Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Toscana Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Anette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 27 resensies vir Casa Toscana Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.7/5
Shani G - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shani G

Perfect accommodation.

Excellent! Welcoming!

Adele C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele C

Heerlik, geen probleme!

Sal definitief weer oorbly!

Yolande S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande S

'n Heerlike wegbreeknaweek met uitstekende diens en goeie kos.

Dit was heerlik, nie te ver om te ry nie. Rustige en kalm plekkie weggesteek in die besige Pretoria-Oos omgewing. Die restaurant was definitief die hoogtepunt met uitstekende diens, heerlike kos en great entertainment deur die kelners. Julle sal ons definitief weer sien.

Elonka V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elonka V

Fantastiese omgee-mense en Casa Toscana Lodge is ongelooflik mooi. My dogter het haar verlowing daar gehad en hulle het uit hulle pad gegaan om dit spesiaal te maak.

Die personeel is omgee-mense, vriendelik, behulpsaam en altyd gretig om iets ekstra te doen. Die verblyf, spa en kos is van bostaande gehalte. Die singende kelners is 'n belewenis en moet aanbeveel word vir ander. In kort, hulle laat jou tuis voel en niks is te veel moeite nie. Ongelooflike ondervinding.

Casa Toscana Lodge se terugvoer

Dear Elonka,

Your feedback is highly appreciated.
Glad we could assist and make the day special for your daughter.

Kind Regards,
Lydia Mahlabela

Casa Toscana Lodge
Bianca G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca G

Fantastiese diens.

Vriendelik, behulpsaam en baie ontspannend.

Petri V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petri V

Romanties, fantastiese kos en vermaak.

Kos was fantasties by LeSi restaurant, singing waiters was ongelooflik. Verblyf was baie lekker.

Lize V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lize V

Fenominaal.

Vriendelike personeel.

Casa Toscana Lodge se terugvoer

Dear Lize

Thank you so much for your valued feedback
Looking forward to seeing in the near future

Casa Toscana Lodge
Rico H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rico H

Pragtige plek met goeie diens.

Goeie waarde vir geld, vriendelike staff, heerlike kos en gesellige atmosfeer. Sal definitief weer gaan.

Monique B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monique B

Pragtige, stylvolle, antieke styl kamer met heerlike bad, bed en linne.

Net 'n paar voorstelle vir Casa Toscana: Kluis staan los in kas en is glad nie vasgemaak aan die muur nie. Koffie & tee maar koffie/tee was nie opgevul nie. Geen drankies in yskassie nie (dalk hul beleid daar). Miertjies om die krane van wasbakke. Verder opreg pragtige, heerlike en luukse kamer waarin ons heerlik oornag het na funksie daar.

Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Salome B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Salome B

Aanvaarbaar.

Was teleurgesteld met blou hond-venue. Verblyf was aangenaam. Stort nie mooi skoon nie. En bad het reuk van vrot water gehad.

Rudi P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Rudi P

10 jaar herdenking. Het ten minste 'n blom op die bed verwag.

Het julle met alles ondersteun. Spa gee geen spesiale behandeling. Etes was niks spesiaals nie. Julle is seker te besig om die belangriker gaste te ontvang.

Margaret W - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret W

Good food and comfortable rooms.

After a long drive, arriving at Casa Toscana Lodge was like arriving at an oasis. Great welcome, comfortable room with a Jacuzzi bath and very good dinner and breakfast. Good value for money spent.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie kos en gerieflike kamers.

Dit was soos om by 'n oase aan te kom toe ons na 'n lang rit by Casa Toscana aangekom het. Goeie verwelkoming, gemaklike kamer met 'n Jacuzzi bad en baie goeie aandete en ontbyt. Goeie waarde vir geld.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Cobus L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus L

'n Totale ervaring!

Ons het my vrou se verjaarsdag gevier en by Casa Toscana oorgebly. Die kos was fantasties en die diens onbeskryflik. Ons kamer was baie luuks en gemaklik met 'n borrelbad! Aandete was bedien in 'n gazebo waar ons totaal privaat was. Die dekor was baie persoonlik en romanties. My vrou was in ekstase. Ons beplan om eendag weer daar besoek af te lê.

Marno P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marno P

Pragtig en luuks

Pragtige bestemming vir jouself en jou beter helfte. Kamers bietjie naby die kuier area veral as iemand optree of daar n groot kuier is.

Joey R - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joey R

Baie mooi en netjies.

Was baie mooi. Hulle doen baie moeite vir gaste. Daar is selfs selfoon beskikbaar vir gaste. Lekker koue watermasjien in die kamer. Ontbyt was heerlik. Daar word baie mooi gedek vir gaste se aandetes met fairy lights en pragtige tafels gedek in die pragtige tuine. Sal weer daar gaan bly.

Elaine S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elaine S

Vinnige en vriendelike diens.

Die personeel was baie behulpsaam en vriendelik. Ons wou by die restaurant op die perseel eet, maar hulle was vol bespreek en kon ons nie akkommodeer nie. Die ontbyt wat by die prys ingesluit is, het veel na wense oorgelaat. Dit was ‘n raserige aand - maak seker met jou bespreking dat daar nie ‘n funksie by die restaurant is nie.

Hennie H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie H

Die verblyf was aangenaam en alles was georganiseerd en in plek.

Die verblyf was vir ons huweliksherdenking en alles was goed gereël en die kamer was netjies en skoon. Die ontbyt was goed en die aand 'n vertoning in die "Blou Hond Teater" bygewoon. Dit is gerusstellend om laataand op dieselfde perseel net kamer toe te stap en lekker te gaan slaap. Dankie vir alles!

Carel C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carel C

Vernederend.

Lank gewag om te weet of ons verblyf betaal is of nie. Reeds die middag confirm dat dit wel is en alles reg is deur Teresa, maar man aan diens het ons voor ons gaste eers laat wag met ID navraag en toe weer e-posse en sms navraag by ons kamer kom confirm. Uiters swak gewees. Gelyk of ons skelm is en nie geld het nie!

Juanita F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Juanita F

Was aaklig.

Niemand het ons ingelig dat daar 2 funksies per aand geboek is nie en dat hulle tot na 2 elke oggend gaan kuier nie!! Ons het niks geslaap nie en dit was 'n wegbreek sonder kinders gewees om te rus! Maar Daar was geen rus en geen parkering vir gaste gewees nie.

Rashied C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rashied C

Excellent staff.

Friendly and abundant staff.

Gerhard L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Gerhard L

Teleurstellend vir die geld wat betaal is.

Privaat gastehuise bied baie meer waarde vir jou geld as Casa Toscana. Die verblyf was teleurstellend hoewel die etes uitstekend was.

Casa Toscana Lodge se terugvoer

Good day Gerhard

Kindly send me an email with more detail as per your stay. We would love to make it up to you if we in any way did not meet your expectations.

Casa Toscana Lodge
Anonieme gas - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Erna O - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Erna O

Teleurgesteld - het iets anders verwag.

Die prentjies op die advertensie en dit wat aangebied word is nie dieselfde nie. Hul het nie ons bespreking of betaling wat LekkeSlaap aangestuur het, aangeteken nie.

Casa Toscana Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Al ons kamers se fotos is nie op die sisteem nie, so jy mag dalk in 'n verskillende kamer geslaap het as wat ons op die sisteem plaas. Ons kamers lyk almal verskillend. Ons volg op oor die betaling, want ons kry nie die betaling wat travelground/lekkerslaap vir ons gestuur het nie. Jammer oor die ongerief.

Casa Toscana Lodge
Fronnie K - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fronnie K

Dit was uitstekend!

Baie lekker, romantiese wegbreekplek. 'n Mens word op die hande gedra, kos en drank was uit die boonste rakke, personeel was ALMAL baie vriendelik en behulpsaam.

Jaco B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco B

Aangenaam.

Die personeel was professioneel en vriendelik. Ons sal beslis weer by Casa Toscana bespreek.

Vanaf
Vanaf R3 135
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 135
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darlington-straat 5, Lynnwood Manor, Pretoria, 0081, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI5MzA2MDk2LTY3NGQtNDZjZS05OTA4LTk0ZjQ2ZmU0ODcwNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 135 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 5 Darlington Road Lynnwood Manor 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.758797248198 28.275994457012

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang