Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Pescador Beach House

Selfsorg
Naweekaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 16 Sep 2024 tot 30 Okt 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zee-singel, Erf 2912, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 R2 667 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Casa Pescador, wat 'Fishermans House' beteken bied selfsorgverblyf in die Langezandt Fishermen's Village in Struisbaai, net 'n entjie se stap van een van Suid-Afrika se mees ongerepte strande af. Besienswaardighede in die area sluit De Mond Natuurreservaat, Agulhas Nasionale Park, Kaap Agulhas Wynroete en Waenhuiskrans Grot in.

Casa Pescador Beach House is 'n grasdakhuis wat tot 8 volwassenes en 2 kinders kan akkommodeer en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede privaat slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort. Die derde slaapkamer is privaat op die solder geleë en het 2 driekwartbeddens en sy eie TV. Daar is 'n dubbelslaapbank op die solder met slaapplek vir 2 kinders. Hierdie kamer deel 'n badkamer met die tweede slaapkamer. Die privaat kothuis het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-stort.

Die kombuis, eetarea en leefarea is oopplan. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, kisvrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, diepbraaier, broodrooster en koffiemasjien. Die eetarea het 'n groot etenstafel en sitplek. Die sitkamer het 'n kaggel en 'n groot slim-TV met DStv premium en Netflix. Buite is daar 'n privaat braai-area met piekniektafels en 'n ingeboude braai. Die eiendom het gratis WiFi.

Wasgoedgeriewe is in die motorhuis beskikbaar. Daar is parkeerplek vir 3 motors op die perseel.

Die verblyf het 'n rugsteunkrag wat die TV, Wi-Fi en ligte aan hou tydens beurtkrag.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelslaapbank
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Zee-singel, Erf 2912, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Casa Pescador Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 000
R4 000 R2 667
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 000
R4 000 R2 667
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zee-singel, Erf 2912, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa82a3b53c6ba5a923ad181b7ea7cde0616fd1659c2ad26840ad75f012fdfb14538ed5cf3ec601767983f1396ee3f54c63b8a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 000 nouVanaf R2 667 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 Erf 2912 Zee Crescent Langezandt 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.78518 20.04353

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang