Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Santana

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Richard V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Perfect. 100%. Alles was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte B
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Ek het die plekkie gekies sodoende eksamens te skryf en te leer. Die standaard is iets om op trots te wees. Verby skoon en baie, baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Comfortable, clean, well equipped. Great experience! I was in the area for business and had to extend my stay; luckily, I had a comfortable, spotlessly clean, well equipped place to stay. I will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Puik plek. Fantastiese plek die.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colette C
1 nag
5.0
Jul 2024

Netjies, rustig, veilig en boonop nog mooi en gerieflik ook! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conrad L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Jou huis, weg van die huis af. Thomas is 'n great host! Ongelooflik lekker gebly en 'n fantastiese, netjiese plek. Ongelukkig was dit volgeboek. Anders sou ons nog 3 dae daar gebly het, dit was so lekker! Briljante diens en soliede mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thomas
Casa Santana
Dankie Conrad - dit was net 'n plesier om julle hier te hê.

Natasja M
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Absolute waarde vir jou geld! Ons verblyf was besonders, vriendelike personeel, akkommodasie ruim, netjies en groot.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Muriel V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Vir ons oornag verblyf was Casa Santana voldoende, skoon en gerieflik. Baie lekker oornag verblyf, skoon, netjies, gerieflik en goed toegerus. Tommie is 'n goeie en baie vriendelike gasheer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Thomas Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf R700
R 700 R 455
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R 700 R 455
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kolonel Gerard-straat 4, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a584e61bb3d4e225cb3970ae421bc58926f763be0039130870f1f343bac86cb4858380ef6e6274465bd7e53fd9711db4cd6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R455 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 4 Kolonel Gerard Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.078954578063 26.212410214785

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang