Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Mia

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Annette V
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Baie lekker gebly en veilig gevoel ten alle tye. Hierdie blyplekkie is fantasties! Beste gastehuis waar ek nog ooit gebly het. 'n Ware juweel. Die gasvryheid is uitstekend. Alles is netjies, pragtig en silwerskoon. Die parkeerplek is perfek. Ek het elke oomblik veilig gevoel. Die ontbyt is baie smaakvol en word pragtig, met liefde bedien. Ek sal hierdie plekkie vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

100% waarde vir geld. Vriendelikste en mees hulpvaardige persoon wat jou ontvang!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

J P
1 nag
5.0
Feb 2022

Wonderlike blyplek. Pragtige blyplekkie - skoon, netjies, gemaklik en Helga is 'n absolute juweel. Sy is vriendelik, behulpsaam en laat jou dadelik tuis voel. Die beste blyplek in Pietermaritzburg. Ontbyt word vars gemaak en baie lekker. Dit was regtig heerlik om daar tuis te gaan en ek sal beslis weer daar bly. Baie dankie Helga.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christina H
1 nag Gesin met tieners
4.8
Apr 2022

Comfortable stay. We had a comfortable stay, Helga was very friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tasneem A
1 nag Gesin met tieners
4.2
Mrt 2022

Super clean. Helga is kind and very helpful. Spacious bathroom with plentiful hot water. Loved every moment of our stay. Convenient location. Value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Merlin D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2021

Enjoyable and homely. We were made to feel welcomed and treated like family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Philip V
1 nag
5.0
Des 2019

Puik! Gasvrou, Helga, het my vriendelik ontvang, al was dit al laat die aand. Die stylvolle kamer en badkamer is baie netjies,skoon en ruim. Goeie kwaliteit meubels, linne en handdoeke pas perfek by die kamer, en die lugversorging , eerlikheids-yskassie en DStv is 'n groot pluspunt. Gratis kraffie sjerrie vir die aand, en heerlike ontbyt die oggend rond die prentjie af. En jou voertuig is veilig langs jou kamer, agter 'n stewige heining geparkeer. Ek sal beslis weer daar tuisgaan. Elf uit tien Casa Mia!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2019

Uitstekende waarde vir geld. Helga is 'n uitstaande gasvrou. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita C
Kort verblyf
4.4
Mei 2019

Helga is a great host and the room is lovely with attention to detail. Casa Mia is a room off the main house, it is clean and spacious, great for a couple or single travellers. The room is cosy with attention to detail for hot and cold conditions. TV with Netflix or Showmax, free WiFi, tea and coffee making station, fridge with complimentary water, great breakfasts and if you want dinner it is possible. Helga is a great host she is vegetarian so her meals are also vegetarian which are delicious. If i am in Pietermaritzburg again I would definitely stay at Casa Mia, thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Helga Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R945
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R945
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodhouse-weg 25, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUBf4Oe63Rd40d42I3decHRH6wDTgrc2xLLT9W52rWk9v41QqEF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R945 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 25 Woodhouse Road Scottsville 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.611987252723 30.392287373543

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang