Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Uvongo 107

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Casa Uvongo 107
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Flip K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flip K

Lekke weer gehad baie netjiese skoon moderne woonstel goed toegerus.

Baie, baie lekker stil en rustig geen probleme van enige aard.

Vis C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vis C

Pet friendly, neat, safe. Walking distance to beach.

Lovely place. Able to walk to our favorite fishing spot and we could take our pet with.

Casa Uvongo 107 se terugvoer

Thank you for your positive feedback! Have a blessed day further.

Casa Uvongo 107
Shané V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shané V

Wonderlik.

Absoluut wonderlik!

Casa Uvongo 107 se terugvoer

Bly julle het dit geniet. Sien uit om julle gou weer te sien. Groete

Casa Uvongo 107
Surita P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surita P

Ongelooflike lekker vakansie.

Baie netjies en skoon, sal dit beslis aanbeveel, het ongelooflik lekker gebly.

Anri D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri D

Heerlik!

Lekker gerus in 'n mooi en netjiese eenheid.

Hanlie N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie N

Puik.

Woonstel is baie keurig en van die beste wat ons nog ooit gehad het. Was voorwaar 'n plesier om daar te kuier.

Casa Uvongo 107 se terugvoer

Baie dankie Hanlie

Dit was ons plesier om julle te huisves. Ons sien uit om julle gou weer tesien. Julle was ook net 'n plesier.

Groete
Casa Uvongo

Casa Uvongo 107
Desmond K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond K

Baie netjiese akkommodasie met 'n wonderlike uitsig oor see en walvisse!

Baie netjiese en gerieflike woonstel. Lielike uitsig oor die see en baie veilig. Baie naby aan winkels en ander besienswaardighede. Naby die strand. Baie stil omgewing. Netjiese kompleks met baie skoon braaigeriewe. Vriendelike ontvangs. Het 'n baie lekker tyd gehad.

Lee-ann D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann D

Ongelooflike mooi en moderne plek met alles wat jy nodig het en nog meer.

Baie veilig en die mooiste see-uitsig.

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queenswaystraat, 107 Casa Uvongo, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7346c996df05b25c3bc14457d824652bd03a324aaacbf8f1d4170b62c29ae15b64ac9df2274c2310462d41ce507a8c20be3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Queensway Street 107 Casa Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.840021523734 30.393323417119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang