Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Papale - Luxury Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisherman's Bend 41, Llandudno, Kaapstad, 7809, Wes-Kaap
  • Vanaf R10 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Casa Papale - Luxury Apartment is 'n selfsorgwoonstel met 'n onbelemmerde see-uitsig in die kusvoorstad Llandudno in Kaapstad. Die woonstel is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na rustige verblyf.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, rusbank en 'n TV met stroomdienste. WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n balkon met buitemeubels en 'n see-uitsig, 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe, en veilige parkeerplek op die perseel. Die woonstel is sowat 5,4 km vanaf Houtbaai waar gaste winkels, restaurante en wynplase kan besoek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Fisherman's Bend 41, Llandudno, Kaapstad, 7809, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 10 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 10 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisherman's Bend 41, Llandudno, Kaapstad, 7809, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7fb64f82d76b908e52883da62d1c6e4f08372c4fe9c0b559a6e4e296269af55f32a332f51d39409ea4d3c0d321ba802a217?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 000 per nag (plek vir 2) 41 Fisherman's Bend Llandudno 7809 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0131996 18.3374505

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang