Casa Uvongo 107
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Estelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Stephen P - Sep 2024
Algehele gradering
Perfekte verblyf vir rus en kuier by die see!
Lees meerCasa Uvongo 107 se terugvoer
Goeiemôre Stephen
Julle mooi woorde word opreg waardeer. Baie dankie daarvoor.
Ons probeer onsself indink hoe ons graag vakansie wil hou, en het ten doel om dit so vir ons gaste in te rig.
Julle is enige tyd baie welkom daar.
Groete
Willem & Estelle
Flip K - Mei 2024
Algehele gradering
Lekke weer gehad baie netjiese skoon moderne woonstel goed toegerus.
Vis C - Jan 2024
Algehele gradering
Pet friendly, neat, safe. Walking distance to beach.
Casa Uvongo 107 se terugvoer
Thank you for your positive feedback! Have a blessed day further.
Shané V - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlik.
Casa Uvongo 107 se terugvoer
Bly julle het dit geniet. Sien uit om julle gou weer te sien. Groete
Surita P - Mei 2023
Algehele gradering
Ongelooflike lekker vakansie.
Anri D - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik!
Hanlie N - Jan 2023
Algehele gradering
Puik.
Casa Uvongo 107 se terugvoer
Baie dankie Hanlie
Dit was ons plesier om julle te huisves. Ons sien uit om julle gou weer tesien. Julle was ook net 'n plesier.
Groete
Casa Uvongo
Desmond K - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjiese akkommodasie met 'n wonderlike uitsig oor see en walvisse!
Lee-ann D - Okt 2021
Algehele gradering
Ongelooflike mooi en moderne plek met alles wat jy nodig het en nog meer.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Queenswaystraat, 107 Casa Uvongo, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang