Casa Villa Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Adorpstraat 29, Carletonville, 2499, Gauteng
- Vanaf R805 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Casa Villa Guest House bied B&B-verblyf in Carletonville. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie doendinge en geriewe.
Verblyf by Casa Villa word aangebied in 5 slaapkamers wat elk uniek versier is. Die kamers is of ingerig met 'n dubbelbed of enkelbeddens, met 'n en suite-badkamer of gedeelde badkamer wat beskik oor 'n stort, wasbak en toilet. Geriewe in die kamers sluit in: gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, elektriese komberse vir wanneer dit koud is en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ontbyt en ander heerlike etes is beskikbaar op versoek en word in die eetkamer bedien. Pakkies vir middagete kan voorsien word. Casa Villa Gastehuis het ook wasgoeddienste teen 'n ekstra koste, 'n swembad om in af te koel op warm somersdae en bootvaarte en visvang-uitstappies kan gereël word vir die meer avontuurlustige gaste.
Daar is veilige parkeerplek beskikbaar vir voertuie en die gastehuis is slegs 45 minute weg van Johannesburg af. Ander interessante besienswaardighede wat binne ry-afstand is sluit in: Sterkfontein-grotte, Die Wieg van die Mensdom, Pilanesburg Nasionale Park asook Sun City en The Palace of the Lost City.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Adorpstraat 29, Carletonville, 2499, Gauteng
- Gaste dink Casa Villa Guest House het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Wes-Rand Wieg van die Mensdom Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Adorpstraat 29, Carletonville, 2499, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang