Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Uvongo Vakansie Akkommodasie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 31 resensies vir Casa Uvongo Vakansie Akkommodasie
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ursula G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula G

It's a really a place to be if you're looking for a break away from everyone.

I really had a beautiful stay at Casa Uvongo Vakansie Akkommodasie, a peaceful and restful place to be. The sea view is so calming, and the place is absolutely neat and clean. Also, the pool is kept very clean and ready to use at any given time.

Sanet N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet N

Fantasties.

Vir 2 jaar het ek al by Casa Uvongo gebly. Pragtige uitsig en altyd skoon. Die parkering is baie veilig. Ongelooflike diens ontvang. Ek sal graag weer dieselfde tyd volgende jaar by hulle bespreek. As ek kon, sou ek nog langer wou bly. Baie dankie weereens vir julle awesome diens!

Flip K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flip K

Lekker gerus soos al die vorige kere.

Baie walvisse en dolfyne gesien. Die weer was maar sleg, maar buite mens se beheer. Het al die lekker kuierplekke besoek.

Andre P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre P

Presies soos geadverteer.

Gerieflike verblyf baie naby die strand. Als wat jy soek in verblyf by die see. Ek het dit baie geniet alhoewel ek daar was vir werk. Ek sou net graag wou hê daar moes darem net 'n klein bietjie koffie en tee en melk gewees het met my aankoms. Verder was als 100%.

Mable B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mable B

Mees fantastiese see-uitsig by elke vetrek.

Sal beslis aanbeveel vir enige een wat 'n seevakansie beplan.

Charmain S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain S

Baie lekker.

Naby als. Baie rond gery. Net jammer geen WiFi nie.

Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Niekie P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niekie P

Sien en hoor die see die hele tyd.

Ons het heerlik gebly met die kalmerende geluid van die oseaan deur die nag wat baie onspannend was. Gereelde stappies op die strand reg oorkant die pad, met die hoofstrand net 'n katspoegie ver. Beveel dit aan vir enigiemand, gaan self definities weer terug.

Sanet N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet N

Veilig.

Rustig, netjiese mooi uitsig oor die golwe en regtig cute.

Lillian V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lillian V

Voedsel vir my siel.

Dit was 'n kort wegbreek, maar beslis die moeite werd. Ek hoop om gou weer te kan gaan kuier.

Maria D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria D

Heerlik.

Die woonstel is pragtig, netjies en skoon. Die ligging is perfek en het die mooiste see-uitsig. Sal enige tyd weer soontoe gaan.

Johan S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Pragtige see-uitsig, waarde vir geld en goeie ligging.

Woonstel is goed toegerus, sitkamer en hoofslaapkamer beskik oor skuifdeure wat uitloop tot balkon. See-uitsig vanuit sitkamer, hoofslaapkamer en balkon. Slegs 'n straatbreedte vanaf see. Die straat strek vanaf Uvongo-strand tot by Manabastrand en sorg dus vir die geleentheid om 'n 2 km wandeling in die straat al langs die see te onderneem.

Nicolene F - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene F

Heerlik gebly, sal dit aanbeveel by vriende, dankie.

Heerlik gebly, betyds gewaarsku oor watertekort. Sou aanbeveel dat 'n veiligheidshek by die deur aangebring word soos jy inkom. Voel effens onveilig aangesien die deur nie op standaard is nie. Sal definitief weer daar bly indien veiligheidshek aangebring word.

Pc D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pc D

Is beslis waarde vir geld.

Het werklik baie lekker gebly. Die uitsig is ongelooflik mooi. Die kamers is lekker groot, skoon en netjies. Al drie kamers het ook see-uitsig. Sal hierdie plek vir enige iemand aanbeveel. Die stort is wel net op 'n snaakse plek omdat dit deel vorm van die gang. Maar andersins is dit 'n uitstekende plek om te bly.

Eurika O - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurika O

Baie gerieflik en fantastiese see-uitsig.

'n Baie gerieflike vakansie-eenheid met 'n fantastiese see-uitsig. Baie dankie, Pieter, vir jou vriendelike diens. Ons het dit waardeer.

Stephan B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan B

Die mooiste see uitsig.

'n Juweel aan die Suidkus. Baie goed toegerus en ingerig. Sal beslis weer teruggaan as ek see toe gaan.

Erika V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V

Netjies en baie mooi uitsig.

Die plek is baie netjies en sal aanbeveel vir almal wat ek ken, en sal weer daar kom vakansie hou, ligging baie mooi en al die geriewe wat mens nodig het. Niks kort nie en het my tyd daar baie geniet. Veilig en gemaklik.

Geoffrey P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geoffrey P

Beste uitsig ooit.

Ek het 'n fantastiese tyd gehad by Casa Uvongo Vakansie Akkommodasie. Goed toegeruste woonstel, baie groot stoep met die wonderlikste uitsig op die oseaan. Sal definitief weer daar bespreek.

Wilma C - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma C

Lied in ny hart!

A fantastic place to relax and regenerate.

Josef V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Josef V

Baie goeie waarde vir geld.

Lekker gebly, pragtige uitsig en lekker straat om lang ente te gaan stap. Die stort is direk in die gang wat so bietjie van 'n uitdaging gaan wees as die kinders saam is. Die toilet se spoelmeganisme het so bietjie aandag nodig.

Rose-anne L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose-anne L

It was a pleasant stay and I will definitely stay there again.

The only thing I would suggest is getting a small microwave.

Mike C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike C

Lovely location and very spacious flat.

It was very comfortable in a great location, secure and spacious.

Desiree M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree M

Pragtige see-uitsig!

Ons het vreeslik lekker gebly. Die woonstel is baie ruim met die lieflikste see-uitsig en groot balkon. Ons sal definitief weer daar gaan bly.

Nolundi R - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolundi R

Casa Uvongo is amazing.

I enjoyed the sea view and everything was amazing. The flat was very neat. I am definitely coming back with my family and I will recommend Casa Uvongo to my friends.

Jacques V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Dit was ontspanning.

Die tyd wat ons by Casa Uvongo deurgebring het, was heerlik. Die liging is perfek en die uitsig is só aangenaam. Die diens en personeel is so vriendelik. Ek beveel dit vir enige iemand aan.

Louis B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B

Baie lekker geslaap.

Netjiese vakansie woonstel met pragtige sonsopkoms. Geniet dit met 'n lekker koppie boeretroos terwyl jy na die golwe luister.

Liezel O - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel O

Ongelooflike mooi uitsig en netheid.

Baie mooi uitsig en netheid uit die boonste rakke , sal definitief weer van Casa Uvongo gebruik maak en aanbeveel. Alles werk die diens is puik reëlings met afhaal van sleutels ens. Kan regtig vir Pieter en sy span 100% punte gee definitief die plek om 'n ruskansie te vat.

Willem P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P

Al was dit winter het ons nogsteeds lekker gebly, naby alles en ook baie veilig, baie mooi see-uitsig.

Ons het op die nippertjie bespreek en LekkeSlaap het ons gehelp om in te boek om 21H00, die opsigter was vriendelik en die eienaar het ook gebel om te hoor of die DStv werk en of alles reg is.

Jan M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jan M

Fantasies.

Pragtige uitsig en woonstel.

Chane V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chane V

Heerlik gebly.

Heerlike gebly. Maklik die plek en sleutels gekry. Eienaar se diens en besorgheid was 'n pluspunt. Uitsig is asemrowend. Sou net daarvan gehou het as die kombuis 'n mikrogolf gehad het.

Aletia D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Aletia D

Wonderlik

Baie gemaklike verblyf, naby aan die strand. Skoon, netjies en veilig.

Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 300
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona Boulevard, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb366a760d80e5b6d1d8bde058e2c52092bd887fe8e8c5f6d9c86ae30dfaf5af8278d795e718eaf88b3812179b4f3d72411fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 6 mense 31 5 1 5 Lilliecrona Boulevard Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.839758907163 30.393952791811

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang