La Casa Serena
Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mrt 2024 tot 31 Okt 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Monte Vista-boulevard 51, Monte Vista, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap
-
Vanaf
R620R403 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
La Casa Serena is 'n selfsorg-gaste-eenheid op die gasheer se perseel in Monte Vista, Kaapstad. Die perseel is die ideale basis om die besienswaardighede in die Noordelike Voorstede te verken.
Die selfsorg-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Daar is ook 'n enkelbed vir 'n kind. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, 'n oondjie met 'n tweeplaatstoof, 'n ketel en eetgerei.
Buite die eenheid is daar 'n onderdak-kuierarea met ingeboude braaigeriewe. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad op die perseel. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig.
Casa Serena is tussen die N7 en die N1 en is net 2 tot 3 km vanaf die N1 City Hospitaal en Panorama Medi Clinic. Dit is ook 9 km vanaf Canal Walk in Century City en Grand West Casino, 15 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en 17,5 km vanaf die middestad geleë.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Italiaans
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Silvana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Monte Vista-boulevard 51, Monte Vista, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap
- Gaste dink La Casa Serena het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Monte Vista Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Monte Vista-boulevard 51, Monte Vista, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap