Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Leitao Lodge

  • Kapasiteit: 53 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soetdoringstraat 1, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Casa Leitao Lodge is net 5 minute vanaf die Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek en is ideaal vir diegene wat graag die wildtuin wil besoek. Dié lodge bied gerieflike verblyf in standaard kamers, luukse suites, gesinskamers en selfsorgwoonstelle.

Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n badkamer met 'n stort, waaier en kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, ketel en broodrooster. Die lodge bied ook WiFi, 24 uur-sekuriteit, parkeerplek en 'n gemeenskaplike swembad.

Casa Leitao Lodge is net 'n entjie vanaf Spar en sowat 3 km vanaf Hans Merensky Gholfklub. Phalaborwa Lughawe is sowat 1,9 km daarvandaan.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Wat gaste dink
Marietjie U
Gesin met tieners
5.0
Lekker naby Kruger hek. Baie naby aan Kruger hek. Vriendelike diens en netjiese kamers.
Jul 2024
Leon W
Saam met vriende
5.0
Goeie oornag. 'n Goeie en bekostigbare plek om vir 'n nag oor te slaap. Van die ander gaste het in die nag (na 01:30) baie lawaai ten spyte van kennis...
Sien meer
Jun 2024
Nanique L
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie rusplek. Ons het baie lekker gebly.
Des 2023
Elmarie B
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike oornag naby Krugerwildtuin. Dit was baie gerieflik naby Phalaborwahek. Netjies en skoon.
Okt 2023
Nando O
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi en netjies. Ons het baie lekker gebly. Dis skoon en netjies. Ons was baie vriendelik ontvang en diens was vinnig en puik. Ons sal vir seker ...
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Alex Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 57

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Soetdoringstraat 1, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Gaste dink Casa Leitao Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 53 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soetdoringstraat 1, Phalaborwa, 1390, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA445ec0576452d16a8beeb89bf75f2a6aaccafa059a076d0c5b29fb55e43ad6d8703ae1d26d54a131c9849abb58f60052ec2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 1 Soetdoring Street Phalaborwa 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.946351929498 31.149910186508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang