Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Casa Serena

Langtermynverblyf-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Monte Vista-boulevard 51, Monte Vista, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap
  • Vanaf R635 R381 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Casa Serena is 'n selfsorggaste-eenheid wat op die gasheer se perseel in Monte Vista, Kaapstad geleë is. Die eiendom is die ideale basis vanwaar jy die verskeie besienswaardighede in die noordelike voorstede kan verken.

Dié knus selfsorg-eenheid het slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Die eenheid het ook 'n enkelbed vir 'n kind. Die eenheid bied 'n kombuisie met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n mini-oond met 'n tweeplaatstoof, 'n ketel en toebehore om te gebruik.

Buite die eenheid is daar 'n onderdak-vermaakarea met 'n ingeboude braaigeriewe. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad op die perseel. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 motor.

Casa Serena is tussen die N7 en die N1 geleë en is binne 2 tot 3 km vanaf die N1 Stadshospitaal en Panorama Medi Clinic; 9 km radius vanaf Canal Walk winkelsentrum in Century City en Grand West Casino. Die eiendom is binne 15 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en 17,5 km vanaf die sakekern geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbed vir 1
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Italiaans

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 26 resensies vir La Casa Serena
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Silvana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Monte Vista-boulevard 51, Monte Vista, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Casa Serena het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R635
R635 R381
per nag (plek vir 2)
Vanaf R635
R635 R381
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Monte Vista-boulevard 51, Monte Vista, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc84b149f72bae5e2a6743bb5e454f76f185af509a0b18b3bb6ed6b9995f1a236d1b54e5ee36be1d387f7b047581d5182cd0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R635 nouVanaf R381 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 51 Monte Vista Boulevard Monte Vista 7460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.884741620982 18.554130063897

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang