Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Monica

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Ettienne V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Goed geleë, sentraal, netjies en veilig. Ons het ons verblyf by Casa Monica terdeë geniet. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Die eenheid is baie goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kelvin-jean F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Was affordable and very neat at that price range. Very neat at price range. Was really wonderful staying at Monica.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederik D
Kort verblyf
4.4
Jan 2023

Lekker gekuier. Die blyplek is aangenaam om in te bly. Daar is 'n paar tekorte aan die plek, maar dit is my persoonlike benodighede. Ander mense gaan dalk anders voel as ek. Die toilet is los op grond en baie naby aan muur, daar is nie 'n waaier of aircon nie, geen droograk of afdroogdoek vir skottelgoed, geen besem om plek uit te vee en netjies te hou. Andersins 'n nice plekkie. Ligging is awesome, naby aan strande en winkels.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Monica
Casa Monica
Thanks for your review. Sorry about the toilet we didn't know it had this problem. We called the plumber to fix it. I'm sorry you didn't find the drainer under the sink. It is closed and needs to be assembled. As well as, in the small drawers above the sink, there is a dish dryer. The large drying rack is closed in the guard in front of the terrace where we have the broom and the dustpan. I hope to see you soon and it will be my pleasure to show you all the accessories. Thank you very much for your advice that will make me improve in welcoming my guests.

Belinda C
Kort verblyf
4.2
Apr 2024

Goeie ligging, stil buurt, strand is naby vir stap. Heerlik, goeie ligging en baie stil buurt. Alles is om en naby en stap na die strand is 1 km weg.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kosie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Rustig, lekker gerus. Baie vriendelik, en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monica
Casa Monica
Thanks Nita. Hope to see you again.

Sharon A
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Wonderful. Friendly and helpful, and very welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monica
Casa Monica
Thanks Sharon was a pleasure to have you here.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Monica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victorstraat 10, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e455af937cb0f6fab222659e0a18e5b86b66f5a36dcd090ec3d22a6fc59c631817a2e84b76b483e350906f8fd4adf9fc29f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 10 Victor Street Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -34.034348991745 18.35035423927

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang