Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Ruscello

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Urania-straat 21, Calypso-strand, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 900 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Casa Ruscello is 'n moderne selfsorghuis in Calypso-strand, Langebaan. Die huis se ontwerp spreek van 'n Toskaanse invloed en dit bied gerieflike slaapplek vir 8 mense.

Casa Ruscello het 4 ruim slaapkamers. Die hoofslaapkamer is op die boonste vloer en het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad, en toegang tot die balkon. Die ander 3 slaapkamers is op die grondvloer. Slaapkamer 2 het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Slaapkamer 3 het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Slaapkamer 4 het ook 2 enkelbeddens, 'n gaste-toilet, en gerieflike toegang tot 'n buitestort.

Die moderne kombuis en opwaskamer is met 'n stoof, oond, skottelgoedwasser, dubbeldeur-yskas-vrieskas, vullisverwyderaar, koffiemasjien en mikrogolfoond toegerus. Daar is ook 'n eetarea en 'n ruim sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV (55'') met die volledige DStv-pakket.

Bo is daar 'n kuier-area met 'n gaste-toilet, kroeg, platskerm-TV, ingeboude braaiplek, en 'n ruim balkon met sonstoele en 'n sambreel. Gaste kan die pragtige sonsondergange van die balkon af geniet.

Die huis het 'n omsetter vir beurtkrag.

Casa Ruscello is net 2 minute se stap van die bekende Calypso-strand af en 'n klein entjie se ry vanaf die restaurante, winkels en Lagoon-stran. Dit is ideaal vir 'n spoggerige gesinsvakansie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Spa-bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Markus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Urania-straat 21, Calypso-strand, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Casa Ruscello het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Urania-straat 21, Calypso-strand, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5OTY2YmRjLTZlMTEtNGUxYS1iYmIxLTg4NTc1M2JkMWUwNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 900 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 21 Urania Road Calypso Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -33.06017 18.0431

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang