Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Mia Country Estate

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Lana R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Lieflike plek met die stilte in die natuur. Patricia en Ernest was vreeslik gasvry en vriendelik. Ontbyt was heerlik! Sal vir seker weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Patricia
Casa Mia Country Estate
Goeiedag Izelle Baie dankie vir terugvoering. Dit was vir ons net ’n plesier om julle te ontmoet en dit sal lekker wees om julle weer te sien. Alles van die beste, Vriendelike Groete, Patricia

Anonieme gas
1 nag
4.6
Jul 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Patricia
Casa Mia Country Estate
Dear Tawheda, Thank you for your review. It was a pleasure having you. Kind Regards, Patricia

Christelle S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Pragtige tuine, en wonderlike gasheer en gasvrou. Ons het heerlik gerus en geslaap. Wou egter Cullinan se dorpie verken het en dan kom uitspan het met glasie wyn en rugby kom kyk het maar geen sulke geriewe in die kamer nie. Ook nie WiFi nie. Was toe terug dorp toe en het heerlik gekuier en by die Griekse restaurant. Ons het weggebreek om te kom rus en in die stilte van Casa Mia kon ons dit vir seker doen. Vir waarvoor Casa Mia is, as troue en funksie event is die plek fantasties. Die terrein, fasiliteite vir funksie is so mooi en ek besef die TV's en WiFi is dan heeltemal oorbodig vir die gaste wat dan wil oorslaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Patricia
Casa Mia Country Estate
Goeiedag Christelle Baie dankie vir jou resensie en terugvoering. Dit was 'n plesier om julle te ontvang. Vriendelike groete, Patricia

Ronald E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2023

Rustic and nice and quiet. Excellent hosts. We received personal treatment, and the host was very helpful with our requests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Patricia
Casa Mia Country Estate
Dear Ronald, thank you so much for your review. It was a pleasure hosting you at Casa Mia. Kind Regards. Patricia

Rene K
1 nag
5.0
Sep 2022

Mooi rustig. Vriendelike mense, rustig, en baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Patricia
Casa Mia Country Estate
Liewe Rene Baie dankie vir jou terugvoering. Dit was 'n plesier om julle by ons te ontvang het. Vriendelike Groete Patricia

Tharine M
1 nag
5.0
Mei 2022

Baie gemaklik en gasvryheid is die beste! Baie dankie aan die einaars van Casa Mia vir hul gasvryheid, ons het die oorslaap baie geniet en baie dankie vir die heerlike ontbyt. Sal beslis weer van hul dienste gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Patricia
Casa Mia Country Estate
Hi Tharine Baie dankie vir julle terugvoer. Dit was 'n plesier om julle te ontmoet. Alles van die beste Vriendelike Groete Patricia

Nienie P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Asemrowende verwelkoming en verblyf. Sal beslis weer daar aangaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Patricia
Casa Mia Country Estate
Goeiedag Nienie Dankie vir julle terugvoering. Dit was n plesier om julle te ontmoet. Hoop om julle weer te sien Vriendelike Groete Patricia

Karlien V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2021

Gasheer en gasvrou en personeel baie vriendelik. Casa Mia was amazing. Dit was regtig super rustig, lekker, mooi en sal enige tyd weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Patricia
Casa Mia Country Estate
Goeiedag Karlien Dankie vir jou terugvoering. Dit was net n plesier om julle by Casa Mia te ontvang. Hoop om julle weer binnekort te sien. Alles van die beste Vriendelike Groete Patricia

Duppie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2021

Baie mooi plek. Heerlike ontbyt wat uitkyk oor pragtige tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Patricia
Casa Mia Country Estate
Goeiedag Duppie, Dankie vir julle terugvoering. Dit was 'n plesier om julle te ontmoet. Alles van die beste, Casa Mia Country Estate.

Santie S
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Des 2021

Was gerieflik naby aan ons venue, roete na die grondpad is sleg. Eienaars is gasvry. Ek sou egter die kamers opgradeer!

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Patricia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 34 Nooitgedacht, Cullinan, Gauteng, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfj1bXCLALvvs72LjlNpcSF04AGfZogg95AGETUk4raAINSdP2y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 Plot 34 Nooitgedacht Cullinan 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.685614016566 28.458232283592

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang