Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Tomar

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tony Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 26 resensies vir Casa Tomar
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
Mottie N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mottie N

Awesome and affordable.

Thank you for your kindness and hospitality. We really enjoyed the stay. Everything was neat and tidy. Service was excellent. Will definitely recommend it.

Erik R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Erik R

Koste effektief. Gasvry.

Was very pleasant. Host was very friendly en gasvry. En koste is baie goed.

Erika V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V

Pragtig en netjies, alles wat ons nodig gehad het vir oornag.

Sien sterre.

Anton D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton D

Basies maar genoeg.

Die kamers is basies maar skoon.

Morné D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morné D

Veilig, puik diens, skoon en netjies.

Wonderlike gastehuis met amazing eienaars. Ek het die beste vriendelikste diens gekry. Alles is netjies en skoon. Die lekkerste ontbyt gekry. Alles was perfek.

Marius K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius K

Gesellig, veilig en rustig.

Aangename gasheer en gasvrou, netheid uitstekend. Besig met nuwe kamer met die badkamer, meer privaatheid, sal weer gebruik.

Elmari V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari V

Convenient.

Thank you for accommodation.

Dienkie Z - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dienkie Z

Rustige atmosfeer.

Maria is die perfekte gasvrou. Ons het 'n aangename verblyf gehad en die atmosfeer was baie rustig. Die plek is skoon en netjies. Ons sal Casa Tomar definitief weer gebruik as oornag verblyf.

Minette F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette F

Heerlik, perfek geleë, baie vriendelike gashere.

Sien sterre.

Alec S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alec S

Friendly atmosphere.

Tony and Maria were great hosts and will definitely recommend to my friends/colleagues to use their place if they are choosing Nelspruit as a destination.

Alet O - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet O

Het absoluut welkom en tuis gevoel.

Die eienaars is twee wonderlike mense, baie vriendelik en hulpvaardig. Sal die plek oor en oor aanbeveel.

Anele B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anele B

Friendly and welcoming staff.

Awesome service from check in to departure.

Angelique N - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique N

Tevrede.

Baie aangename vriendelike diens ontvang en was baie gelukkig met die verblyf.

Thinus N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thinus N

Netjies, vriendelike ontvangs. Doen moeite en kan vir seker aanbeveel.

Sien sterre.

Tharina K - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tharina K

Vriendelik, skoon, gerieflik.

Sien sterre.

Normam A - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Normam A

Aangename verblyf.

Vriendelike mense.

Elize S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize S

Uitstekende diens en hulp.

Fantastiese mense. Ek is mal oor Casa Tomar, hulle is fantastiese mense met baie groot harte. Hulle gee om en ons het baie lief geword vir hulle in die tyd wat ons daar was.

Johan B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

Beslis die moeite werd.

Vriendelike en gesellige eienaars laat jou dadelik welkom en tuis voel. Huis is baie skoon en netjies, ideal vir 'n naweek wegbreek. Alle benodighede is tot gaste se beskikking.

Graham L - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Graham L

Friendly and comfortable convenience.

The hosts are very friendly and hospitable, and go the extra mile to accommodate your needs. All the basic home comforts are provided making for a memorable stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vriendelik en gerieflike gemak.

Die gashere is baie vriendelik en gasvry, en doen ekstra moeite om aan al jou behoeftes te voldoen. Al die basiese geriewe van die huis word voorsien en dit maak die verblyf onvergeetlik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ronel C - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel C

Amazing!

Extremely friendly and assisting in all matters. We felt at home, rather than like visitors. Thank you Tony and Maria for the terrific service in the measures you took to make us feel extra special.

Ockert O - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert O

Baie lekker!

Baie goeie diens, baie netjies en skoon en baie vriendelike geselskap. Sal gerus weer besoek.

Rebotile S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rebotile S

Great.

The place is safe and secure, easy to find and the owners are friendly. The accommodation and entertainment made my trip enjoyable.

David D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David D

Ek het vir een nag in Casa Tomar oorgeslaap. Dis 'n ruim, netjies versierde huis in 'n pragtige boomryke omgewing. Die slaapkamer is ruim, gerieflik, en modern.

Mens word deur Tony en Maria by Casa Tomar in hul huis verwelkom. Hulle maak seker dat jy dit ook as 'n tuiste ervaar. Daar is 'n groot algemene woonkamer -saal- met grootskerm tv; sitkamer en eetkamer. Slaapkamers is aan een kant van 'n gang, badkamers aan die ander kant. Vloerbedekking is deurgaans teëls. Die dekor is modern en stylvol. Die meubels is ook vir gemak gekies: my bed was ferm, dog sag, en die kussings lekker pofferig! Dis regtig baie stil en rustig met niks wat pla nie: die ideale plek om 'n naweek te spandeer wanneer mens Nelspruit en omgewing besoek.

Ethel G - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ethel G

Dit was net een nag se verblyf, maar het voldoen aan ons vereistes.

Waarde vir geld, oornagfasiliteite sonder fieterjasies. Eienaars gaan uit hul pad om jou gemaklik en tuis te laat voel, sal definitief weer daar oorbly in die toekoms.

Hennie E - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie E

Skoon en netjies!

Waarde vir geld en veilig.

Daan V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daan V

Gasvry, skoon, vriendelik.

Gasvry, skoon, vriendelik. Baie aangenaam. Ons sal beslis weer van hul gebruik maak. Stil omgewing en naby sentrums.

Vanaf
Vanaf R450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Percy Fitzpatrick-rylaan 41, West Acres, uitbreiding 6, Mbombela (Nelspruit), 1210, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3ZDcyNmVjLTYyYzEtNDVlNy1hYzM5LThlNDkyYWVmMTQxMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 41 Percy Fitzpatrick Drive West Acres EXT 6 1210 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.48967 30.95312

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang