Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Uvongo Vakansie Akkommodasie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Ursula G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

It's a really a place to be if you're looking for a break away from everyone. I really had a beautiful stay at Casa Uvongo Vakansie Akkommodasie, a peaceful and restful place to be. The sea view is so calming, and the place is absolutely neat and clean. Also, the pool is kept very clean and ready to use at any given time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet N
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Fantasties. Vir 2 jaar het ek al by Casa Uvongo gebly. Pragtige uitsig en altyd skoon. Die parkering is baie veilig. Ongelooflike diens ontvang. Ek sal graag weer dieselfde tyd volgende jaar by hulle bespreek. As ek kon, sou ek nog langer wou bly. Baie dankie weereens vir julle awesome diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Flip K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Lekker gerus soos al die vorige kere. Baie walvisse en dolfyne gesien. Die weer was maar sleg, maar buite mens se beheer. Het al die lekker kuierplekke besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre P
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Presies soos geadverteer. Gerieflike verblyf baie naby die strand. Als wat jy soek in verblyf by die see. Ek het dit baie geniet alhoewel ek daar was vir werk. Ek sou net graag wou hê daar moes darem net 'n klein bietjie koffie en tee en melk gewees het met my aankoms. Verder was als 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mable B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Mees fantastiese see-uitsig by elke vetrek. Sal beslis aanbeveel vir enige een wat 'n seevakansie beplan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmain S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Baie lekker. Naby als. Baie rond gery. Net jammer geen WiFi nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Lang verblyf
4.6
Jun 2023

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niekie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Sien en hoor die see die hele tyd. Ons het heerlik gebly met die kalmerende geluid van die oseaan deur die nag wat baie onspannend was. Gereelde stappies op die strand reg oorkant die pad, met die hoofstrand net 'n katspoegie ver. Beveel dit aan vir enigiemand, gaan self definities weer terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet N
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Veilig. Rustig, netjiese mooi uitsig oor die golwe en regtig cute.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lillian V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2021

Voedsel vir my siel. Dit was 'n kort wegbreek, maar beslis die moeite werd. Ek hoop om gou weer te kan gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 300
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona Boulevard, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb366a760d80e5b6d1d8bde058e2c52092bd887fe8e8c5f6d9c86ae30dfaf5af8278d795e718eaf88b3812179b4f3d72411fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 6 mense 31 5 1 5 Lilliecrona Boulevard Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.839758907163 30.393952791811

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang