Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Maria Estoril 71

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard East, Estoril Villas 71, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Casa Maria 71 Estoril, 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Diaz Strand, Mosselbaai, bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir gaste wat naby die see soek en 'n waterpark binne stapafstand.

Hierdie bekoorlike woonstel op die tweede verdieping het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met 'n slaapbank in die leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het twee enkelbeddens. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is oopplan na die sitkamer en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, pizza-oond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n klein hoekie om maaltye te geniet. Boonop is daar ook 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die sitkamer se skuifdeur maak oop na 'n stoep, wat gaste 'n gemaklike plek bied om te sit en 'n see-uitsig te geniet. Boonop is daar 'n ingeboude braai vir ekstra gerief. Veilige en onderdakparkeerplek vir 1 voertuig is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Beach Boulevard East, Estoril Villas 71, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard East, Estoril Villas 71, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e9ef91d3137aadf905c031b1ea21058a5d675ac967da1cb3fa08801cc22e30c5562370ebdc4d8b53175fd3ccc97a9c4a076?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) Beach Boulevard East 71 Estoril Villas 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.161639121524 22.109114058798

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang