Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Leitao Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Tshepo M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Outstanding. Enjoyed our stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Twee aande net 'n plesier. Baie netjies en skoon. Absoluut waarde vir geld. Eenheid was lekker groot en alles is beskikbaar wat jy nodig het. Braai area is gerieflik met 'n groot tafel byderhand. Lig was buite werking, maar het gerapporteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie U
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Lekker naby Kruger hek. Baie naby aan Kruger hek. Vriendelike diens en netjiese kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alex
Casa Leitao Lodge
Good day, Marietjie. Thank you for trusting us with your accommodation needs. We hope you will consider staying with us when you are in town. Best regards

Leon W
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Goeie oornag. 'n Goeie en bekostigbare plek om vir 'n nag oor te slaap. Van die ander gaste het in die nag (na 01:30) baie lawaai ten spyte van kennisgewings dat dit nie moet gebeur nie. Daar is baie kamers met baie gaste en 'n toergroep het blykbaar laat daar aangekom en lawaai veroorsaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alex
Casa Leitao Lodge
Hi Leon, thank you for staying with us. We deeply apologise for the inconvenience that may have been caused by the noise. We hope to accommodate you again under better circumstances.

Wanda P
1 nag
4.8
Okt 2024

Netjies, goed geleë. Netjiese, goed geleë oornag gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tholang K
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Sep 2024

The only thing they can consider upgrading is the couches. It was good with family, we loved it. The kitchen was very resourceful; we were able to cook as it is a self-catering.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik V
1 nag Saam met vriende
4.0
Sep 2024

Baie lekker. Baie dankie vir gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Cora M
1 nag Saam met vriende
4.0
Sep 2024

Geskik vir een aand. Was uitstekende bekostigbare oornagverblyf vir toegang tot die Kruger.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Debra-ann V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Netjies en skoon. Naby restaurante geleë. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jacky V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2024

Clean and comfortable. Perfect for an overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Alex Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 65

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soetdoringstraat 1, Phalaborwa, 1390, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA445ec0576452d16a8beeb89bf75f2a6aaccafa059a076d0c5b29fb55e43ad6d8703ae1d26d54a131c9849abb58f60052ec2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 1 Soetdoring Street Phalaborwa 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.946351929498 31.149910186508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang