Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Uvongo 107

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Stephen P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Perfekte verblyf vir rus en kuier by die see! Baie geluk aan die eienaar met 'n pragtige en gemaklike woonstel waar ons en nog 'n paartjie heerlik kon ontspan en lekker kuier. Die woonstel is uitstekend toegerus met 'n praktiese kombuis, ruim leef- en slaapvertrekke en die beste stoep op die Suidkus. Ons het elke dag en heeldag walvisse van die stoep af dopgehou. Die erf en braai-area word onberispelik gehou en ons hondjie was ook welkom. Alhoewel ons min van die ruim beskikbare rantsoene (seep, toiletpapier, ens.) gebruik het, het ons dit waardeer dat dit wel daar was. Die eienaar het laat weet hulle sal binnekort 'n "airfryer" daar bysit wat die woonstel nog 'n trappie bo ander plekke sit! Ons kan nie wag om weer daar tuis te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Flip K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Lekke weer gehad baie netjiese skoon moderne woonstel goed toegerus. Baie, baie lekker stil en rustig geen probleme van enige aard.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vis C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Pet friendly, neat, safe. Walking distance to beach. Lovely place. Able to walk to our favorite fishing spot and we could take our pet with.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Casa Uvongo 107
Thank you for your positive feedback! Have a blessed day further.

Shané V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Wonderlik. Absoluut wonderlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Casa Uvongo 107
Bly julle het dit geniet. Sien uit om julle gou weer te sien. Groete

Surita P
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Ongelooflike lekker vakansie. Baie netjies en skoon, sal dit beslis aanbeveel, het ongelooflik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anri D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Heerlik! Lekker gerus in 'n mooi en netjiese eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Puik. Woonstel is baie keurig en van die beste wat ons nog ooit gehad het. Was voorwaar 'n plesier om daar te kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Casa Uvongo 107
Baie dankie Hanlie Dit was ons plesier om julle te huisves. Ons sien uit om julle gou weer tesien. Julle was ook net 'n plesier. Groete Casa Uvongo

Desmond K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Baie netjiese akkommodasie met 'n wonderlike uitsig oor see en walvisse! Baie netjiese en gerieflike woonstel. Lielike uitsig oor die see en baie veilig. Baie naby aan winkels en ander besienswaardighede. Naby die strand. Baie stil omgewing. Netjiese kompleks met baie skoon braaigeriewe. Vriendelike ontvangs. Het 'n baie lekker tyd gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee-ann D
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2021

Ongelooflike mooi en moderne plek met alles wat jy nodig het en nog meer. Baie veilig en die mooiste see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queenswaystraat, 107 Casa Uvongo, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7346c996df05b25c3bc14457d824652bd03a324aaacbf8f1d4170b62c29ae15b64ac9df2274c2310462d41ce507a8c20be3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 Queensway Street 107 Casa Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.840021523734 30.393323417119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang