Casa Uvongo 204
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Willie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Vis C - Mrt 2024
Algehele gradering
Sea views, pet friendly, clean, safe.
Danielle H - Jan 2024
Algehele gradering
Beyond pleasing.
Loraine V - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Elmerie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het lekker gebly.
Lees meerCasa Uvongo 204 se terugvoer
Hi. Sjoe, nog nooit enige klagtes gekry nie, maar altyd 'n eerste keer. Die bed soos jy nou agter gekom het, is 'n orthopedic bed en nog glad nie pap geslaap nie omdat ons jaarliks beddens, matrasse en linne vervang met nuwes. Net die beste vir my gaste. Met die dak waaier het jy beslis 'n punt en ons waarborg dat daar dak waaier sal wees met die volgende besoek. Ons sal kraan seeltjies en skuifdeur wielietjies vervang. Ons verskaf drie braai geriewe. 'n Webber vir die strand, 'n Cadac gas braai (met 'n cooker top om water te kook vir 'n koffie of teetjie tydens load shedding) met gratis gas en 'n heerlike skoon communal braai aria. Hoe awesome is dit? Ongelukkig hou die bure nie daarvan om tussen iemand anders se braai rook te sit nie, daarom het ons (die enigste unit in die kompleks) dit goed gevind om vir ons gaste 'n fancy gas braai aan te skaf. Andersins is ons bly julle het lekker gebly. Ons gee onmiddellik aandag aan relevante klagtes en hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete.
Marco V - Nov 2023
Algehele gradering
Fantasties. Alles wat jy nodig het en nog meer hier beskikbaar.
Nicolene M - Okt 2023
Algehele gradering
Fantasties weer was net nie lekker nie.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lillicrona Boulevard 6, Casa Uvongo 204, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang