Casa Romana B&B
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beetonstraat 21, Ladybrand, 9745, Vrystaat
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Casa Romana B&B is in Ladybrand aan die voet van die Malutiberge in die Oos-Vrystaat geleë. Die dorp staan bekend vir sy pragtige heuwels en natuurlike prag.
Verblyf is beskikbaar in 15 individueel versierde en suite-kamers met privaat ingange en 'n Gesinswoonstel met 2 en suite-badkamers, 'n sitkamer en 'n kombuis.
Die B&B bied ook 'n swembad, braai-area, klein kapel vir troues, onderdakstoep vir funksies en konferensies en veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Marita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Beetonstraat 21, Ladybrand, 9745, Vrystaat
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beetonstraat 21, Ladybrand, 9745, Vrystaat
-
TGCSA-gradering: