Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Lola

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Docav-weg 13, Meadowridge, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Casa Lola is 'n bekoorlike selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Meadowridge. Dit is ideaal vir 'n enkelreisiger, paartjies of 'n klein gesin.

Hierdie kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n bed vir 'n kind. Die en suite-badkamer het 'n stort. WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV, kaggel en kombuisie met 'n ontbythoekie. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n privaat tuin, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Die verblyf is naby winkelsentrums, restaurante en besienswaardighede. Gaste kan Constantia se wynplase, Houtbaai, Muizenberg en Noordhoek besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 1
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Engels
  • Spaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Casa Lola
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nicole Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Docav-weg 13, Meadowridge, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink Casa Lola het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Docav-weg 13, Meadowridge, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA512b66aa1d59d45c215c46ffe9b0f49db6cc8cfd15db590699faef8ddb8439851fb9fdd6f811931f3b5523e0ed5dbeff31ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 3) 2 5 1 5 13 Docav Road Meadowridge 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.032638643627 18.44617805347

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang