Casa Milorca
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Salvelio Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 304
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Sakkie H - Sep 2024
Algehele gradering
Heerlike uitrus in die hartjie van Prins Albert!
Denise W - Sep 2024
Algehele gradering
Perfect place. Charming without being kitsch. Spacious and reasonable.
Stephen M - Aug 2024
Algehele gradering
Nice and quiet location.
Peter R - Aug 2024
Algehele gradering
Lovely setting.
Thys B - Aug 2024
Algehele gradering
Rustige plattelandse atmosfeer met vriendelike mense.
Bruce B - Aug 2024
Algehele gradering
Brilliant.
Barbara S - Jul 2024
Algehele gradering
Outstanding accommodation, would highly recommend and will return.
Louis V - Jul 2024
Algehele gradering
Uitstekend geleë binne stapafstand van al die eetplekke.
Chris S - Jul 2024
Algehele gradering
Beveel graag hierdie verblyf aan.
Kim W - Jun 2024
Algehele gradering
Good bed, sheets, towels & shower!
Johan S - Jun 2024
Algehele gradering
Beslis waarde vir geld!
Vivienne J - Jun 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Margo L - Jun 2024
Algehele gradering
Great stay!
Adamarie M - Jun 2024
Algehele gradering
Gerieflike, skoon akkommodasie met uitstekende ligging.
Tarryn M - Jun 2024
Algehele gradering
Comfortable, central and great service.
Phumi K - Jun 2024
Algehele gradering
Great host Estelle, felt like a home away from home for the night.
Louis B - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig, stil en veilig.
Tim H - Mei 2024
Algehele gradering
Met by Estelle who was super-friendly and efficient!
Peter R - Mei 2024
Algehele gradering
Clean house, warm water, good WiFi, and a quiet night's sleep in a comfy bed!
Lees meerSchalk B - Mei 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Derek S - Apr 2024
Algehele gradering
Great.
Silke G - Mrt 2024
Algehele gradering
Gemaklik en netjies.
Rene D - Apr 2024
Algehele gradering
Kort kuier in 'n pragtige Prince Albert.
Piet K - Apr 2024
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Lekker gebly.
Charlotte C - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker en gasvry!
Diaan G - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtige dorp en heerlik gebly.
Selme P - Jan 2024
Algehele gradering
Casa Milorca is pragtig en gerieflik ingerig. Die swembad was 'n oase!
Willem M - Jan 2024
Algehele gradering
A lovely stay.
Wilmie K - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig in die Karoo.
Pippa S - Jan 2024
Algehele gradering
Lovely small town experience.
Trevor M - Jan 2024
Algehele gradering
Well received, pleasant stay; everything needed at hand.
Antoinette J - Sep 2024
Algehele gradering
Skoon netjies.
Armand S - Jul 2024
Algehele gradering
Kwaai.
Sandra J - Jul 2024
Algehele gradering
'n Lekker besoek.
Lindy W - Mrt 2024
Algehele gradering
A lovely stay in Prince Albert.
Matthys D - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly in die Karoo!
Arthur R - Mei 2024
Algehele gradering
Comfortable.
Chris L - Jan 2024
Algehele gradering
Oulike plek.
Suzane W - Sep 2024
Algehele gradering
Netjies, lekker, goed geleë.
Pieter K - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Ivan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Ideale basis om Prins Albert vanaf te verken.
Pieter R - Aug 2024
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Helet G - Aug 2024
Algehele gradering
Aangenaam en rustig en baie sentraal.
Chantell J - Feb 2024
Algehele gradering
Lovely and comfortable.
Christine C - Sep 2024
Algehele gradering
Baie lekker met die lekkerste kos en vriendelikste mense.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Gustav J - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly en vriendelikke ontvangs.
Cecilia P - Des 2023
Algehele gradering
Don't be misled by the two-star rating. Best value for money.
Dirk B - Des 2023
Algehele gradering
Lovely overnight stay. Wished it was longer to see more of the town.
Abraham V - Des 2023
Algehele gradering
Nice place.
Riané B - Des 2023
Algehele gradering
Lekker wegbreek.
Nieke D - Des 2023
Algehele gradering
Wonderful experience!
Abraham V - Des 2023
Algehele gradering
Nice place to stay.
Heleen V - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflike, skoon, mooi kothuisie.
Amanda L - Des 2023
Algehele gradering
Perfek.
Elsabe O - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike ruim kamers in 'n Karoo-huis met karakter.
Jacoba D - Des 2023
Algehele gradering
Asemrowend mooi. Pragtige plekkie.
Berenice S - Nov 2023
Algehele gradering
Fantasties.
James F S - Okt 2023
Algehele gradering
Baie rustige omgewing.
Wilmie K - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige plekkie in 'n pragtige dorpie.
Annelie L - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlike een nag verblyf.
Denise V - Sep 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Netjies en gerieflik.
Talitha C - Sep 2023
Algehele gradering
Quaint and clean, loved it.
Maralize C - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige knus plekkie met mooi tuin. Stil en rustig.
Johan M - Aug 2023
Algehele gradering
Fantasties. Wonderlike blyplek. Baie netjies en gerieflik.
Lees meerFiona S - Sep 2023
Algehele gradering
We were celebrating our 50th Wedding Annivsersary with family and it was the perfect place to stay and a great location.
Willem M - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker by die Leesfees.
Kobus J - Aug 2023
Algehele gradering
Oornag om Prins Albert te bekyk.
Nic B - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige verblyf in pragtige dorpie. As Gautenger het dit gevoel of ons in ander land is. Al die mense is so vriendelik, het gevoel of ons familie is.
Daniel K - Aug 2023
Algehele gradering
Casa Milorca bied puik verblyf wat pas in die ouwêreldse atmosfeeer van Prince Albert, maar met al die moderne geriewe.
Joane D - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Erika D - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik
Engela B - Aug 2023
Algehele gradering
Ons het baie welkom gevoel en die fasiliteite was baie lekker. Baie dankie!
Leonie V - Aug 2023
Algehele gradering
Rustige oornagverblyf.
Johan S - Jul 2023
Algehele gradering
Estelle het ons baie vriendelik ontvang. Die kamer en badkamer was silwerskoon.
Amalie J - Jul 2023
Algehele gradering
Jammer dit was so kort!
Tersia G - Jun 2023
Algehele gradering
Aan te beveel. Oulike plekkie.
Petro L - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Danel V - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlike wegbreekplek!
Erica E - Jun 2023
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het vir een aand se verblyf was daar.
Altus N - Mei 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Jan N - Mei 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam en gerieflik in 'n nostalgiese omgewing.
Veronique S - Mei 2023
Algehele gradering
Short but nice and comfortable stay.
Lees meerMarzaan V - Mei 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en gerieflike verblyf!
Annette E - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig, veiligheid.
Marina F - Mei 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en reëlings vooraf getref. Netjies en skoon.
Hannes V - Apr 2023
Algehele gradering
We did an overnight and felt safe.
Andrew D - Mei 2023
Algehele gradering
A comfortable stay in a beautiful old property centrally located in Prince Albert.
Liani S - Apr 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en veilige woonstel.
Jannie M - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker rustige atmosfeer, wonderlike en vriendelike kliëntediens.
Helmine P - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly, lieflike plek.
Annelie V - Apr 2023
Algehele gradering
Puik.
Juan B - Apr 2023
Algehele gradering
Baie gemaklik, skoon en goed toegerus.
Stephen P - Mrt 2023
Algehele gradering
Gerieflike verblyf in 'n bekoorlike dorp!
Johan M - Mrt 2023
Algehele gradering
Sien sterre.
Heleen B - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Adriana V - Mrt 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Alta N - Mrt 2023
Algehele gradering
Wonderlike verblyf.
Bruce C - Feb 2023
Algehele gradering
Greece in the Karoo.
Louise S - Feb 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Lambertus Z - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtige, skoon plek, vriendelike bestuurder.
Louis B - Jan 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik, aangenaam, onvergeetlik.
Rory I - Jan 2023
Algehele gradering
Perfect.
Frans W - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly in die ruim kothuis.
Cornel D - Jan 2023
Algehele gradering
Lovely old house with comfortable beds and a well equipped communal kitchen.
Marita S - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige gastehuis met alles wat mens nodig het. Uitstekend. Ons kom weer.
Lees meerLou M - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was naby die besienswaardighede en ruim.
Liesel F - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier in die pragtige dorp en omliggende area.
Anso N - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly, pragtige huis en tuin. Alles wat nodig is.
Adrie B - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was 'n aangename oornagplek.
Eja K - Apr 2023
Algehele gradering
Baie mooi ou huis met vriendelike ontvangs, mens voel sommer tuis.
Louise A - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlike, ruim verblyf in die tipiese ou Karoohuis.
Lynn M - Okt 2023
Algehele gradering
A relaxing and comfortable stay.
Antoinette J - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlik en lekker.
Cecilia V - Aug 2023
Algehele gradering
Goed vir vinnige oorslaap.
Andre V - Jun 2023
Algehele gradering
Goeie stop voor ons Swartberge aandurf.
Clint P - Mrt 2023
Algehele gradering
Excellent.
Danie H - Feb 2023
Algehele gradering
Volgens verwagting. Lekker gekuier en sal beslis weer kom.
Leona T - Des 2023
Algehele gradering
Kuier gerus by Casa Milorca in Prins Albert.
Johnny S - Sep 2023
Algehele gradering
Aanvanklik reuse teleurstelling a.g.v. aparte badkamer. Pasop vir Passage Room met foto's gewys, weet jy nie noodwendig die badkamer apart van kamer in gang.
Karen R - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlik en naby alles.
Hannes S - Jul 2023
Algehele gradering
Ons het die verblyf, die dorp en die gasvryheid geniet.
Sarina O - Jun 2023
Algehele gradering
Was bietjie skrikkerig toe ek die voorkoms van die huis sien.
Junita N - Jun 2023
Algehele gradering
Skoon, gerieflike en ruim kamer.
Hennie V - Mei 2023
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
Adrienne T - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige tuinwoonstel.
Pierre D - Feb 2023
Algehele gradering
Wegbreeknaweek.
Owen C - Aug 2023
Algehele gradering
Far too short, basically overnight, but homely, comfortable and safe.
Chontelez B - Nov 2023
Algehele gradering
Oulike plekkie!
Dirk K - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker plek om te bly.
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Leon E - Apr 2023
Algehele gradering
Het ongelukkig onbewustelik kamer sonder "on-suite" bespreek, maar het steeds eie badkamer gehad.
Samuel V - Des 2023
Algehele gradering
Quick stay.
Sandra S - Apr 2023
Algehele gradering
Oorgeslaap op pad huis toe vanaf Oudtshoorn.
Alichia S - Des 2022
Algehele gradering
Pragtig en baie spasie!
Kenny A - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Ireen L - Des 2022
Algehele gradering
Vriendelike en welkome ontvangs. Ons het baie lekker gekuier en plekkie was uitstekend.
Paul P - Nov 2022
Algehele gradering
Overnight stay at Casa Milorca.
Hein B - Okt 2022
Algehele gradering
Die stilte en rustigheid was 'n lafenis.
Linda B - Nov 2022
Algehele gradering
Absoluut heerlik!
Jan D - Okt 2022
Algehele gradering
Skoon netjies, gerieflik.
Tertia H - Okt 2022
Algehele gradering
Absolutely beautiful.
Hannalize G - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker gerus, mooiste dorp ooit, so baie herinneringe.
Marita F - Aug 2022
Algehele gradering
Baie aangename verblyf in 'n lieflike huis.
Fanie V - Sep 2022
Algehele gradering
Karoo gasvryheid, stil, ruim en skoon.
Natalie B - Sep 2022
Algehele gradering
Pretty place in a pretty town.
Johann B - Aug 2022
Algehele gradering
Uitstekende blyplek en goeie waarde vir geld.
Hanlie M - Aug 2022
Algehele gradering
Absoluut 'n moet verblyf.
Bessie P - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtige oase.
Heila V - Aug 2022
Algehele gradering
Sien sterre.
Jannie S - Jul 2022
Algehele gradering
Deftig en stylvol.
Sophette G - Jul 2022
Algehele gradering
Skoon, ruim en rustige verblyf.
Mariana R - Jun 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik om daar te oornag.
Stan H - Jul 2022
Algehele gradering
Weekend away.
Adri D - Jun 2022
Algehele gradering
Briljant.
Lydia N - Jun 2022
Algehele gradering
Ons het Casa Milorca as 'n baie gerieflike oornagplek ervaar.
Belita H - Jun 2022
Algehele gradering
Verwelkomend en rustig.
Malcolm D - Jun 2022
Algehele gradering
Ideal venue and great value.
Naomi V - Jun 2022
Algehele gradering
Sjarmante ouwêreldse eenvoud.
Wielie V - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam. Ek sal graag weer kom.
Lukas O - Mei 2022
Algehele gradering
Warm and cosy unit.
Fritz S - Mei 2022
Algehele gradering
We all agree, very, very nice place.
John E - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Retha D - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier en eet by vriendelikste mense.
Izak C - Mei 2022
Algehele gradering
Excellent.
Claudia D - Apr 2022
Algehele gradering
'n Onvergeetlike ervaring.
Lees meerLinda D - Apr 2022
Algehele gradering
Groot verrassing, eerste kuier in Prins Albert.
Elizma B - Mrt 2022
Algehele gradering
Veilig en rustige oornagverblyf op die langpad.
Madelein W - Apr 2022
Algehele gradering
Fits in with the character of the beautiful town.
Elana B - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Janette L - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en wil sommer daar gaan bly oor die vryheid en veiligheid.
Hanli L - Jan 2022
Algehele gradering
Was heerlik rustig, met vriendelike ontvangs en baie inligting omtrent die omgewing.
Jeanne S - Des 2022
Algehele gradering
Spacious accommodation in beautiful old house.
Thys V - Des 2022
Algehele gradering
Vriendelik ontvang, gerieflike en netjiese geriewe.
Tobie D - Nov 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld oornag veblyf.
Geraldine L - Jun 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Andre V - Mei 2022
Algehele gradering
Awesome.
Patrick H - Okt 2022
Algehele gradering
Fantastiese geriewe teen bekostigbare prys.
Hendrik V - Apr 2022
Algehele gradering
Aangenaam maar verlang 'n TV.
Marius M - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly, sal weer daar bly.
Andre S - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekend, baie lekker gekuier.
Irma H - Des 2022
Algehele gradering
Kamer was baie goed toegerus. Heerlik gerus en kuier.
Danny F - Aug 2022
Algehele gradering
Netjiese tuinwoonstel.
Corné R - Nov 2022
Algehele gradering
Aangenaam en sonder fieterjasies.
Linda K - Nov 2022
Algehele gradering
Pragtige, skoon dorpie met die netjieste SAPS en gevangenis.
Amanda S - Jul 2022
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Lees meerCasa Milorca se terugvoer
Dankie vir die terugvoering en julle ondersteuning van Casa. As ‘n klein Karoo-bedryf waardeer ons dit baie.
Ons is regtig spyt julle vriendin het die hoofhuis te koud en donker gevind, maar beurtkrag is ongelukkig uit ons hande. Die hoë plafonne en houtvloere is nou maar ‘n eienskap van die ou Karoo-huise; Casa is in 1862 gebou en die meeste van ons gaste vind dit bekorend. Casa en inderdaad Prins Albert is baie veilig, selfs vir die enkelpersoon. Daar was ander gaste in die hoofhuis daardie aand, so julle vriendin sou nie alleen in die huis gewees het nie. Die Main Suite in die hoofhuis is inderdaad en-suite; die Passage Suite waar julle vriendin ingeboek was is nie en-suite nie, maar die badkamer is direk oorkant die kamer, slegs ‘n meter weg, en natuurlik vir daardie suite se eksklusiewe gebruik. Hierdie kamer word nie as ‘n en-suite bemark nie. Ons bedank julle weer dat julle vir Casa Milorca gekies het en hoop julle kom kuier weer in ons mooiste Karoo.
Robert V - Des 2022
Algehele gradering
Host on holiday, Estelle was helpful and explained. Show and tell.
Wouter S - Okt 2022
Algehele gradering
Sien sterre.
Lynette C - Jul 2022
Algehele gradering
Pragtig.
Dr Wp S - Jun 2022
Algehele gradering
Peaceful and comfortable.
Dirk B - Apr 2022
Algehele gradering
Casa Milorca het bygedra om ons kuier op Prince Albert fantasties te maak.
Mercia D - Feb 2022
Algehele gradering
Lovely cottage in garden setting, with pool.
Chris V - Jun 2022
Algehele gradering
Aangename dorpie en plekkie.
Cas B - Sep 2022
Algehele gradering
Bekostigbare verblyf, goeie ligging.
Jason H - Des 2021
Algehele gradering
Lieflike plek met vriendelike mense.
Johan R - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
Hermien V - Nov 2021
Algehele gradering
Neat, quaint and lovely garden.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Netjies, bekoorlik en 'n lieflike tuin.
'n Dag van donderstorms, 'n stil wegbreek. Tuin kort 'n bietjie van 'n snoei, maar is pragtig. Kamer netjies met alles net soos jou huis.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Elli M - Nov 2021
Algehele gradering
Vars lug, stilte, kamer met badkamer is pragtig en ruim, met goeie smaak. Gerieflikheid alomteenwoordig.
Lees meerMargie V - Okt 2021
Algehele gradering
Convenient location.
Margie V - Okt 2021
Algehele gradering
Comfortable stay.
Casa Milorca se terugvoer
Dear Margie, thank you for your kind words. We are pleased that you enjoyed your stay and we hope you come and visit us in the Karoo again.
John K - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker kuierplek: groot kombuis en slaapplek. Loopafstand na eetplekke en teater. Veilige parkering.
Adriaan S - Okt 2021
Algehele gradering
Sal dit vir enigeen hoogs aanbeveel.
Joey B - Sep 2021
Algehele gradering
Veilg, rustig, skoon en gerieflik.
John L - Sep 2021
Algehele gradering
A clean, comfortable and convenient place, charming and fun.
Lees meerCasa Milorca se terugvoer
Dear John and Maureen, thank you so much for your kind words.
It was so lovely to meet the two of you on your road trip, and the evening we spent together was really special and fun!
We would love to host you at Casa again, and hope that you come and visit our little dorpie and the Karoo again in future.
You really were such a special guests.
Kindest regards,
Louise and Salvelio
Johan N - Sep 2021
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike ervaring en aangename verrassing! Hartlike ontvangs, kraakskoon, keurig.
Casa Milorca se terugvoer
Liewe Johan, opreg dankie vir die pragtige terugvoering. Ons is só dankbaar dat julle vir Casa en die Karoo so mooi ondersteun het. Julle moet beslis weer kom kuier en is enige tyd welkom.
Marieta M - Sep 2021
Algehele gradering
Aangename kuier
Casa Milorca se terugvoer
Dankie Marieta. Julle was oulike gaste.
Benji S - Sep 2021
Algehele gradering
Aangename ervaring.
Andrietta G - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtige plek.
Casa Milorca se terugvoer
Hi Andrietta, Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit en julle ondersteuning van Casa. Ons sal seker maak dat daar ook in die kamer ‘n spieël aangebring word; dis ‘n uitstekende voorstel.
Lanita M - Aug 2021
Algehele gradering
Alle verwagtinge oortref!
Casa Milorca se terugvoer
Liewe Lanita, Baie dankie vir die pragtige woorde. Ons waardeer die terugvoering en julle ondersteuning.
Helmien J - Aug 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie Helmien,
Ons waardeer.
Julle was sulke oulike gaste.
Karen R - Aug 2021
Algehele gradering
Lieflike verblyf.
Casa Milorca se terugvoer
Liewe Karen, ons waardeer die mooi terugvoering en julle ondersteuning van Casa en Prins Albert. Julle moet beslis weer kom kuier en is enige tyd welkom.
Alison F - Jul 2021
Algehele gradering
Stunning, clean, beautiful, conveniently located.
Casa Milorca se terugvoer
Dear Alison,
Thank you so much for the lovely feedback.
We appreciate your support and would love it if you came to visit us again.
Martin H - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker verblyf, netjies en baie mooi, rustige kuier.
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde.
Julle was pragtige gaste en ons hoop julle kom kuier weer.
Francesca N - Mei 2021
Algehele gradering
Baie gesellige kuierplek!
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie Nanno,
Kom kuier weer vir ons in die rustige Karoo.
Marius G - Apr 2021
Algehele gradering
Very comfortable and all we needed was there. Location is perfect and close to the CBD within easy walking distance.
Casa Milorca se terugvoer
Thanks so much, Marius.
We appreciate the support and would love it if you came to visit Casa and our beautiful little town again.
Johan K - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtige plekkie, skoon, netjies en goeie waarde vir geld.
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie, Johan, vir die mooi woorde en julle ondersteuning. Ons waardeer!
Elzette Z - Apr 2021
Algehele gradering
Awesome!
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie, Elzette! Julle is oulike gaste en moet weer kom!
Corlia S - Apr 2021
Algehele gradering
Hartlike Prins Albert gasvryheid!
Casa Milorca se terugvoer
Liewe Corlia,
Baie dankie dat julle in die Karoo en by Casa kom kuier het.
Julle was oulike gaste en ons waardeer julle ondersteuning.
Marietta C - Apr 2021
Algehele gradering
Fantasties
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie, Marietta! Ons is so bly julle het vir Casa gekies.
Mana W - Mrt 2021
Algehele gradering
'n Veilige, netjiese, rustige en koel hawe ná 'n lang warm reis!
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie, julle was oulike gaste en moet weer kom kuier!
Liezl J - Jan 2021
Algehele gradering
Baie oulike plek en stapafstand van alles in die dorpie.
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie, ons is so dankbaar vir die mooi terugvoering en julle ondersteuning beteken vir ons baie!
Elize C - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik en baie rustig.
Danie V - Des 2021
Algehele gradering
Plek met tipies outydse karakter!
Kobus W - Sep 2021
Algehele gradering
Wat 'n lekker kuier!
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie Kobus, vir die mooi woorde. Julle ondersteuning beteken vir ons baie. Ons hoop julle kom kuier weer vir ons by Casa en in die mooie Karoo.
Baie groete, Louise, Salvelio en Estelle
Johan D - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker gerieflik en gasvry.
Casa Milorca se terugvoer
Hi Johan, baie dankie vir die mooi woorde. Ons waardeer julle ondersteuning.
Vriendelike groete uit die Karoo, Louise, Salvelio en Estelle
Nikki D - Jun 2021
Algehele gradering
Historic and quaint.
Casa Milorca se terugvoer
Thanks so much, Nikki
We appreciate the support and are so pleased you enjoyed your stay at Casa.
Please come and visit us again.
Johann M - Jun 2021
Algehele gradering
Unieke rustigheid en Karoo- omgewing.
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering Johann.
Die Karoo wag vir julle.
Tertius V - Mrt 2021
Algehele gradering
We enjoyed the stay - clean and warmth.
Casa Milorca se terugvoer
Thank you for your feedback and support... we appreciate it!
Elsabe C - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was 'n lekker bederfervaring en goeie waarde vir geld.
Casa Milorca se terugvoer
Liewe Elsabe, baie dankie vir die mooi woorde. Ons waardeer julle ondersteuning en is bly om te hoor julle wil weer kom kuier. Ons is so jammer oor die beskuit, dit was absoluut ‘n glipsie en beslis nie gewoonlik die geval nie. Ons sal dit opmaak aan julle.
Louise W - Jan 2021
Algehele gradering
Lovely place to stay for a night.
Casa Milorca se terugvoer
Thanks for alerting us. We have addressed this and are so grateful for your support.
Almero D - Nov 2021
Algehele gradering
Aangenaam en gerieflik.
Conrad M - Aug 2021
Algehele gradering
Stayed in the Cottage, outside and it was wonderful. Everything you require is provided (including good WiFi) and clean.
Casa Milorca se terugvoer
Dear Conrad, thank you so much for the lovely feedback. We do appreciate your support.
Hendrik G - Mrt 2021
Algehele gradering
Goeie kommunikasie voor aankoms en goeie ontvangs.
Casa Milorca se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde. Ons hoop julle kom kuier weer op ons Karoo-dorpie!
Maryna M - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Casa Milorca se terugvoer
Dit sal vir ons soveel beteken as julle weer kom kuier! BAIE dankie vir die mooi woorde en julle ondersteuning.
Irma S - Des 2021
Algehele gradering
Karaktervolle blyplek met alles wat nodig is.
Carel D - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlik oorgebly by Casa Milorca.
Koot S - Mei 2021
Algehele gradering
Stil omgewing.
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie dat julle vir Casa gekies het.
Ons waardeer die ondersteuning en terugvoering opreg.
Abrie K - Sep 2021
Algehele gradering
Voldoende geriwe.
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie, Abrie, vir julle terugvoering - ons waardeer dit en hoop julle kom kuier weer in ons mooiste Karoo!
Gerhard T - Mrt 2021
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar.
Casa Milorca se terugvoer
Dankie vir die terugvoering en julle ondersteuning. Ons waardeer dit!
Grietjie H - Mei 2021
Algehele gradering
Goed genoeg.
Casa Milorca se terugvoer
Ons sal so maak.
Baie dankie dat julle kom kuier het.
Ons is dankbaar vir julle ondersteuning.
Gert G - Apr 2021
Algehele gradering
Twee aande, lekker gebly.
Elize G - Sep 2021
Algehele gradering
Good but old.
Casa Milorca se terugvoer
Dear Elize, thank you for choosing Casa Milorca for your recent Prince Albert stay. As a small Karoo business we appreciate your support. Our “Casa” was built in 1860 so yes, it is old, and we have put cost and care into choosing antique furniture that is in keeping with the period character of our beloved Victorian property. Like many guesthouses in Prince Albert, we made the decision not to have TVs in our rooms as in our experience most guests don’t visit the Karoo to watch TV. There being no TVs is stipulated on the booking platform, so that potential guests are aware of it before they book. Regarding the hairdryer, all our suites have hairdryers and your room’s dryer was found safely in the dressing table drawer, where it is always kept, after your departure. We are sorry you did not see it there, but had you mentioned it, Estelle, our manager, would have immediately assisted. We hope you visit our beautiful Karoo again, and we thank you again for your feedback.
Louise, Salvelio and Estelle
Marilise D - Okt 2021
Algehele gradering
Die oorslaap was ongemaklik.
Casa Milorca se terugvoer
Hi Marilise, baie dankie vir die terugvoering - ons waardeer dit opted.
Ons is jammer julle was teleurgesteld, want as ‘n klein Karoo besigheid is niks vir ons belangriker as ons gaste se gerief nie. Ons was bewus van die stukkende gordyn; ‘n ander gas het dit in dieselfde week gemeld en ons het dit onmiddellik aangespreek. Dis egter nie ‘n standaardhoogte venster nie en ons moes ‘n nuwe gordyn laat maak, wat bietjie tyd geverg het. Die nuwe gordyn was nog nie gereed ten tye van julle besoek nie en daarvoor is ons baie jammer. Ons krap egter bietjie kop oor die badkamerdeur se handvatsel, want dit is beslis in plek en sonder enige skade. Dieselfde geld vir die bedkassies - hulle het nie handvatsels nie want hulle is “butler trays” en nie kassies met laaie nie.
Ons wil julle bedank dat julle vir Casa gekies het en ons hoop julle volgende besoek aan die Karoo is meer positief.
Die Casa Milorca-span
Stephanie L - Sep 2021
Algehele gradering
Onaangenaam.
Casa Milorca se terugvoer
Hi Stephanie, weer eens dankie vir die terugvoering. Sedert ons laaste gesprek het ons onmiddellik die probleemareas aangespreek.
Vriendelike groete,
die Casa Milorca span
Hanlie V - Des 2020
Algehele gradering
Daar gebly vir Radio Khalahari Orkes se optrede in Prins Albert!
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie, Hanlie. Julle moet weer kom!
Hendriette L - Nov 2020
Algehele gradering
Netjies en rustig.
Casa Milorca se terugvoer
Dankie Hendriette, ons is bly julle het julle tydjie by Casa en ons dorpie geniet!
Annabie J - Des 2020
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly, alles daar wat nodig was. Gemaklik.
Casa Milorca se terugvoer
Liewe Annabe, julle was sulke spesiale gaste en ons is dankbaar dat julle ons by Casa ondersteun het. Julle moet beslis weer kom!
Robert Z - Nov 2020
Algehele gradering
Simply the best.
Casa Milorca se terugvoer
Dear Robert,
Thank you so much for your kind words. You are a wonderful guest and we so appreciate your support!
Alvin M - Nov 2020
Algehele gradering
Homely with all needs catered for.
Casa Milorca se terugvoer
Thank you, Alvin, for your kind feedback. Please come and visit us again!
Deon E - Nov 2020
Algehele gradering
Goed geleë en gerieflik.
Casa Milorca se terugvoer
Julle sal maar net weer moet kom! Baie dankie, Deon, vir die mooi woorde.
Doreen M - Feb 2020
Algehele gradering
Heerlik rustig. Geen TV in kamer en dit was absoluut perfek. Heerlik afgeskakel.
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie, Doreen. Ons hoop julle kom kuier weer!
Jacobus D - Des 2020
Algehele gradering
Aanwysings was nie duidelik nie. Verdermeer is die naambord geensins opsigtelik nie.
Casa Milorca se terugvoer
Dankie vir die terugvoering, dit sal ons aandag ontvang.
Johan B - Des 2020
Algehele gradering
Beslis die moeite werd om hier te oornag.
Casa Milorca se terugvoer
Julle was baie spesiale gaste en ons is só bly julle het vir Casa gekies. Julle moet weer kom - die Karoo wag vir julle!
Ilse D - Des 2020
Algehele gradering
Oornagstop tussen die Kaap en Gauteng om vakansie op ’n hoë noot af te skop.
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie, Ilse, vir die mooi terugvoering. Dit beteken vir ons baie.
Johan S - Des 2020
Algehele gradering
Was so lekker en spesiaal. Juweel in die Karoo.
Casa Milorca se terugvoer
Julle is só welkom om weer te kom! Baie dankie vir julle ondersteuning, ons is opreg dankbaar.
Fred R - Okt 2020
Algehele gradering
Quiet, homely, lovely ambiance, walking distance to eateries and entertainment
Casa Milorca se terugvoer
Dear Fred, thank you so much for your feedback. We are so pleased you enjoyed Casa and we hope to see you in our beautiful Karoo town again in future!
Thank you for alerting us to the light; we will approach the neighbours about it.
Dick S - Mrt 2020
Algehele gradering
Pragtige skoon kamer met al die geriewe. Ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam.
Casa Milorca se terugvoer
Ons is so dankbaar vir die goeie terugvoering en hoop julle kom kuier weer by ons in die Groot Karoo. Alles wat mooi is!
Pierre S - Des 2020
Algehele gradering
Goed genoeg.
Casa Milorca se terugvoer
Dankie Pierre, ons hoop julle kom weer.
Jeanni D - Jan 2020
Algehele gradering
Netjies en vriendelik.
Francis N - Okt 2020
Algehele gradering
Het 'n gastehuis verwag nie 'n selfsorg nie.
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering.
Ons sit nie ontbyt voor nie maar daar is ‘n tee, koffie en beskuitstasie in al die kamers, en oulike, bekostigbare plekkies binne onmiddellike loopafstand. Só is dit moontlik vir ons om die prys vir ons kamers laag te hou en dan ook plaaslike besigheidjies te kan ondersteun.
Graeme R - Des 2019
Algehele gradering
Very comfortable stay in large bedroom and en-suite within very close proximity to all the town has to offer.
Paul L - Des 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Julle moet weer kom.
Chloe V - Des 2019
Algehele gradering
Walk into town.
Casa Milorca se terugvoer
Thank you for your kind feedback. We’d love to host you again in future.
Ina O - Des 2019
Algehele gradering
Baie tevrede.
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie, Ina. Julle moet weer kom. Die Karoo wag vir julle.
Thersia C - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflike, rustige verblyf met vriendelike ontvangs.
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, Thersia. Julle moet beslis weer kom.
Colleen S - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlike warm ontvangs!
Casa Milorca se terugvoer
Baie Dankie dat julle vir Casa Milorca én Prins Albert gekies het! Ons waardeer julle ondersteuning en hoop julle kom kuier weer.
Lisette (tutu) W - Sep 2019
Algehele gradering
The perfect spot in Prince Albert.
Casa Milorca se terugvoer
Dear Tutu,
Thank you so much for the excellent feedback. We are grateful and hope you will return to Casa Milorca, and Prince Albert, to visit us again in future!
Alet M - Sep 2019
Algehele gradering
We were welcomed by Estelle and immediately felt at home. Everything we needed was there.
Casa Milorca se terugvoer
Thanks so much, Alet. We really appreciate the feedback and look forward to hosting you at Casa Milorca again in future!
Karen M - Sep 2019
Algehele gradering
A lovely home in Prince Albert.
Casa Milorca se terugvoer
Thanks so much for choosing Casa Milorca. We would love to welcome you again in future.
Patricia B - Jul 2019
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en netjies.
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie dat julle kom bly het. Ons waardeer die terugvoering!
Cathleen H - Jun 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde!
Ons is so bly julle het dit geniet en ons hoop julle kom kuier weer.
Erik E - Mei 2019
Algehele gradering
Baie billik en goeie ligging, parkering agter hekke.
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie, Erik, vir die mooi woorde en dat julle vir Casa Milorca gekies het. Niks kan ons blyer maak as dat julle julle tydjie op Prins Albert geniet het nie!
Thea L - Mei 2019
Algehele gradering
Absoluut wonderlik!
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie, Thea. Ons is so bly julle het dit geniet en ons hoop julle kom kuier weer op ons mooi dorpie!
Lorraine B - Apr 2019
Algehele gradering
Picture Perfect! Binne en buite.
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, ons is bly julle het dit geniet! Prins Albert is inderdaad sekere tye van die jaar baie bedrywig.
Alles wat mooi is - die Karoo wag vir julle!
Hendi W - Apr 2019
Algehele gradering
Lieflike Karoo gasvryheid op sy beste!
Casa Milorca se terugvoer
Liewe Hendi, ons is so dankbaar vir die mooi woorde. Baie dankie dat julle vir Casa Milorca gekies het! Ons hoop julle kom kuier eendag weer op ons mooi dorpie.
Alison M - Mrt 2019
Algehele gradering
It was simply amazing. It had everything we needed and more.
Casa Milorca se terugvoer
Dear Alison,
Thank you so much for the kind words, which mean the world to us! We would love to host you at Casa Milorca again in future.
Jacques T - Feb 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Casa Milorca se terugvoer
Ons is só bly julle het dit geniet en verwelkom julle enige tyd terug. Julle was droom gaste wat regtig uit julle pad gegaan het om ons dorpie te verken en te ondersteun. Baie dankie.
Leandra R - Feb 2019
Algehele gradering
Aangenaam, bekostigbaar en skoon, pragtig en ou wêrelds.
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie Leandra. Ons sien uit daarna om julle eendag weer te verwelkom.
Gerhard S - Feb 2019
Algehele gradering
Ons is oorval met vriendelike en bedagsame hulp en het heerlik oorgebly.
Casa Milorca se terugvoer
Liewe Gerhard, ons is so dankbaar vir die mooi terugvoering. Ons hoop ons sien julle eendag weer op Prins Albert, julle is enige tyd welkom!
Baie groete,
Louise en Salvelio
Ella D - Jan 2019
Algehele gradering
Vriendelike, gerieflike verblyf.
Franscois C - Jul 2019
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Casa Milorca se terugvoer
Hi Franscois, Dankie vir die voorstelle en dat julle vir Casa Milorca gekies net.
Ons waardeer!
Estelle C - Des 2019
Algehele gradering
There is a braai and kitchen so you can make your own food.
Casa Milorca se terugvoer
Thank you for your feedback, we appreciate it.
Fouche B - Okt 2019
Algehele gradering
Ons was vir 'n troue, en die verblyf was perfek vir dit.
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie, Fouche. Ons waardeer jul terugvoering.
Ben J - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustige en stil battery-laaiende verblyf!
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie, Ben. Ons wardeer die terugvoering. Ons hoop ons sien julle weer op pragtige Prins Albert!
Dawid D - Jan 2019
Algehele gradering
Lekker gebly.
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie Dawid, ons waardeer die terugvoering!
Natasha B - Okt 2019
Algehele gradering
Ons het vreeslik lekker gebly.
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie, Natasha. Ons waardeer julle ondersteuning. Die Karoo wag vir julle!
Dawie Du Plessis D - Mei 2019
Algehele gradering
Aangename ervaring.
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie dat julle vir Casa Milorca gekies her.
Kom asseblief weer!
Diana H - Des 2018
Algehele gradering
Die heerlikste verrassing ooit!
Casa Milorca se terugvoer
Liewe Diana, baie dankie vir die pragtige terugvoering oor Casa Milorca. Ons is só bly julle het julle tydjie op die dorp geniet en gehou van ons plekkie in Markstraat. Ons sal julle so graag weer in die toekoms wil huisves. Alles wat mooi is vir die nuwejaar!
Shirley O - Des 2018
Algehele gradering
Warm welcome!
Casa Milorca se terugvoer
Thank you for the feedback, Shirley. We appreciate it and always strive to improve. We look forward to seeing you in Prince Albert again.
Esther T - Des 2018
Algehele gradering
Modern, gasvry.
Casa Milorca se terugvoer
Hi Esther, ons is so bly julle het lekker by Casa Milorca gekuier. Ons waardeer die mooi terugvoering en hoop julle het ‘n opwindende en gelukkige jaar vorentoe!
Claus M - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly hier.
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie, Claus, ons waardeer wonderlike gaste soos julle en hoop ons sien julle weer in die toekoms!
Louise and Salvelio
Yvonne S - Des 2018
Algehele gradering
Loved the air con and the splash pool.
Casa Milorca se terugvoer
Thanks so much for your recent feedback, Yvonne, and thank you, also, for having been such wonderful guests!
Anthony H - Nov 2018
Algehele gradering
Superb accommodation in the beautiful Karoo town of Prince Albert.
Casa Milorca se terugvoer
Dear Anthony, we are SO pleased you enjoyed your recent stay at Casa Milorca. We would love to host you and again some time.
Hasta pronto!
Louise y Salvelio
Isabelle T - Nov 2018
Algehele gradering
Lovely stay in Prince Albert - 1 night was too short.
Lees meerCasa Milorca se terugvoer
Dear Isabelle,
Thank you for the wonderful feedback. We are so pleased you had a good stay, and hope to see you back at Casa Milorca and Prince Albert soon. We are waiting for you!
Best regards,
Louise & Salvelio
Liz F - Okt 2018
Algehele gradering
Pragtige eenheid. Waarde vir geld.
Casa Milorca se terugvoer
Liewe Liz,
Baie dankie vir die goeie terugvoering wat julle onlangs gelewer het oor Casa Milorca. Julle was wonderlike gaste. Ons hoop julle kom kuier weer binnekort!
Louise & Salvelio
Francois K - Sep 2018
Algehele gradering
It's the perfect home and place to spend a relaxing weekend away. We loved the house, fully equipped, one could not wish for more. Estelle was very helpful.
Casa Milorca se terugvoer
Dear Francois,
Thank you so much for the lovely feedback you gave us about Casa Milorca, our little getaway in Prince Albert. We are so pleased you had an enjoyable stay and would love to welcome you two back again in the future. We have also conveyed your kind words to Estelle.
Kind regards,
Louise & Salvelio
Engela W - Sep 2018
Algehele gradering
Soveel meer as wat verwag was. Absoluut stunning verblyf.
Casa Milorca se terugvoer
Liewe Engela,
Ons is so in ons skik met die goeie terugvoering wat julle onlangs gelewer het oor Casa Milorca! Ons waardeer dit en hoop ons kan julle weer in die toekoms verwelkom.
Louise & Salvelio
Eric D - Aug 2018
Algehele gradering
Die beste.
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering oor Casa Milorca, Eric. Ons waardeer dit baie en hoop ons sien julle weer in die toekoms. Prins Albert wag vir julle!
Louise & Salvelio
Gail H - Aug 2018
Algehele gradering
Very welcoming and pretty guest house.
Casa Milorca se terugvoer
Dear Gail,
Thank you for your kind words posted about Casa Milorca, Prince Albert, recently. We are so pleased you enjoyed your stay and would love to welcome you back in future.
Kind regards,
Louise & Salvelio
Henriette R - Jul 2018
Algehele gradering
Tuis gevoel met gerieflike huis en mooi om ons.
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering oor Casa Milorca, Henriette. Ons waardeer dit só en hoop ons sien julle weer in die nuwejaar!
Louise & Salvelio
Anel R - Sep 2018
Algehele gradering
Baie gemaklik en lekker sentraal.
Casa Milorca se terugvoer
Liewe Anel,
Ons wil julle bedank vir die pragtige terugvoering wat julle onlangs gelewer het oor Casa Milorca. Ons hoop ons sien julle weer binnekort op Prins Albert!
Louise & Salvelio
George D - Des 2018
Algehele gradering
It was a nice experience to stay at Casa Milorca. You feel "at home" when you enter the beautiful house and especially the linen invited us to have a rest.
Casa Milorca se terugvoer
We appreciate the kind feedback, George, and hope you will revisit Prince Albert and Casa Milorca one day.
Caroline S - Des 2018
Algehele gradering
Lovely private cottage.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige privaat kothuis.
Pragtige, klein private kothuis, probleem met die afhaal van sleutels as gevolg van geen selfoon konneksie in Prince Albert vir die middag en het gelei tot 'n 1,5 uur wag om in te klok.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Casa Milorca se terugvoer
Thanks so much for the review and for having chosen Casa Milorca. The cellphone tower being down was unfortunately out of our hands, but we now have a contingency plan in place should it happen again. We’re so pleased you enjoyed your time in Prince Albert and would love to host you again. All the best for an exciting and happy 2019!
Charl T - Aug 2018
Algehele gradering
Uitstekende diens en volledige fasiliteite.
Casa Milorca se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering oor Casa Milorca. Ons waardeer dit opreg en hoop ons sien julle weer in die nuwejaar!
Louise & Salvelio
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Markstraat 67, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang