Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Milorca

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 326 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Greg H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Prince Albert hospitality at its best. Lovely guesthouse superbly situated to explore the town of Prince Albert. Friendly, helpful hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Calvin Kurt M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Will definitely recommend this place and it is a real gem in the Karoo. Awesome stay at an awesome venue and a very nice and quiet establishment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan (joe) C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Magiese gemak. Verrassing om elke draai. Heerlik gebly. Nog mooier as wat brosjures sê. Outydse 'magic' vermeng met gemak. Pas perfek by ons verwagting van Prince Albert.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fiona H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Very hot. It was wonderful, but we were not prepared for how hot it was going to be. No air conditioner in the house; the fans did not help much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annelie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ou huis baie sentraal geleë. Heerlik met skoon kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlik gebly. Baie netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Waarde vir geld. Vriendelike ontvangs, baie netjies en skoon, lieflike plek. Definitief die moeite werd, dankie vir die lafenis in die swembad! Veilig en ons het oral gestap. Skoon, netjies en baie sentraal in die dorpie. Die eenheid het lugversorging wat baie gehelp het teen die hitte. Ons sal beslis aanbeveel en weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Perfect rustic Karoo charm. What can one say about this charming, rustic cottage? Yes, there is no TV, yes the WiFi is dodgy, yes, the tiles in the bathroom are cracked, but none of that mattered. The cottage was perfect for the setting with its old world charm and most comfortable beds. The location to the eateries was perfect and we never felt unsafe walking to where we wanted to be. In short, we will return to this charming, lovely little gem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riekie N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Outydse sjarme. Ruim vertrekke met plankvloere en hoë plafonne. Netjies en skoon. Voel soos home away from home. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Verkenningstog. Prins Albert is besoek. Heerlik gebly. Klein swembadjie was 'n lafenis op snikhete dag. Stapafstand van eetplekke en dit is veilig te voet te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Salvelio Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 326

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 67, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAX4uvSdW4HNPrXAwt7zlfoZQyyxjYfYoiZrX7ftsZNBLsgESjFy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 326 5 1 5 67 Market Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.226851224264 22.029330042544

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang