Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Mia Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kirstein Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 46 resensies vir Casa Mia Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Philip S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip S

Very nice, definitely see me again.

Absolutely brilliant. It felt like home. Everything was neat and clean. Staff were very friendly. The area is safe as well. Pity I had to cancel my last two nights' stay for commitments elsewhere.

Casa Mia Guest House se terugvoer

Hi Philip, thank you for the kind review - we're glad to hear you enjoyed your stay with us and look forward to welcoming you back at Casa Mia Guesthouse.
Take care
Kirstein & Alomah Combrink

Casa Mia Guest House
Edwaan P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwaan P

I'm very pleased, the breakfast is on request and the omelette was the best.

The guest house is breathtaking and beautiful, friendly owners and very relaxed, a great time to have quiet time.

Casa Mia Guest House se terugvoer

Hi Edwaan, thank you for the kind review. We are glad to hear that you enjoyed your stay with us. Take care until next time. Regards, Kirstein and Alomah.

Casa Mia Guest House
Michelle R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle R

Perfect.

Clean, friendly and quiet. Loved our overnight stay.

Casa Mia Guest House se terugvoer

Thank you for the kind review, Michelle. We're glad you enjoyed your stay with us.
We hope to welcome you back soon.
Regards
Kirstein & Alomah

Casa Mia Guest House
Maria R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria R

Excellent stay.

Great stay, all the home comforts, comfortable, well-appointed, delicious breakfast, friendly hosts and great neighbourhood.

Casa Mia Guest House se terugvoer

Dear Maria and Eddy,
Thank you for the kind review, we're so glad that you enjoyed your visit with us and we really miss our daily chats at breakfast time. We hope that Spring has already brought warmer weather for you in Europe. Thank you for the 'ostrich' memory photo.
Take care,
Kirstein and Alomah

Casa Mia Guest House
Deon L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon L

Gasvry en netjies.

Goeie diens en bestuur wonderlik.

Casa Mia Guest House se terugvoer

Middag Deon, baie dankie vir die resensie. Ons is bly dat julle lekker by ons gebly het en hoop om julle weer te sien.
Beste groete,
Kirstein en Alomah

Casa Mia Guest House
Barend D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Barend D

Gasvrye, vriendelike diens. Baie lekker, ruim kamer.

Uitstekende gastehuis. Baie lekker oorgebly. Absoluut waarde vir geld. Ek beveel definitief ten sterkste aan!

Suzette P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette P

It is a beautiful place, very clean. My only stay in cape Town from now on.

Friendly reception. All was well prepared. Good breakfast.

Casa Mia Guest House se terugvoer

Thank you Suzette, your kind review motivates our Casa Mia team to always do their utmost best to ensure an enjoyable experience when staying with us. We hope to welcome you back a next time.
Warm regards,
Kirstein & Alomah Combrink

Casa Mia Guest House
Mohamed Zubayr Karj K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mohamed Zubayr Karj K

Awesome stay.

Awesome stay, lovely friendly host.

Casa Mia Guest House se terugvoer

Thank you so much for the kind rating and review Mohamed, we are glad to hear that you enjoyed your stay with us.
Looking forward to the next visit.
Take care.
Kirstein and Alomah Combrink

Casa Mia Guest House
Bartilda E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bartilda E

Baie vriendelike gasvrou en gasheer.

Sal beslis weer wil gaan.

Casa Mia Guest House se terugvoer

Hi Bartilda,
Ons is bly julle het die verblyf geniet hier by ons en hoop om julle weer in die nabye toekoms terug te verwelkom.
Groete en mooi bly.
Kirstein en Alomah Combrink

Casa Mia Guest House
Rob Y - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rob Y

Clean and friendly.

Clean and friendly environment.

Casa Mia Guest House se terugvoer

Thank you for the kind review Rob, we're glad that you enjoyed your stay with us and looking forward to your next visit. Take care. Kirstein & Alomah Combrink

Casa Mia Guest House
Tanya N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya N

Gerieflik en netjies.

Ons het heerlik gebly. Ons gasheer en gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam en het vir ons gewag omdat ons later geland het. Die uitsig oor Tafelberg is onverbeterlik. Alles was skoon en netjies en ons het heerlik geslaap. Dit sou wel lekker gewees het om melk vir koffie te gehad het en 'n klein Nespresso-masjien is aanbeveelbaar, veral vir 'n "Presidential Suite".

Casa Mia Guest House se terugvoer

Hi Tanya, ons is baie bly om te hoor julle het lekker gebly by ons, maar jammer daar was nie melk uitgesit in julle kamer nie. Ons is darem self op die perseel en help altyd graag wanneer nodig.

Dankie vir jou wenk oor die Nespresso koffiemasjien, ons plaas dit op die begroting. Ons gee aandag aan tekortkominge en voorstelle van besoekers en hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Kirstein en Alomah.

Casa Mia Guest House
Vicky O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky O

Lieflike ervaring.

Ons het baie lekker oornag, die gastehuis is pragtig skoon. Hulle het selfs vir ons babatjie 'n bedjie reggehad vir die aand. Ons sal definitief weer by julle kom oornag as ons weer Kaap toe kom vir vakansie.

Casa Mia Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Vicky, ons waardeer dit. Ons is bly julle het die verblyf geniet hier by ons en sien uit na julle volgende kuiertjie.
Groete en mooi loop.
Kirstein en Alomah Combrink

Casa Mia Guest House
Juan-lee M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan-lee M

Guesthouse was good, organized.

People were friendly and hospitable.

Casa Mia Guest House se terugvoer

Hi Juan-lee, thank you so much for your kind review. We are so happy to hear that you were satisfied staying with us. Positive feedback from our valued visitors is what keeps us going.
Warm regards until the next time,
Kirstein and Alomah Combrink

Casa Mia Guest House
Agostinho C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agostinho C

Wow.

Rustig, vriendelik en baie mooi.

Casa Mia Guest House se terugvoer

Hi Agostinho
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit opreg en ons is bly julle het by ons gebly.
Sterkte en pas julleself mooi op, tot 'n volgende keer.
Groete
Kirstein en Alomah

Casa Mia Guest House
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Lene S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lene S

It's a beautiful place to stay at. Even if we were there for only one night, it was amazing.

We received good service and the views are great.

Casa Mia Guest House se terugvoer

Thank you for the kind review Lené, we are glad to hear that you enjoyed a comfortable overnight stay with us.
We hope to welcome you back the next time and wish you and your family a happy, prosperous 2022.
Warm regards,
Kirstein & Alomah Combrink

Casa Mia Guest House
Liesel L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel L

It was awesome.

Relaxing and very clean.

Casa Mia Guest House se terugvoer

Thank you for this review Liesel, we appreciate positive feedback.
Kind regards,
Kirstein Combrink

Casa Mia Guest House
Hanno S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanno S

Lekker

Die oom en tannie was baie oulik. Regte Afrikaanse ondervinding.

Casa Mia Guest House se terugvoer

Dankie Hanno, ons is baie by om te hoor jy het lekker gebly hier by ons.
Groete
Kirstein Combrink

Casa Mia Guest House
Andre P D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre P D

Die plek is lekker ruim en baie netjies.

Ons was gelukkig en het 'n wonderlike uitsig op Tafelberg gehad.

Casa Mia Guest House se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer Christiaan en jammer ek antwoord nou eers. Ons is baie bly julle het die verblyf geniet hier by ons en hoop om julle weer eendag terug te verwelkom.
Groete,
Kirstein Combrink

Casa Mia Guest House
Clarissa T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissa T

Asemrowend!

Die gasvryheid en net die "overall experience" was net wonderlik. Ons het so spesiaal en tuis gevoel. Ek kan hulle nie genoeg aanbeveel nie. Regtig, gaan besoek Casa Mia Guest House, julle sal nie spyt wees nie! Die gasvrou het ons huweliksherdenking baie spesiaal gemaak!

Casa Mia Guest House se terugvoer

Ons is so bly ons kon julle huweliksherdenking spesiaal maak vir julle Clarissa en baie dankie vir jou moeite om julle ondervinding te deel met ons. Ons wens vir julle toe, 'n wonderlike en geseënde huwelik. Pas julle self mooi op tot ons julle weer hier terugverwelkom.
Groete,
Kirstein en Alomah

Casa Mia Guest House
Anthea S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea S

Great place

I was a great weekend and the owner is nice and friendly. I'll be back.

Casa Mia Guest House se terugvoer

Thank you for the kind review Anthea, we are glad that you enjoyed your stay with us. Keep an eye on our great promotions from time to time for the rest of this year. We are looking forward to welcoming you back here soon.
Kind regards and take care.
Kirstein & Alomah

Casa Mia Guest House
Faith P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faith P

Goeie waarde vir geld

Smaakvol en goed geleë.

Casa Mia Guest House se terugvoer

Ons is baie bly om te hoor julle het lekker gebly hier by ons. Ons hoop om julle weer terug te verwelkom 'n volgende keer.

Casa Mia Guest House
Julie-ann V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie-ann V

Fantasties!

Vriendelike eienaars.

Casa Mia Guest House se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie Julie-Ann, dit is 'n groot aansporing en motivering vir ons en personeel in die moeilike, uitdagende tye waarin ons nou leef. Mooi loop, ry veilig en ons kyk uit vir julle volgende inloer!
Kirstein en Alomah

Casa Mia Guest House
Adriana M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriana M

Wonderlik gekuier.

Eienaars was baie gasvry en het ons tuis laat voel. Kamer was pragtig, skoon en perfek. Sal beslis Casa Mia aanbeveel.

Casa Mia Guest House se terugvoer

Goeie middag Adriana,

Baie dankie vir hierdie mooi resensie, ons waardeer dit opreg en is baie bly dat julle die verblyf geniet het.
Ons hoop julle kan weer eendag so maak.
Ons offer 'n spesiale tarief vir her-besoekers.
Groete en bly veilig.
Kirstein en Alomah Combrink

Casa Mia Guest House
Liesel L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel L

The customer service I received was awesome, I received a nice warm welcome, I would highly recommend Casa Mia!

The guest house was very secure and peaceful.

Casa Mia Guest House se terugvoer

Hi Liesel, thank you for this great review. We really do need positive experiences and feedback in a time like this.
It was nice meeting you and glad you enjoyed your short stay.
We hope to welcome you back sometime in the near future.
Warm regards,
Kirstein and Alomah Combrink.

Casa Mia Guest House
Janique M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janique M

Dit was baie ontspannend en rustig. Die ligging was absoluut fantasties.

Wel, ek het net een aand daar geslaap, maar dit was regtig baie nice!

Casa Mia Guest House se terugvoer

Baie dankie Janique, bly julle het lekker gebly en hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Kirstein en Alomah

Casa Mia Guest House
Lindi S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi S

Gesellig en baie aangenaam. Sal enige tyd weer kom draai.

Die gastehuis eienaars is dierbare mense en baie gasvry. Die uitsig oor die berg is ongelooflik mooi en die tannie maak heerlike ontbyt.

Casa Mia Guest House se terugvoer

Ons is baie bly om te hoor dat julle lekker hier gebly het, Lindi. Dit is verseker van die mooiste uitsig van Tafelberg veral vroegoggend. Ons hoop om julle gou weer hier te sien. Mooi loop en bly veilig én gesond.
Kirstein en Alomah.

Casa Mia Guest House
Engela B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela B

We enjoyed our stay and was treated with respect and kindness. We felt at home.

Will definitely visit again.

Casa Mia Guest House se terugvoer

Thank you for your kind review. We are glad that you enjoyed your stay with us and hope to welcome you back sometime in the near future.
Warm regards,
Kirstein.

Casa Mia Guest House
Tilana V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilana V

Awesome

Awesome stay, friendly staff and very private.

Casa Mia Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die gunstige kommentaar Gert. Ons is bly julle lekker gebly hier by ons en hoop om julle gou weer te sien.
Groete en bly veilig.
Kirstein en Alomah Combrink

Casa Mia Guest House
Lucius V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucius V

Skoon en netjies!

Aloma en Kirstein is 'n ware vriendelike en behulpsame gasvrou en gasheer. Casa Mia is werklik 'n puik Gastehuis. Dit is sommer lekker om na 'n lang reis in 'n skoon en vars kamer in te stap. Ek beveel hierdie verblyf met genoeë aan.

Casa Mia Guest House se terugvoer

Ons is bly julle het lekker gebly Lucius en hoop om julle weer terug te verwelkom wanneer julle in die Kaap kom kuier.
Groete en bly veilig en gesond.
Kirstein en Alomah

Casa Mia Guest House
Irma O - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma O

Heerlik ontspannend

Die mense is baie gasvry en verwelkomend. Die plek is luuks.

Casa Mia Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die gunstige kommentaar Irma, ons waardeer dit en is baie bly dat julle lekker hier gekuier het.
Vriendelike groete tot 'n volgende keer,
Kirstein en Alomah.

Casa Mia Guest House
Wendy S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy S

Plek was skoon, en die eienaar vriendelik en behulpsaam.

Kamer was skoongemaak voor aankoms, skoon en netjies. Vriendelike verwelkoming.

Casa Mia Guest House se terugvoer

Ons is bly dat julle die verblyf hier by ons geniet het en hoop om julle 'n volgende keer weer terug te verwelkom. Seënwense vir julle en bly veilig én gesond!
Kirstein en Alomah Combrink

Casa Mia Guest House
Reinette J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette J

Netjies.

Die gesinskamer het alles wat jy nodig het. Baie netjies en in rustige omgewing.

Casa Mia Guest House se terugvoer

Dankie Reinette, jammer vir die laat antwoord ek het dit seker iewers misgeloop.
baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg en hoop om julle dalk weer hier te sien.
Groete en bly veilig,
Kirstein en Alomah Combrink

Casa Mia Guest House
Jan J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan J

Netjiese, skoon en gerieflik en naby hoofweg N7. Sal dit weer gebruik.

Die verblyf is naby die N7 wat dit maklik gemaak het om te vind. Die gastehuis is in 'n stil gebied en rustig. Naby winkels en restaurante. Vriendelik ontvang en aan die verblyf bekend gestel. Sal weer die gastehuis bespreek.

Casa Mia Guest House se terugvoer

Middag Jan en Carla, ek is baie jammer ek antwoord nou eers, moes julle kommentaar hier gemis het.
Ons is baie bly julle het die oornagverblyf hier by ons geniet en hoop om julle vorentoe weer terug te verwelkom.
Pas julleself mooi op tot 'n volgende keer.
Groete
Kirstein en Alomah Combrink

Casa Mia Guest House
Jacques V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Uitstekende waarde vir geld en baie netjies.

Uitstekende waarde vir geld, baie netjies en ideale ligging na Kaapstad-lughawe.

Casa Mia Guest House se terugvoer

Ons is bly dat julle lekker gebly het hier by ons en hoop om julle gou weer te sien.
Pas julleself mooi op, bly veilig en gesond.
Kirstein en Alomah

Casa Mia Guest House
Martin C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin C

Goeie basis vir noordelike en suidelike voorstede.

Ek is nie 'n toeris nie en kuier net vir familie.

Casa Mia Guest House se terugvoer

Ons is bly julle het die verblyf geniet hier by ons en baie dankie vir die resensie, altyd 'n inspirasie vir ons personeel om seker te maak ons geriewe is altyd op standaard.
Ons sien uit daarna om julle 'n volgende keer terug te verwelkom.
Groete,
Kirstein en Alomah

Casa Mia Guest House
Sarel Johannes P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel Johannes P

Vriendelik, skoon, smaakvol, baie aangenaam.

Die gasheer was baie vriendelik, behulpsaam en effektief. Vinnige antwoord op enige navrae. Covid-reëls was baie goed nagekom. Daagliks skoongemaak.

Casa Mia Guest House se terugvoer

Ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het en hoop om julle eendag weer terug te verwelkom.
Mooi loop en pas julleself op, ly veilig.
Groete
Kirstein en Alomah

Casa Mia Guest House
Alida V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alida V

Net een nag, maar baie gerieflik en netjies en mooi met 'n vriendelike gasheer en gasvrou.

Net een gerieflike nag.

Casa Mia Guest House se terugvoer

Dankie Alida, ons is bly julle het lekker gebly en ons hoop om julle weer te sien hier by Casa Mia.
Groete en pas julleself mooi op.
Kirstein en Alomah Combrink

Casa Mia Guest House
Chandre S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chandre S

Baie geniet.

Baie lekker plekkie, veilig en netjies. Bietjie ver van die see af, maar baie privaat en sal beslis weer gaan.

Casa Mia Guest House se terugvoer

Baie dankie vir resensie,Chandré. Ons is baie bly om te hoor julle het die verblyf by Casa Mia geniet. Ons hoop om julle weer hier te sien en intussen, bly veilig én gesond.
Vriendelike groete,
Kirstein en Alomah.

Casa Mia Guest House
Ursula J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ursula J

Awesome plek.

Ons kamers was baie ruim en netjies met die wonderlikse uitsig. Het regtig baie welkom gevoel.

Casa Mia Guest House se terugvoer

Baie dankie, Alfred, bly julle het die verblyf geniet.
Groete

Casa Mia Guest House
Zelda L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda L

Lekker gekuier, net te min tyd daar spandeer.

Die koffie en melk is net nie weer hervul nie, so dus kon ons nie die laaste oggend koffie geniet nie. Ons het wel ook die groter eenheid gekry as wat ons bespreek het, baie dankie.

Casa Mia Guest House se terugvoer

Hallo Zelda, ons het bly julle het die verblyf geniet en jammer julle het nie kom vra vir ekstra melk nie.
Die verkryging van klein verpakkings melk en ander produkte is 'n baie groot uitdaging in die industrie en ons sukkel maande lank om voorraad te kry. Ons is besig om ander moontlikhede te ondersoek om die lewe makliker te maak vir almal.
Gelukkig normaliseer dinge darem nou in 'n mate.
Ons hoop om julle gou weer hier by ons te verwelkom.
Groete en lekker dag vir julle.
Kirstein en Alomah

Casa Mia Guest House
Marelize V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marelize V

Vriendelik, netjies, behulpsaam.

Dit was baie aangenaam gewees.

Casa Mia Guest House se terugvoer

Ons is baie bly julle het lekker gebly by ons Marelize en ons hoop om julle weer eendag terug te verwelkom.
Groete en veilig bly.
Kirstein

Casa Mia Guest House
Calvin G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Calvin G

Baie heerlik.

Dit was bitter lekker verblyf.

Casa Mia Guest House se terugvoer

Thank you Calvin, glad to hear that you enjoyed your stay.
We're looking forward to welcome you back some time.
Warm regards
Kirstein Combrink

Casa Mia Guest House
Rosie V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rosie V

Great!

Very relaxing, peaceful, a bliss.

Casa Mia Guest House se terugvoer

Hi Grant & Rosie, thank you for the kind review. We are glad that you enjoyed your stay with us.
Warm regards until a next time.
Kirstein Combrink

Casa Mia Guest House
Lizette V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette V

N Gerieflike selfsorg "home away from home"...

Die kamers is smaakvol uitgele en altyd skoon, met die weelde van n heerlike ontbyt. Casa Mia bied jou gasvryheid wat jou ten alle tye tuis laat voel het.

Casa Mia Guest House se terugvoer

Hallo Lizette,
Ons is bly julle het die verblyf geniet hier by Casa Mia en sien uit daarna om julle eendag weer te sien.
Alles van die beste en pas julleself mooi op.
Vriendelike groete
Kirstein en Alomah

Casa Mia Guest House
Recardo V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Recardo V

Fancy,

It was a great short stay, definitely recommendable.

Casa Mia Guest House se terugvoer

Dear Recardo,

Thank you for your kind words, we are glad to hear that you enjoyed your short stay with us.

We hope to see you again in the future.

Kind regards,
Marietjie

Casa Mia Guest House
Vanaf R1 710
R1 710 R1 454
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 710
R1 710 R1 454
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grebe-singel 11, Flamingo Vlei, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3cff6c644766e5721e88b6071cd0a31ff5318cc768aac71ce5dfa4b328b39256e68d297caffd9cfaa0b640b69e645b2a3d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 710 nouVanaf R1 454 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 11 Grebe Crescent Flamingo Vlei 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.838508975509 18.509838728836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang