Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Seaview

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 31 resensies vir Casa Seaview
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Nazeer A M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nazeer A M

A very quiet and peaceful location.

Host was kind and helpful. Very comfortable apartment and overall a pleasant experience.

Frieda P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frieda P

Gasheer/vrou was puik. Sal terugkom.

Verwagtinge oortref.

Haydar K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Haydar K

Beautiful views, clean, great host.

Simply amazing, you appreciate people like the host owning and maintaining a place like his. A self-catering unit you definitely want to see, thanks the host. The place was clean and had everything we needed, felt like home.

Betty D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betty D

Wonderful. Will definitely go back.

Clean. On beach. Friendly service.

Kevin R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin R

Unit and location was perfect for our family.

We were very happy staying at Casa Seaview. The unit is modern and was better than we expected.

Melba M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melba M

Loved it.

We all loved our stay as a family.

Petrie V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrie V

Lekkerste plek waar ek al gekuier het.

Die uitsig is pragtig, wens ons kon daar bly.

Nicolene B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene B

Beste verblyf en mooiste uitsig!

Begin tot einde was uitsonderlik en het ons elke oomblik geniet! Woonstel het alles wat jy kan nodig hê, skoon en netjies. Pragtig! Die uitsig is ongelooflik! Die strand en omgewing is mooi en rustig. Die woonstelblok self is stil, skoon en rustig. Slegs 'n paar treë tot op die strand. Maklike en veilige toegang tot die strand. Die eienaar is baie vriendelik, behulpsaam en verduidelik alles baie mooi. Sal definitief aanbeveel!

Erika Z - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika Z

Fantasties!

Die uitsig is asemrowend. Die eenheid is baie modern met alle toebehore wat mens kan benodig, selfs 'n Air Fryer. Die eienaars is baie gasvry, vriendelik, hulpvaardig en hou mens heeltyd op hoogte. Ons is herinner van loadshedding tye wanneer dit van toepassing was. Ons sal verseker weer gebruik maak van die eenheid.

Casa Seaview se terugvoer

Baie dankie vir julle gawe woorde.

Dankie ook dat julle ons plekkie so mooi opgepas het.
Groete

Danie en Elmarie

Casa Seaview
Nataska V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nataska V

Onvergeetlik.

Dit was 'n onvergeetlike vakansie. Dit wat jy sien is wat jy kry. Hulle sien ons weer. Die eienaars is ongelooflike 2 mense. Dankie vir die mooi plek.

Dirk H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk H

'n Uitstekende wegbreek- of vakansie-plek.

Ai, ons sou so graag langer wou bly. En sjoe, wat 'n uitsig! Die woonstel was pynlik netjies en skoon met al die geriewe waarvoor 'n mens kan vra. Die gange en hysbakke was ook ten alle tye netjies en skoon. Om van die gevoel van veiligheid nie eers te praat nie - dit gebeur bv. nie sommer dat mens op vakansie 'n toesluit-motorhuis tot jou beskikking het nie. Danie het uit sy pad gegaan om ons te verwelkom, die geriewe uit te wys en ons op hoogte te hou van die 'loadshedding'. Hierdie woonstel gaan ons beslis weer sien.

Riku W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riku W

Fantastiese see uitsig.

Fantastiese, moderne, groot woonstel. Twee badkamers en baie spasie. Alles van die woonstel is perfek. Die plaaslike eetplek, Baggies,het baie goeie kos. Klipgooi van die strand.

Anel S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel S

Ons naweek was wonderlik. Mooiste see-uitsig. Ons het dit baie geniet. Flinke diens. Sal vir seker weer gaan.

Vakansie was wonderlik! Dankie Danie vir jou vriendelike ontvangs.

Wayne S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne S

Wonderlik, fantasties.

Beste week. Lekker weer en puik woonstel.

Cristelle L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cristelle L

Heerlike vakansie met ons gesin.

Die eienaars is fantasties. Baie behulpsaam. Die plekkie was ten volle toegerus en so netjies. Ons het elke oomblik geniet van ons vakansie. Sal beslis weer daar vakansie hou. Pragtige eenheid! Net 10 minute se ry van hoofstrand en lekker strand voor eenheid. Winkels naby genoeg as jy vinnig moet ry.

Awie D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Awie D

Bitter lekker.

Dit was net lekker. Naby alles. Die strande is skoon en netjies. Dis veiling. Woonstel het alles en nog meer en is pragtig oorgedoen. Sal enige tyd weer terug. Baie dankie aan Danie en Elmarie.

Renee S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee S

I had an amazing stay at Casa Seaview. The owner was so friendly and so caring. The flat is nothing short of amazing. The location, the kitchen is fully-equipped, bedrooms and bathrooms are extremely beautiful, I would go back any time.

What you see in the picture is what you get and more.

Casa Seaview se terugvoer

Hi Renee,

Thanks for your kind words.
You are welcome back anytime.

Regards
Danie

Casa Seaview
Shaydon N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaydon N

Peaceful and relaxing with spectacular sea views.

Beautiful sea views, easy access to the beach, friendly and acccomodating host.

Leandi V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandi V

We loved our stay at Casa Seaview.

The place is equipped with everything you need and such a nice beach and just loved every day. Will definitely book for our next stay.

Renier V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier V

Baie mooi en op die strand.

Kon nie vir beter gevra het nie. Baie mooi en veilig en sal beslis weer soontoe gaan.

Rogerio D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rogerio D

Brilliant and professional.

Danie and his wife was more than accommodating. They were friendly, communication was great and they went out of their way for my team and I. I highly recommend them. The view was magnificent! Right at the beach.

Jaco O - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco O

Was heerlik, goeie diens en ligging was perfek.

Is 'n baie netjiese woonstel, kliëntediens is perfek en waarde vir geld. Sal die woonstel vir enige persoon aanbeveel.

Mariaan O - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan O

Pragtige uitsig!

Eerstens is die kliëntediens van die boonste rakke en maak Elmarie mens dadelik welkom voel met goeie aanbevelings vir restaurante in die omgewing, sjokolade op die bed en Whatsapp-boodskappe vooraf met aanwysings na die woonstelblok. Die woonstel is perfek geleë vir mense wat 'n "lock-up and go" tipe verblyf verkies met die see net 'n paar treë van die voordeur af. Die woonstel het 'n motorhuis wat nog gemoedsrus gee. Die verblyf is baie netjies met al die selfsorggeriewe van hoë gehalte waarvoor mens kan vra. Dit is wel die uitsig wat die grootste hoogtepunt vir ons was!

Casa Seaview se terugvoer

Baie dankie vir jul gawe woorde. Hoop om julle weer te sien!
Groete Elmarie

Casa Seaview
Stefan B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan B

Uitstekend, baie geniet, gaan definitief weer.

Verwagting oortref, alles wat nodig het en baie skoon en netjies. Danie baie vriendelik en behulpsaam. Kan regtig aanbeveel.

Engela D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela D

Asemrowend

Die uitsig is asemrowend. Ons verblyf was wonderlik, sal enige tyd teruggaan.

Tonya N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tonya N

Baie mooi uitsig.

Eenheid is baie gerieflik geleë, en dis maklik om vinnig op die strand te kom. Die skottelgoedwasser en wasmasjien het baie gehelp. Kombuis goed toegerus. Danie het uit sy pad gegaan om dit vir ons lekker te maak.

Adeliade T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adeliade T

Ons het ‘n wonderlike vakansie gehad, die woonstel het ‘n pragtige see-uitsig met al die luukshede van jou eie huis. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief weer gaan.

Fantasties, skoon en luukse seeblyplek!

Casa Seaview se terugvoer

Baie Dankie Adél.

Sien uit om julle op jul volgende wegbreek te sien.

Casa Seaview
Lettie T - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie T

Excellent accommodation

Apartment well equipped with excellent kitchen facilities. The view awesome and nice to watch the fishing boats launch and returning with the days catch. Danie and Elmarie made our stay very relaxing. Will be back.

Michele F - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michele F

The accommodation was clean, comfortable and provided additional luxuries/perks.

We thoroughly enjoyed our stay, with beautiful views, lovely accommodation, easy access to the beach and we will definitely return to Casa Seaview in the future. The owners/hosts went the extra mile with everything.

Madeleen R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleen R

Ongelooflike lekker verblyf. Pragtig ingerig.

Ons is aangenaam verras met ons verblyf by Casa Seaview. Baie goeie waarde vir geld. Woonstel is uiters netjies. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Wasmasjien en skottelgoedwasser sorg vir gerieflike rusnaweek.

Emily B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emily B

Baie netjies, met 'n wonderlike see-uitsig!

Sal Casa Seaview beslis aanbeveel, baie gasvry. Woonstel is baie gerieflik en ons het sommer vinnig tuis gevoel, net 'n paar treë van die strand af en was baie lekker om ontbyt met die mooi uitsig te kan eet. Sal sommer gou weer daar inboek!

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warnadoone, Ashwell-weg 16, Warner Beach, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4be512a7d2ad5ffec39382dc81dd2b7489d56fca9fbf6da4e2d4b4d8a8abfdbf96e3c14218dab4180e32eb1fc18b8ff767b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense 31 5 1 5 Warnadoone 16 Ashwell Road 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.078767436997 30.870852832541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang