Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Mia Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Willie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantasties. Fantastiese verblyf met super vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kirstein
Casa Mia Guest House
Baie dankie vir die resensie, ons is baie bly julle het die verblyf hier geniet en hoop ons sien julle gou weer. Mooi loop en bly veilig. Groete Kirstein en Alomah

Amelia R
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Vriendelike ontvangs. Altyd gemaklik gevoel. Baie lekker. Binne 7 minute van die strand en 4/5 minute van 'n inkopiesentrum. Skoon buurt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kirstein
Casa Mia Guest House
Hello Amelia, ons is baie bly julle het die verblyf geniet hier by ons en sien uit na julle volgende kuier. Pas julleself mooi op. Groete Kirstein en Alomah

Jean Pierre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Goed geleë en lieflike uitsig op Tafelberg. Baie lekker gebly, vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kirstein
Casa Mia Guest House
Baie dankie, ons waardeer jou resensie en is baie bly julle het lekker gebly by ons. Mooi loop tot volgende keer. Groete

Henriette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Baie goeie gastehuis. Naby aan plekke om te besoek. Sal weer regtig gaan. Baie lekker gebly. Alles skoon en netjies. Baie gasvrye mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Kirstein
Casa Mia Guest House
Hello Henriette, Baie dankie vir die gunstige resensie, ons waardeer dit opreg. Ons ook baie bly julle het die verblyf geniet hier by ons en sien uit na julle volgende kuier. Groete en mooi loop. Kirstein en Alomah

Bianca J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ons gaan enige dag terug! Dit was amazing. Hulle is baie behulpsaam en het baie moeite gedoen met ons. Ek beveel hulle enige tyd aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kirstein
Casa Mia Guest House
Baie dankie vir jou moeite om die resensie te doen, ons waardeer dit opreg en bly julle het die kuiertjie geniet hier by ons. Ons hoop julle geniet 'n geseënde Kersfees saam met familie en vriende. Groete tot 'n volgende keer.

Phil S
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Very nice, definitely see me again. Absolutely brilliant. It felt like home. Everything was neat and clean. Staff were very friendly. The area is safe as well. Pity I had to cancel my last two nights' stay for commitments elsewhere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kirstein
Casa Mia Guest House
Hi Philip, thank you for the kind review - we're glad to hear you enjoyed your stay with us and look forward to welcoming you back at Casa Mia Guesthouse. Take care Kirstein & Alomah Combrink

Edwaan P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

I'm very pleased, the breakfast is on request and the omelette was the best. The guest house is breathtaking and beautiful, friendly owners and very relaxed, a great time to have quiet time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kirstein
Casa Mia Guest House
Hi Edwaan, thank you for the kind review. We are glad to hear that you enjoyed your stay with us. Take care until next time. Regards, Kirstein and Alomah.

Maria R
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Excellent stay. Great stay, all the home comforts, comfortable, well-appointed, delicious breakfast, friendly hosts and great neighbourhood.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kirstein
Casa Mia Guest House
Dear Maria and Eddy, Thank you for the kind review, we're so glad that you enjoyed your visit with us and we really miss our daily chats at breakfast time. We hope that Spring has already brought warmer weather for you in Europe. Thank you for the 'ostrich' memory photo. Take care, Kirstein and Alomah

Deon L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Gasvry en netjies. Goeie diens en bestuur wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kirstein
Casa Mia Guest House
Middag Deon, baie dankie vir die resensie. Ons is bly dat julle lekker by ons gebly het en hoop om julle weer te sien. Beste groete, Kirstein en Alomah

Ben D
1 nag
4.6
Jan 2024

Gasvrye, vriendelike diens. Baie lekker, ruim kamer. Uitstekende gastehuis. Baie lekker oorgebly. Absoluut waarde vir geld. Ek beveel definitief ten sterkste aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kirstein Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 965
R 1 965 R 1 474
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 965
R 1 965 R 1 474
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grebe-singel 11, Flamingo Vlei, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3cff6c644766e5721e88b6071cd0a31ff5318cc768aac71ce5dfa4b328b39256e68d297caffd9cfaa0b640b69e645b2a3d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 965 nouVanaf R1 474 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 11 Grebe Crescent Flamingo Vlei 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.838508975509 18.509838728836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang