Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Palmeira

Gastehuis

Resensies

3.3/ 5

Gebaseer op 8 resensies


Netheid
3.1
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.0
Diens
2.9
Veiligheid
3.3
Sophia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Excellent! Very friendly, very helpful people working at this place. Would definitely come again. Quiet, peaceful and clean. Fantastic!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracey N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2023

Clean, comfortable and friendly. The rooms are very clean and comfortable. The staff was very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Menzi
Casa Palmeira
Good morning Tracy, Thank you for the review. We are happy you had a beautiful stay and hope to see you again soon.

Rudolph V
Kort verblyf
3.8
Aug 2024

My kuier was lekker ontvangs was baie goed,. Ek het lekker gebly ten spyte van die mense wat omtrent heel nag geraas het tot omtrent 2 uur in die oggend.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Tillie H
1 nag Saam met vriende
3.6
Jun 2024

Ongemaklik. Vir die bekostigbare prys kan mens nie te veel verwag nie, maar tog was dit nie 'n goeie ervaring nie. Ons het nat handboeke gekry en moes vra vir ander. Die kamer het nie warm water gehad nie, en toe vra ons om in 'n ander kamer te stort. Hierdie stort se drein was verstop en het die water opgedam. Verder is die instandhouding nie goed nie, met vensterklippe wat nie ordentlik kan toemaak nie, ens. Ons kamer langs die ontvangs was ook baie raserig.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Schalk S
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Jun 2024

Sal nie weer die gastehuis besoek nie en ook nie aanbeveel nie. Ons het in kamer 9 geslaap. 1) Toilet seat was gebreek. 2) Toiletrolhouer was nie daar om die rol op te sit nie. 3) Moes gaan vra vir koffie vir ons kamer. 4) Kamerdeur kon nie sluit nie. 5) Veiligheidshek word met 'n slot kleiner as my duim gesluit. 6) Die bed se matras moes al lankal vervang gewees het; dit het gevoel asof ek op die springverings geslaap het. 7) Stort het nie 'n gordyn om die water te keer nie, sodoende was die badkamervloer nat met al die water en moes toe maar die handdoeke gebruik om die vloer op te droog.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Andre S
1 nag
2.0
Apr 2024

Die bed was ok en redelik skoon. Nee, slotte aan deur het nie gewerk nie. Daar was geen stortgordyn of gordyn aan die badkamervenster nie. Daar was ook geen bedlampies of handdoekreëlings nie. Ek moes op die grond le.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Wilhelmina L
1 nag Saam met lewensmaat
1.6
Sep 2024

Never again. Does not look like the photos indicate. Rooms have a funky smell.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
Kort verblyf
2.8
Aug 2023

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.3/5

Menzi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Wijkstraat 43, Nelspruit, Sonheuwel, 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA482394045aa9becf142c2c2fba6a53e1e02b8b1808087ee3121fe21d208f1df4959d09e70bf4622709958d60422bf80a7071?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 8 5 1 4 43 Van Wijk street Nelspruit 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.488762073001 30.98580121994

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang