Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Mia Country Estate

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Patricia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 24 resensies vir Casa Mia Country Estate
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Lana R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana R

Lieflike plek met die stilte in die natuur.

Patricia en Ernest was vreeslik gasvry en vriendelik. Ontbyt was heerlik! Sal vir seker weer daar kuier.

Casa Mia Country Estate se terugvoer

Goeiedag Izelle
Baie dankie vir terugvoering. Dit was vir ons net ’n plesier om julle te ontmoet en dit sal lekker wees om julle weer te sien.
Alles van die beste,
Vriendelike Groete,
Patricia

Casa Mia Country Estate
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Christelle S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle S

Pragtige tuine, en wonderlike gasheer en gasvrou.

Ons het heerlik gerus en geslaap. Wou egter Cullinan se dorpie verken het en dan kom uitspan het met glasie wyn en rugby kom kyk het maar geen sulke geriewe in die kamer nie. Ook nie WiFi nie. Was toe terug dorp toe en het heerlik gekuier en by die Griekse restaurant. Ons het weggebreek om te kom rus en in die stilte van Casa Mia kon ons dit vir seker doen. Vir waarvoor Casa Mia is, as troue en funksie event is die plek fantasties. Die terrein, fasiliteite vir funksie is so mooi en ek besef die TV's en WiFi is dan heeltemal oorbodig vir die gaste wat dan wil oorslaap.

Casa Mia Country Estate se terugvoer

Goeiedag Christelle
Baie dankie vir jou resensie en terugvoering.
Dit was 'n plesier om julle te ontvang.
Vriendelike groete,
Patricia

Casa Mia Country Estate
Ronald E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald E

Rustic and nice and quiet.

Excellent hosts. We received personal treatment, and the host was very helpful with our requests.

Casa Mia Country Estate se terugvoer

Dear Ronald, thank you so much for your review. It was a pleasure hosting you at Casa Mia. Kind Regards. Patricia

Casa Mia Country Estate
Rene K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene K

Mooi rustig.

Vriendelike mense, rustig, en baie mooi.

Casa Mia Country Estate se terugvoer

Liewe Rene
Baie dankie vir jou terugvoering. Dit was 'n plesier om julle by ons te ontvang het.
Vriendelike Groete
Patricia

Casa Mia Country Estate
Tharine M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharine M

Baie gemaklik en gasvryheid is die beste!

Baie dankie aan die einaars van Casa Mia vir hul gasvryheid, ons het die oorslaap baie geniet en baie dankie vir die heerlike ontbyt. Sal beslis weer van hul dienste gebruik maak.

Casa Mia Country Estate se terugvoer

Hi Tharine
Baie dankie vir julle terugvoer. Dit was 'n plesier om julle te ontmoet. Alles van die beste
Vriendelike Groete
Patricia

Casa Mia Country Estate
Nienie P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nienie P

Asemrowende verwelkoming en verblyf.

Sal beslis weer daar aangaan.

Casa Mia Country Estate se terugvoer

Goeiedag Nienie
Dankie vir julle terugvoering. Dit was n plesier om julle te ontmoet. Hoop om julle weer te sien
Vriendelike Groete
Patricia

Casa Mia Country Estate
Karlien V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien V

Gasheer en gasvrou en personeel baie vriendelik.

Casa Mia was amazing. Dit was regtig super rustig, lekker, mooi en sal enige tyd weer daar gaan kuier.

Casa Mia Country Estate se terugvoer

Goeiedag Karlien
Dankie vir jou terugvoering. Dit was net n plesier om julle by Casa Mia te ontvang. Hoop om julle weer binnekort te sien.
Alles van die beste
Vriendelike Groete
Patricia

Casa Mia Country Estate
Duppie D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Duppie D

Baie mooi plek.

Heerlike ontbyt wat uitkyk oor pragtige tuin.

Casa Mia Country Estate se terugvoer

Goeiedag Duppie,
Dankie vir julle terugvoering.
Dit was 'n plesier om julle te ontmoet.
Alles van die beste,
Casa Mia Country Estate.

Casa Mia Country Estate
Santie S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Santie S

Was gerieflik naby aan ons venue, roete na die grondpad is sleg.

Eienaars is gasvry. Ek sou egter die kamers opgradeer!

Anton B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B

Uitstekend vir wat ons in gedagte gehad het: vinigge, rustige wegbreek naweek met goeie waarde vir geld.

Alles was reg toe ons arriveer - selfs al was ons bietjie vroeg. Ons gashere (Patricia en Ernst) was baie vriendelik en behulpsaam sonder om te indringend te wees. Casa Mia is stil, met 'n mooi, goed versorgde tuin. Dit was lekker om skemeraand by die dammetjie te sit en na die paddakoor te luister. Heerlike, vars ontbyt Sondagoggend. Een aanbeveling is miskien DStv. Die TV in die kamer het slegs SAUK kanale opgevang - en baie swak ook. Oor die algemene 'n baie aangename ervaring.

Casa Mia Country Estate se terugvoer

Liewe Anton,
Baie dankie vir julle terugvoer.
Dit was 'n plesier om julle te ontmoet.
Alles van die beste,
Casa Mia Landgoed.

Casa Mia Country Estate
Dimpho K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dimpho K

My stay at Casa Mia was great, awesome in fact.

The nature there is breathtaking.

Casa Mia Country Estate se terugvoer

Dear Dimpho,
Thank you for your wonderful feedback, it was a pleasure having you at Casa Mia, and we hope to see you again. All the best.
Kind Regards,
Patricia

Casa Mia Country Estate
Thoko S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thoko S

Excellent.

It's a very neat, quiet and peaceful place. The hosts were very nice and hospitable. Clean linen and very scrumptious breakfast.

Casa Mia Country Estate se terugvoer

Dear Thoko,

Thank you for the wonderful feedback, it was a pleasure having you at Casa Mia and we hope to see you again.

All the best.

Kind regards,
Patricia

Casa Mia Country Estate
Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Michelle C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle C

Absolutely magical.

Best weekend away ever! We were welcomed like old friends to this beautiful place! My husband and I came away rested and closer than ever. Everything was perfect for a magical little breakaway. The personalised service and special touches were just the cherry on top!

Casa Mia Country Estate se terugvoer

Dear Michelle,

Thank you for the wonderful feedback. It was only a pleasure having you and your husband at Casa Mia. We hope to see you again.

Kind Regards,
Ernest and Pat

Casa Mia Country Estate
Jade C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jade C

The staff and management were all fantastic, helpful and knowledgeable.

Although our stay was short, the staff and management of the lodge were fantastic, friendly, helpful and knowledgeable. Many thanks for all of your efforts.

Casa Mia Country Estate se terugvoer

Dear Jade,

Thank you for your feedback. It was only a pleasure having you at Casa Mia. All the best.

Kind Regards
Patricia
Casa Mia

Casa Mia Country Estate
Anita V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita V

Prachtige ligging, als een droom. Kamers minder schoon en onderhouden, wellicht als gevolg van verkoop?

Geweldig hartelijke ontvangst door de eigenaren. Een enorm prachtige ligging, als een plaatje. De kamers vielen een beetje tegen. Dat ligt misschien aan wat wij wel of niet mooi vinden en op zich hoef je er alleen maar te slapen. Wellicht doordat het in de verkoop is, is het onderhoud misschien een beetje stil komen te liggen. De kamers waren niet helemaal schoon (stoffig, spinnenwebben) en van het plafond vielen deeltjes naar beneden op het bed. Aan de kamer mag dus wel wat gebeuren. Complimenten voor de eigenaren voor hun gastvrijheid en hulpvaardigheid.

Sonette V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonette V

Goeie waar de vir geld en baie vriendelike eienaars.

Op aankoms was ons dadelik gehelp deur die vriendelike eienaars wat self op die perseel is. Die kamer was netjies en daar was moeite gedoen. Ons was onmiddellik gehelp met enige navrae en benodighede. Die diens wat jy ontvang is waarde vir geld.

Casa Mia Country Estate se terugvoer

Goeiedag Sonette,

Baie dankie vir julle terugvoering, dit was 'n plesier om julle hier by Casa Mia te ontvang.

Alles van die beste!

Groete,
Patricia - Casa Mia

Casa Mia Country Estate
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Martina B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martina B

Interaksie van die eienaars was "awesome".

'n Gevoel van saligheid oorskadu jou met aankoms en aanskouing van die immergroen, netjies versorgde tuine! Om nie eers te praat van die Valcencia wittebroodsuite, wat stylvol met 'n romantiese atmosfeer jou begroet nie. Ten spyte van die Vintage atmosfeer in die kamer sou dit baie waardeer gewees het as daar DSTV was waarop ons die rugby kon kyk, en nie nodig gehad het om Cullinan toe te ry daarvoor nie. Maar die warm hartlikheid van Patricia en haar eggenoot aan die ontbyttafel het weer vir daardie ongerief opgemaak. Dankie vir 'n stukkie brandhou, Parecia en Ernst.

Casa Mia Country Estate se terugvoer

Goeiedag Martina,

Dankie vir jou terugvoering. Dit was n plesier om julle by Casa Mia te ontvang en dankie vir julle ondersteuning.
Alles van die beste.

Vriendelike Groete
Patricia & Ernest

Casa Mia Country Estate
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Maryna P - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna P

Sal definitief hulle weer besoek.

Vanaf die eerste oproep na Patricia was dit alles baie positief gewees. Hulle gaan uit hulle pad om dit vir 'n mens gemaklik te maak. Baie dankie daarvoor.

Casa Mia Country Estate se terugvoer

Goeiedag Maryna

Baie dankie vir julle terugvoer, dit was n plesier om julle by Casa Mia te ontvang.

Vriendelike Groete
Patricia

Casa Mia Country Estate
Angelique L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique L

Good service, beautiful surrounds, quiet. Needs updating and a thorough cleaning.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie diens, mooi omgewing, stil. moet opgekanp word en deeglik skoongemaak word.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Casa Mia Country Estate se terugvoer

Goeiedag Gerhard,

Dankie vir julle terugvoering, ons sal om sien na die areas wat nie reg was vir julle nie.
Alles van die beste.

Vriendelike Greote
Casa Mia

Casa Mia Country Estate
Gerhard E - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard E

Rustig.

Sien sterre.

Casa Mia Country Estate se terugvoer

Goeiedag Gerhard,

Baie dankie vir jul terugvoering. Laat weet asb. as daar enigiets spesifiek is waarmee julle nie tevrede was nie.

Vriendelike groete,
Patricia - Casa Mia

Casa Mia Country Estate
Vanaf
Vanaf R840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 34 Nooitgedacht, Cullinan, Gauteng, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfj1bXCLALvvs72LjlNpcSF04AGfZogg95AGETUk4raAINSdP2y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 Plot 34 Nooitgedacht Cullinan 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.685614016566 28.458232283592

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang