons vertrek 'n paar kleiner sakies onder die bestuurder se aandag gebring wat die kwaliteit van die eenheid verder sou verhoog. Benewens die paslaken sou ons graag 'n bolaken wou hê aangesien niemand onder 'n duvet kan slaap in die Laeveldse somer nie, maar as bejaardes verkies ons tog 'n ligte bedekking. Geen seep is in die badkamer verskaf nie. Breekgoed, messegoed, mikrogolfoond en ketel word voorsien vir selfsorg, maar geen fasiliteit vir die opwas van gebruikte items nie. Dis nie aanvaarbaar om die badkamerwasbak daarvoor te gebruik nie. Daar is meer as voldoende spasie om 'n opwasbak in te bou.

Casa Leitao Lodge se terugvoer

Good day Corrie, thank you so much for bringing these issues to our attention, kindly note that we have implemented solutions to enhance our customer experience. Have a great day

Casa Leitao Lodge
Susan F - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan F

Vriendelik, skoon, netjies, lekker geslaap.

Na 'n week se toer sonder behoorlike geriewe was Casa Leitao Lodge' n oase in die woestyn.

Casa Leitao Lodge se terugvoer

Wow, what an amazing review, thank you so much, Susan. We hope we can welcome you again.

Casa Leitao Lodge
Hlekani H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hlekani H

We enjoyed our stay.

The TV was not functioning where we stayed, room 5.

Casa Leitao Lodge se terugvoer

Hi Hlekani, thank you for staying at Casa Leitao Lodge. We appreciate you taking the time to write this review. Have a splendid day.

Casa Leitao Lodge
Chris E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Chris E

Eerste aand was wonderlik. Tweede aand het dit baie lawaai.

Kamer het in al ons behoeftes voorsien. Lekker naby Phalaborwa-hek. Gaste het die Vrydagaand tot laat lawaai. Ons het dus sleg geslaap.

Casa Leitao Lodge se terugvoer

Hi Chris, I apologize for the inconvenience we may have caused you and we have already outlined solutions for the problems you bought before us. We hope to see you again soon. We appreciate your support and your patience. best of regards

Casa Leitao Lodge
Catharina H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catharina H

Netjiese eenheid, vriendelik ontvang.

Die eenheid was netjies. Hul kon net gesorg het dat die suiker, tee en koffie houer vol gehou word.

Casa Leitao Lodge se terugvoer

Good day, thank you for choosing to stay at Casa Leitao Lodge. We appreciate your suggestion and we hope to see you again soon. Best regards

Casa Leitao Lodge
Olivia P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia P

Home away from home.

The staff was very helpful, management was attentive. Clean and comfortable rooms. Relaxed environment.

Casa Leitao Lodge se terugvoer

Hi Olivia, thank you for staying with us and we appreciate you taking the time to write this review. We hope you will visit our shores soon. best of regards

Casa Leitao Lodge
Anele L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anele L

Unforgettable Family Reunion.

We certainly enjoy our stay. Our booking was made easy by TravelGround people. And the guys in the front desk (Amu & Oliva) were helpful and always ready to serve us.

Casa Leitao Lodge se terugvoer

Hi Anele, thank you so much for trusting us with your accommodation needs. We would like to thank you for taking the time to write this review. Have a wonderful day.

Casa Leitao Lodge
Stephanus B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanus B

BAIE LEKKER PLEK

BAIE LEKKER OORNAG FASILITEIT....DIE PLEK IS NOG IN AANBOU EN NOG NIE TEN VOLLE TOEGERUS NIE.....HER NIETEENSTAANDE DIT BAIE LEKKER GEBLY.

Casa Leitao Lodge se terugvoer

Good day, thank you for staying with us. We thank you for being one of our first customers. We have grown since the last time you were with us and it would be an honor to host you the next time you are in town.

Casa Leitao Lodge
Jaco S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco S

Na 'n lang reis vanaf JHB, was ons net lus om te rus voor ons ingaan wildtuin toe die volgende oggend.

Ander gaste het gekuier en gedrink en geraas tot laat aand, nietememin kon ons nie slaap nie, ten spyte van reëls wat sê dat mense nie mag braai en swem na 21:0 nie. Geen reëls is toeegepas nie,ek sal nooit in my lewe weer daar tuisgaan nie. Geld mors. Bly weg, geen toepassing van reëls of waardering vir rus en vrede nie.

Casa Leitao Lodge se terugvoer

Good day, we thank you for your stay at Casa Leitao Lodge! i will definitely look into the matter and make sure that there will be security 24 hours, sorry for the inconvenience. Warm Regards Casa Leitao Lodge Amu

Casa Leitao Lodge
Christa V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V

Was 'n baie lekker verblyf-ondervinding, dankie.

Ligging is great en diens was vriendelik.

Casa Leitao Lodge se terugvoer

Hello Christa, thank you for staying with us and we appreciate the effort you took to write this review. We hope to welcome you into our home again when you are in town. Best of regards

Casa Leitao Lodge
Karel J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karel J

Baie netjies

Sal aanbeveel dat hulle voorsiening maak vir watertekort, kon glad nie stort of toilet gebruik.

Casa Leitao Lodge se terugvoer

Good day, thank you for staying with us. Kindly note that we have installed jojo tanks since the last time you visited us and the water shortage has been resolved. Best of regards

Casa Leitao Lodge
Charles P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Charles P

Bekostigbare netjies en stil oornagverblyf.

Die eenheid was skoon en netjies, maar ongelukkig deurtrek met 'n sterk onaangename liggaamsreuk wat getuig van 'n onhigiëniese vorige besoeker/s wat die eenheid beset het. Ons kon glad nie die reuk neutraliseer nie.

Casa Leitao Lodge se terugvoer

Hi Charles, thank you for staying with us. I would like to apologize for the inconvenience. Kindly note that we have improved our cleaning services and techniques. we hope to see you again soon.

Casa Leitao Lodge
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Elzabe L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe L

Casa Leitao is goed geleë lodge, baie netjies en uitstekende diens en hulp ontvang.

Diens uitstekend, baie vriendelike en hulpvaardige staf. Ons het wel eetgerei gemis, maar dit doen nie afbreek aan die diens wat ons ontvang het nie.

Casa Leitao Lodge se terugvoer

Hello Elzabe, thank you for staying with us and we appreciate you taking the time to write this review. We hope to see you again soon.

Casa Leitao Lodge
Dephney M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dephney M

They need to have a sink and microwave for family rooms as we need to prepare some food for the kids.

See stars.

Casa Leitao Lodge se terugvoer

Good day Dephney, thank you for staying with us. kindly note that your suggestions were taken into consideration and the solutions were implemented. thank you so much for your input.

Casa Leitao Lodge
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 53 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soetdoringstraat 1, Phalaborwa, 1390, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA445ec0576452d16a8beeb89bf75f2a6aaccafa059a076d0c5b29fb55e43ad6d8703ae1d26d54a131c9849abb58f60052ec2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 1 Soetdoring Street Phalaborwa 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.946351929498 31.149910186508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang