Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Santana

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kolonel Gerard-straat 4, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R520 R468 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Casa Santana is in Bloemfontein, die hoofstad en grootste stad in die Vrystaat, geleë. Dit is die ideale plek vir enkel- of sakereisigers en paartjies.

Dié eenheid beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die leefarea het 'n etenstafel met stoele en 'n kombuis wat met 'n yskassie, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus is. Die eetarea kan ook as 'n werkstasie dien. Daar is ook koffie- en teemaakgeriewe.

Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar. Die eenheid is naby restaurante en winkels.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Mary D
Besigheidsreis
5.0
Comfortable, clean, well equipped. Great experience! I was in the area for business and had to extend my stay; luckily, I had a comfort...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Charlotte B
5.0
Ek het die plekkie gekies sodoende eksamens te skryf en te leer. Die standaard is iets om op trots te wees. Verby skoon en baie, baie rustig.
Aug 2024
Gideon D
Saam met lewensmaat
5.0
Puik plek. Fantastiese plek die.
Jul 2024
Colette C
5.0
Netjies, rustig, veilig en boonop nog mooi en gerieflik ook! Sien sterre.
Jul 2024
Conrad L
Saam met lewensmaat
5.0
Jou huis, weg van die huis af. Thomas is 'n great host! Ongelooflik lekker gebly en 'n fantastiese, netjiese plek. Ongelukkig was dit volgeboek. Ander...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Thomas Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Kolonel Gerard-straat 4, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Casa Santana het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R520
R520 R468
per nag (plek vir 2)
Vanaf R520
R520 R468
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kolonel Gerard-straat 4, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a584e61bb3d4e225cb3970ae421bc58926f763be0039130870f1f343bac86cb4858380ef6e6274465bd7e53fd9711db4cd6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R520 nouVanaf R468 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 4 Kolonel Gerard Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.078954578063 26.212410214785

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang