Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Mia

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tuna-straat, Duinepark 1005, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 350 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Casa Mia is 'n ruim vakansiehuis op die strandfront in Witsand geleë. Daar is nou 'n omskakelaar in die huis geïnstalleer en gaste kan dus hul verblyf geniet selfs tydens beurtkrag!

Casa Mia beskik oor 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders. Daar is 3 slaapkamers met 'n dubbelbed in elk en 1 slaapkamer met 'n stapelbed. Die badkamers het 'n stort of bad, wasbak en toilet.

Die huis beskik oor 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. In die sitkamer is 'n kaggel en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Wi-Fi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n houtdek met pragtige uitsigte oor die see.

Gaste is welkom om die nabygeleë doendinge te geniet wat swem, voëlkyk en visvang insluit.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKinderstapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Casa Mia
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Ilse Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Tuna-straat, Duinepark 1005, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Casa Mia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tuna-straat, Duinepark 1005, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15fb7eee1cbc31d6743269d658abef17b296ec5c52cf0f694dd31fd96f379f577a3d887ae3a0bd048619f22eb85adea7038a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Tuna Street Duinepark 1005 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.392483853303 20.862201550926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang