Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Mia

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Ilse Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Casa Mia
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Esther S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther S

Rustig.

Baie lekker plek. Ek beveel dit vir almal aan. Mooi uitsig oor die see en die natuur.

Chantal M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal M

Amazing!

Absolutely amazing! The house was spotless, clean and neat. The inverter is a bonus - lights, TV and WiFi stay on during load shedding. Right on the beach, the views are awesome from the deck and balcony, and the beach is easily accessible from the walkway next to the house.

Jan L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan L

Great.

Wonderful setting and house, expensive though compared to other houses available.

Ilze C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze C

Heerlike naweek by huis op die strand.

Tania was vriendelik en baie behulpsaam. Ons het 'n heerlike naweek gehad!

Anso L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anso L

Baie rustige en veilige omgewing om net weer jouself te vind en sielskos te kry.

Baie vriendelike ontvangs gehad. Ligging is perfek om met 'n oop deur aan die slaap te raak en die gesuis van die branders mee wakker te word. Beslis 'n aanbeveling om uit die stad se geraas uit te ontsnap.

Casa Mia se terugvoer

Anso, so bly jy en jou vriendinne het die tydjie geniet in Casa Mia. Julle is altyd weer welkom.

Casa Mia
Nafees R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nafees R

The place is exactly as advertised and then some, would definitely recommend!

Went for a fishing trip with a few friends. The house is very close to the beach, a stones throw to be more accurate. The house is spacious, clean and well equipped. We were welcomed and all our needs were met. I would love to return and stay here again!

Casa Mia se terugvoer

I am glad you enjoyed it. You are always welcome back hope to see you again.

Casa Mia
Gaewinne N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaewinne N

Dit was 'n fantastiese ervaring met die mooi see uitsig.

Casa Mia is 'n baie netjies huis met baie mooi uitsigte. Die kliëntediens is vriendelik en behulpsaam.

Casa Mia se terugvoer

So bly julle het julle tydjie in Casa Mia geniet. Julle is altyd weer welkom.

Casa Mia
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tuna-straat, Duinepark 1005, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15fb7eee1cbc31d6743269d658abef17b296ec5c52cf0f694dd31fd96f379f577a3d887ae3a0bd048619f22eb85adea7038a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Tuna Street Duinepark 1005 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.392483853303 20.862201550926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang