Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Nova

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Johanita K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Really enjoyed our stay. Will want to stay there again. We truly had a very nice stay. Two things are always very important to me, a good mattress and a nice shower. Everything was lovely. Very clean and everything you need available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celdri
Casa Nova
Thank you Johanita - we are looking forward to your next stay!

Colene P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Lieflike verblyf. Casa Nova is 'n lieflike plek! Naby aan die strand en baie veilig. Ons het ons tydjie daar vreeslik geniet en sal beslis weer terugkeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celdri
Casa Nova
Dankie Colene - dit was heerlik om julle gesin in Casa Nova te hê - en te sien dat julle die lieflike omgewing geniet. Hoop om julle sommer gou weer hier te sien.

Melanie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Ons sal weer daar gaan woon as ons in die area is. Ons het baie lekker gebly. Die akkommodasie was skoon en netjies en die gasvrou vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacomine K
Kort verblyf
4.8
Jul 2024

Baie mooi en gerieflik! Voel tuis. Casa Nova is 'n wonderlike selfsorg woonstel met alles wat 'n mens nodig het. Ons het dit vreeslik baie geniet. Lekker naby aan die see! En 'n lieflike gasvrou. Ons sal jul beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Celdri
Casa Nova
Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang!

Ronelle E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Puik! Goed toegeruste woonstel. Loopafstand na strand en 'n restaurant. Sal definitief weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celdri
Casa Nova
Ronelle - ons hoop die volgende besoek is sommer een van die dae! dit was lekker om julle hier te he.

Nikki H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

A wonderful stay, and we will certainly return. A beautiful, calm, clean and safe environment for our little family, close to all amenities, absolutely perfect location, a walk to the exquisite beach. I wouldn't hesitate to recommend Casa Nova to all friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Casa Nova is perfek ingerig en baie naby aan die strand (so 100m). Daar is alles wat jy sou nodig he in die kombuis en die fasiliteite is baie netjies en maak jou vakansie net 'n plesier. Baie dankie aan Celdri wat baie vriendelik en behulpsaam was gedurende on vakansie daar. Dit was net 'n fees gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celdri
Casa Nova
Dankie Barend, ons is bly dat julle dit geniet het. Hoop ons sien julle spoedig weer.

Amanda A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Heerlike plekkie by die strand. Oulike plekke, perfekte ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celdri
Casa Nova
Dankie Amanda, hoop ons sien julle weer.

Samantha D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Baie rustig, baie netjies sal dit oor en oor verkies en beste van alles loopafstand van die strand af. Netjies pure lekkerte en alles is in werkende toestand; dis net baie lekker en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celdri
Casa Nova
Dankie Samantha, dit was lekker om jou en jou gesin as ons gaste te he. Sien julle spoedig weer.

Tiaan B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2019

Heerlik ontspan. Goeie vriendelike ontvangs met skoon, gerieflike fasiliteite. Binne stapafstand van die strand af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Celdri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R950
R950 R475
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R475
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gleniquarylaan 32, Glentana, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkOWMyNTc4LTdiMjQtNDViNy05OWIxLTQyMmNhYmY1MDYyNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R475 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 32 Gleniqua Drive Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.049296 22.305306

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang