Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Uvongo 204

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Vis C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Sea views, pet friendly, clean, safe. The stay was lovely. The place offered beautiful sea views, a neat clean place to sleep, and of course my fur baby was able to come along. Very safe. Will definitely be using this unit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle H
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Beyond pleasing. Stunning, not just did they make us feel at home but they made staying there such a pleasure. Each room was so clean and neat, everything was working. They went above and beyond. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loraine V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Fantasties. Baie lekker verblyf. Alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmerie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2024

Ons het lekker gebly. Hoofslaapkamer se bed is so hard soos 'n klip. Geen dakwaaier of enige waaier in die woonstel nie. Stortkoppe se seëls lek. Skuifdeure se wieletjies is versleten. Deure sukkel om oop en toe te maak. Kombuiskraan spuit orals, dit lyk asof die sif geblokkeer is. Geen voorsiening vir kos/koffie maak gedurende beurtkrag nie. Weber op die balkon is misleidend, want jy mag nie kole vuur maak op die balkon nie. Positief: Opsigters is baie vriendelik. Swembad op perseel is netjies en skoon. Braai-area is netjies en word elke dag skoongemaak. Mooi see-uitsig vanaf die balkon. Baie rustige area, geen geraas nie. Tuimeldroër, wasmasjien en groot yskas is 'n pluspunt.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Willie
Casa Uvongo 204
Hi. Sjoe, nog nooit enige klagtes gekry nie, maar altyd 'n eerste keer. Die bed soos jy nou agter gekom het, is 'n orthopedic bed en nog glad nie pap geslaap nie omdat ons jaarliks beddens, matrasse en linne vervang met nuwes. Net die beste vir my gaste. Met die dak waaier het jy beslis 'n punt en ons waarborg dat daar dak waaier sal wees met die volgende besoek. Ons sal kraan seeltjies en skuifdeur wielietjies vervang. Ons verskaf drie braai geriewe. 'n Webber vir die strand, 'n Cadac gas braai (met 'n cooker top om water te kook vir 'n koffie of teetjie tydens load shedding) met gratis gas en 'n heerlike skoon communal braai aria. Hoe awesome is dit? Ongelukkig hou die bure nie daarvan om tussen iemand anders se braai rook te sit nie, daarom het ons (die enigste unit in die kompleks) dit goed gevind om vir ons gaste 'n fancy gas braai aan te skaf. Andersins is ons bly julle het lekker gebly. Ons gee onmiddellik aandag aan relevante klagtes en hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete.

Marco V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Fantasties. Alles wat jy nodig het en nog meer hier beskikbaar. Eienaar ongelooflik behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Fantasties weer was net nie lekker nie. Diens was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R950
R950 R665
per nag (plek vir 6)
Vanaf R950
R950 R665
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lillicrona Boulevard 6, Casa Uvongo 204, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44ba5b89d5201c480d451c21de2e3b043097d315b4c0aa743e17fbcbefdb4455c51098d621b5744fd79287a876cf97e830a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R665 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 6 Lillicrona Boulevard 204 Casa Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -30.839618045022 30.393700803562

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang