Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Milorca

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 316 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Andre B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Perfect rustic Karoo charm. What can one say about this charming, rustic cottage? Yes, there is no TV, yes the WiFi is dodgy, yes, the tiles in the bathroom are cracked, but none of that mattered. The cottage was perfect for the setting with its old world charm and most comfortable beds. The location to the eateries was perfect and we never felt unsafe walking to where we wanted to be. In short, we will return to this charming, lovely little gem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riekie N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Outydse sjarme. Ruim vertrekke met plankvloere en hoë plafonne. Netjies en skoon. Voel soos home away from home. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Verkenningstog. Prins Albert is besoek. Heerlik gebly. Klein swembadjie was 'n lafenis op snikhete dag. Stapafstand van eetplekke en dit is veilig te voet te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Aangename oorslaap. Aangename verblyf. Oorgeslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tony K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Heerlike stil atmosfeer. Ons het heerlik gebly, rustig en stil. Skoon en baie netjies. Ons kan dalk net voorstel dat die eenheid 'n groter yskas kry. Die kroegyskas se vriesgedeelte is onvoldoende wanneer 'n mens reis en 'n klomp vleis by jou het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina T
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Stil en rustige omgewing. Gerieflike huis, naby alles. Netjiese, ruim huis. Lieflike Karoo kalmte. Heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grant S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Will be back! Very comfortable, all the bells and whistles, perfectly situated in town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Ons klonte het so lekker saam gekuier. Sal dit vir enigeen aanbeveel. Wonderlike verblyf gewees! Goeie diens en vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustig. Baie rustige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Perfect place. Charming without being kitsch. Spacious and reasonable. The place was perfect. Safe parking and large bedrooms and bathrooms. The kitchen had everything. It was too cold to enjoy the pretty garden, sadly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Salvelio Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 316

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 67, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAX4uvSdW4HNPrXAwt7zlfoZQyyxjYfYoiZrX7ftsZNBLsgESjFy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 316 5 1 5 67 Market Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.226851224264 22.029330042544

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang