Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Si

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kothuis
Vanaf R690
R 690 R 414
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-sitarea het 'n slim-TV met Openview-kanale en 'n kombuisie wat met 'n braaipan, oondjie, yskassie, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus is. WiFi word voorsien en gaste het toegang tot die gemeenskaplike tuin met 'n onderdak-eetarea, braaigeriewe en 'n klimraam vir kinders.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe soos 'n stoof, braaipan, mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Huisreëls

Die eienaars en hul troeteldiere woon op die perseel.
'n Ekstra skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Troeteldiere is welkom op versoek en teen 'n ekstra koste. Bevestig asb. hierdie koste met die bestuurder.
Wasgoedgeriewe is ook besikbaar.


Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Woonstel
Vanaf R950
R 950 R 570
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel grens aan die hoofhuis. Die slaapkamer is oopplan en het 'n dubbelbed, stort, toilet en wasbak. 'n Slaapbank kan bygesit word vir 'n derde gas. Dié kamer lei na die kombuisie wat met 'n braaipan, stoof, mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Verder is daar 'n TV en Netflix. Gaste kan hul DStv-kode byvoeg. WiFi is beskikbaar en gaste het toegang tot die gemeenskaplike tuin met 'n onderdak-eetarea, braaigeriewe en 'n klimraam vir kinders.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Vermaak
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe soos 'n stoof, braaipan, mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Huisreëls

Die eienaars en hul troeteldiere woon op die perseel.
'n Ekstra skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Troeteldiere is welkom op versoek en teen 'n ekstra koste. Bevestig asb. hierdie koste met die bestuurder.
Wasgoedgeriewe is ook besikbaar.


Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R690
R 690 R 414
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Jutland-singel, Port Elizabeth Sentraal, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA338f554c65032bc0399c043afffce87d6f5578578ca01e486f7562e8f22737dd9a0fed1b12c9decdb6534637c446cd863f78?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R690 nouVanaf R414 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Jutland Crescent Port Elizabeth Central 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 12:00 -33.968607928298 25.614676415036

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang